Ask me anything you like anonymously

82 Replies

Hoekom sit jy die masker op van jy gee nie meer om nie ons almal weet jy is n sagte mens

Daars niks fout daar mee om n sagte mens te wees nie dit is hoe ek gemaak was en dis nie n masker nie ek kies nou net waar in die lewe ek omgee

Rubas01 replied 2553 days ago

Jy like my nie so ek steek maar liewers my naam weg??

Nee wat ek mors nie meer my tyd om sleg van mense te dink nie

Rubas01 replied 2553 days ago

Jy like my nie so ek steek maar liewers my naam weg??

Nee wat ek mors nie meer my tyd om sleg van mense te dink nie

Rubas01 replied 2553 days ago

Heyyyoo??

Hello?

Rubas01 replied 2553 days ago

Can we sleep together

Nee dankie eks ok

Rubas01 replied 2609 days ago

Jy en Janel?

Wat maak dit saak of daar iets is of nie,dit gaan niks aan jou lewe verander nie

Rubas01 replied 2609 days ago

Beste Vriende ?Vriendinne ?

Beste vriend is Ruan...beste vriendin ek weet ni juis meer ni...

Rubas01 replied 2614 days ago

Wie is jou fav graad 10 meisie

Monique Fouche teef van die jaar?

Rubas01 replied 2617 days ago

Sal jy soos vir n gr 8 of 9 gaan?

Gr 9 minimum todat ek uit skool is

Rubas01 replied 2617 days ago

Dink jy baie van jouself?

Nee eintlik die teenoorgestelde...

Rubas01 replied 2620 days ago

Favorite memory?

Favourite*uhm dis alles waar ek in moeilikheid gekom het so dm my as jy eil weet

Rubas01 replied 2625 days ago

Since when is jy cool Rubie? ??

11 Augustus 2000

Rubas01 replied 2626 days ago

Wat het jy teen gr11 girls?

Like hulle net nie

Rubas01 replied 2627 days ago

Mooiste gr11 meisies in jou skool

Sal nie weet nie ek kyk nie na hulle nie

Rubas01 replied 2628 days ago

Jy en anje?

Goeie vriende

Rubas01 replied 2640 days ago
VIEW MORE