profile img

Ruben

Rubbies8x

Ask me anything you like anonymously

67 Replies

Rubes☺️
Jys een uit n miljoen?❤️
?nuuskierige aagie hierso?
Jy weet wie die is?❤️

Awww die is oulik ?❤️
Bly dieselfde hayy jy is cute?❤️

Rubbies8x replied 2454 days ago

Is jy die stout tipe of soet tipe jy weet wat ek bedoel? ??

Dm my asseblief???

Rubbies8x replied 2538 days ago

Ek dink jy is verby mooi ☺️?

Die is cute?❤️ dm my soos in nou asseblief??

Rubbies8x replied 2539 days ago

Ruben ❤
Jys noggal flippen cuteee maar jy maak my bang whu?

Die is cute behalwe vir die bang DM my toe✌?❤️ Wil weet hoe sodat dit kan stop? ??

Rubbies8x replied 2545 days ago

Los v nicky uit ?

Ummh Shjoe jaloesie op social media not good ???⚠️

Rubbies8x replied 2557 days ago

Jhys een van die oulikste ouens wat ek ooit al ontmoet het❤️ Maar j praat nii eers met my nie?

Stuur my n dm asseblief ek belowe ek Sal met jou praat??❤️?

Rubbies8x replied 2557 days ago

Hoeveel tats het jy en hoeveel soek jy nog?

Ek het twee en ek soek nog n hele klomp, ek kry nog een kersfees??❤️??

Rubbies8x replied 2594 days ago

Top 10 mooi meisies wat jy ken asb wees eerlik xx

Ek Ken ongelukkig nie net 10 nie want elke meisie is mooi op n ander manier??

Rubbies8x replied 2622 days ago

Hoe het jy nie n meisie nie jys soooo mooiiiii?

Awww Baie Baie dankie regte een seker nog nie oor my pad gekom nie ??

Rubbies8x replied 2622 days ago

Gym jy ?

Nee Sal graag weer wou

Rubbies8x replied 2622 days ago

So ek het gesien baie mense vra oor jou en nicky ?toe dink ek vir myself julle twee se persoonlikhede pas perfek xx wou net dit se ?

Baie Baie dankie dm my asb Sal graag Meer will weet wie jy is

Rubbies8x replied 2622 days ago

Wie is jou beste pel ?

Ek het nie ek het broers ❤️???

Rubbies8x replied 2622 days ago

Kan jy sokkie

Jaaa ek kan ?????

Rubbies8x replied 2622 days ago

sune? neyy_07

Watteer een ??

Rubbies8x replied 2622 days ago

mooiste gr 9 meisies neyy_07

Daar is n handjie vol Ja ✌?? maar dm my en vra net dieselfde vraag en ek Sal se??

Rubbies8x replied 2622 days ago
VIEW MORE