269
Replies
What have you learned today?
Love really exist
The thing you want the most this Xmas?
Happy family
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
Stefan labakaknie
What would you do if you farted during a class test?
Who says I'm gonna fart
Who are you thinking about as you answer this?
My girl
Wat is jou laaste gedagte voor jy gaan slaap
Corrien....
55555++++++++++++4444444444
Dankie jys ook een
Weet julle wat...haha julle maak my eintlik lag!!!Jule ek sal nooit weer terug gan na Ruben toe nie ,ons is vriende ..*En wie okal jy is, as jy dit nie in my gesig wil se nie trai jy aandag te kry !!eks bly vr Corrien en Ruben...ek wil hulle nie uit he nie!!!
...........
Ek maak niks stories op ni almal se dt
Ek weet almal se dit!! Maar wil he julle moet verstaan...corrien is die een ve my!!sys op die oomblik die belangrikste ding in my lewe..en eks lief ve haar!!niks gan tussen ons kom!!belowe ju
HayYyy rubenQiii :D ... Jy m0et m000ii na j0use meisie kYyykkk ,,, da is min meisies s00s sy !!! Ek weet sy is bitter bja bja liefiiies vij0 (( hug )) ...
Heyyy...dankie...ek weet ek gani weer iemand soos sy kry ni!sys amazing!!* (hug)...
The first thing you think of after you wake up ?
Moet ek rerig opstaan :|
Hey Ruben jy moet jou oe begin oop maak want Cecilia is besig om jou en corrien se verhouding op te dinges so maak bietji jou oe oop
Heyy wi ookal jy is...weet jy ek en cecilia is goeie vriende!!! As daar n probleem gan wees tussen my en corrien sal ons dit uit praat! Gan nie laat kinders soos jy wat stories op maak tussen ons kom nie!!
Maak net seker hahhahah
Hahahaha
Ok so maw jy sal al jou vriende date
Neeee..ek hou van al my vriende as --vriende
Heyy my liefii* dis alweer ek hehe ... Sterkte met die eksamen ;) mag dit baie goed gaan* lekker aandjie verder :) liefies jou baiie* xxx Corrien2
Heyy my boka!!dankie en hoop jy dun ook baie goed!*lief ju ook baie <3
Moenie lieg nie van wie hou jy behalwe haar
Van al my vriendinne as vriende
Best advice you received about relationships?
Om altyd die waarheid te praat en mekaar te vertrou!!*
Vwhj???mut nou ni n pisSy wees en ni antwr 0f se my geheimpie ni...[Dalk like dai ene ju ook]*
My meisie!!*
Wie sal jy date behalwe jou meisie
Net my meisie!
Ek sal seker maak jy en corrien is vinnig uit!! Jys myne..
Hiii neh hmmm!! Jy kan trai! Ons sal check hoe ver kom jy!!
Heyy my liefiii* hoop jy word gugu beter .. Miss jou baie baie my bokii !! Dnkii vir alles jys die beste ouQ liefies jou my liefiii* xxx
Heyyy boka!! Dankie wardeur dit!miiss ju okk bje*!!! Liefies ju
: D .. KOm krAp bieTjii opp ju wAll !!!**** : P
Onthu jyy .. (( KYK IN мч̲ Oë )) (( iN k&K .. Inii L/s ))) : D !! Hahaha .. ;j jaja. RubEnn .. Hehe liefies ju мч̲ bUta*
Hahaha!!*awhh sal dit nie vergeet nie! Liefies ju my susa en mis ju
HalLo000eS runbeN,,,wil manttt k0m Se sTerkTe mettti eXamenQiieS,,,h00p jY dun gR8!!!*jY iS n awSum menSiie,,,blY nT s0wS jY iS wh00r,,,genieT jU dagii veDe!!!* (: [HUG],,,en 0nthU g0∂ l0veS yA!!!* monaqiidutoit
Heyyyy!!!* baie dankie ve die oulik boodskapie wat jy ve my stuur!!hooop jy geniet ju exms ek doen goed!* (hug)
What happens when we die?
Its in your hands!!
Kan nie se nie maar kyk mooi na haar want jy gan nie weer so imand kry nie
Dankie...ek weet sys die beste
Ek weet van 3 ouens watagter jo meisie aan is
Wie???
Ou jy moet pasop
Hkm se jy so
Dis net n grap hahahahahahhahahaha julle is baie oulik saam hoop julle is lank saam
Heheh!!!dankie
Ek wet nie jul lyk ni asof jul sam isi
Ping my op bbm
Hou jy rerag van corrien want dit lyk nie so nie :|
Ja...hkm se jy dt lyk ni soa ni
Vir wte rugby span skree jy
Bulle
Hey my liefii* wil net biQ op jou wall kom krap* jys vrek oulik bly net soos jy is wil jou nooit verloor nie * mwa liefies jou baie my bokii* geniet jou aandQii verder*... Xxx Corrien2
Heyy my boki!!*jys is vrek oulik en jys myne!liefies ju my liefi!!*
Is jy al. Oor cecilia & ju-mari??
Jip lankal
Hoe voel jy nog oor cecilia
Ons is close
Hoe voel jy nog oor Ju-Mari?
Goeie vriendin
Ek sien jou en cecilia nie eers met mekaar praat nie hoe kan sy jou beste vriendin wees ?
Sy en karla is my beste vriendine!
Eks nie jou. Meisie nie , maar ek wil sê eks lief vir jou
Danki
Eks nie jou. Meisie nie , maar ek wil sê eks lief vir jou
Dankie! :)
Ou Het jy al met n meisie gespeel? Of dit gedoen
Hoe bedoel jy speel
Wie is jou beste vriend en vriendin?
Vriend: kevin. En vriendin was altyd corrien seker nou cecilia!
Hou jy rrg van corrien en is jy rrg lief vir haar ??
Ja ek doen!!
Is die cheetas guy
Gay???
Vwhj behalwe jou mysie?
Hmmm!laat ek dink??? My meisie
HalLo00eS rUben!!!*wil manT mY meRkQii hiers00 k0m l0s,,,leke dagii vijU!!!* (: monaqiidutoit
Haiii!!dankie baie. Ve ju ook
Heyy wil net se ek dink jy en CorrienQii pas so gud saam........diis so cute but "remember she ìٸ my best friend break her heart I will break your face" anyway ek weet jy sal nie =p......*baye leka aandjie veder
Hahahah!dnakie baie!*;)
Heyy my liefie* danQii vir alles jy is die beste ... Ek is so bly jys myne* jy maak my die gelukkigste mysie op aarde !! Geniet jou dagie verder ;) liefies jou baie ;) xxx Corrien2
Heyyy my boka!!*eks so bly jys myne en lief ve jou neh!!*mis jou baie!XxX
Hey ou thx vir als j is 'n goeie chomma en hoop dit bly so want j is nog die selle vir my maar thx ou en sien ju in daai gym ne;-)
Dis n plesier!en dankie ve ju ve ju vriendskap! Ja ou kani wag nie
HeY Ruben...!!! Tanx ve als ..dat j altyd da is ve my ...En altyd omgee al kan ek ju soms kwaad maak!! *C*
Heyy!*eks enige tyd daar dag of nag!!!*
Thank you for changeing
Have I
Jy moet 'ma ma' die fliek (gaan neem dit uit kyk)!! Jy is net anders ek se ook so! Jys nie meer jou ou self soos jy was nie , jy is nog fun en dit maar nie meer so vol grappe ens nie jy heti meer dai Mal deel nie!
Sal so mak!!ek verstaan ni dis jy en seker nog 10kinders wat dit se!!
Jy ni me ju ou self ni - hoekom, en wees Eerlik
Ek wet ni....almal se dit vir my!!
Jy moet ma ma kyk :0
Na wat
Hvl mnse ht j op bbm?
Het baie van my mense dlt het nu 65
Is dinge ok tussen julle
Ja ons is vriende
If You love someone let her go if she came back she was ment to be! Hoop als ok!
Jawp!ek ken daai woorde:D
Het jy vir Cecilia als all gese?
Jip
Sterkte as j ha se ! Cecilia nou weet j hoe hy regtig nog voel Ek Sou terug gegaan het na hom toe!
DanKie...en ek verwag ni sy moet trug kom na my toe ni....ek wil net hy sy moet weet hoe ek voel...(Ek dink sy doe)
En my toets was Moeilik , gebeur as jy nie leer nie he he!
Haaha shame
Se haar dan hiervan ;D!!! Wanrt sy gaan dalk kwaad of hartseer wees as sy dit later uitvind!
Ek weet...sal vanaand
Weet cecilia van die goed op die Qooh me nou die laaste paar goed?
Nope
Ai tog! Amal maak so nou en dan n fout in hul lewe wat jy net wens jy kan die tyd terug draai, ek weet hoe jy voel met dai een! Sterkte !! (Hoe was jou toets vandag)
Aii tog!!*dit was nogl leke enda??
Verduidelik kortliks hoe is j en cecilia uit?
Ek wat dom was!!soo spuit daar oor! Sal wil tyd trug draai
Da is niemand wat ha plek ooit in jou lewe sal kan vat nie. Of hoe voel jy?
Stem saam ju
Wat julle van mekaar ken is dit erg of net normaal goeie goed
Ek sal nie se dis erg ni...maar ons weet baie van mekaar
Weet cecilia nie jys kort aan himeer nie!
Ek weet nie...ek dink sy weet
Ek kan nie glo jys kort aan himeer nie
Niemand weet ni....mAar ek is baie
Beskryf jouself in 3 woorde
Vriendelik
Liefdevol
Kort aan imeer
Wat hou jy baie van n meisie
Mooi smile..en mooi oe
Hoe goed ken jy vir cecilia
Baie
Maar DINK wat wil jy word , vat n raai , wat dt sal wees! Wat wil j word
Enige iets met diere te doen
Wat is jou fave tv program
1000 ways to die
Het jy al by Een van jou meisies gaan kuier en het sy al by jou kom kuier
Het al by haar en sy by my
Eks te lui. Maar ek moet ook. So praat venaand veder met jou
Haha K...sterkte
Leer jy ooit vandag?
Ja leer al van 11uur
Kyk jy baie movie?
Partykeer...hang af wter movie
Wat wil jy eendag word?
Besluit nog daar oor
Het jy dan al 'The last dance' * '13 Going on 30' * 'The marine' gekyk?
Last dance ja...marina ja
Senu hule uit?Sal jy dan?
As hulle uit is sal ek vir haar se
Dis die meisie van jou lewe! Jy KAN
Ek weet ek kan ek wil graag..mar ek kani ek wil nie moeilikhied veroorsaak tussen hAar en morne nie
As jy nie weet of dit sal werk tussen julle nie Gaan vra ha Straight! Jy se julle is al deer baie so ek dink julle verstaan mekaar so sy sal ek hoop verstaan
Ek kan haar nie net straight vra nie..syt n ou
Dink j dit sal weer werk tussen jull
Eerlik waar weet ek nie
Ek kan sien jy en cecilia is nog mallllllll verlief op mekaar! Julle kan nie ophou om aan mekaar te dink nie , as julle dink of praat is dit oor julle! Kry ha terug, maar Moenie laat sy in jou arms val Gee eers Tyd!
Ek weet.
Ok Hoe voel sy nog oor jou
Ek weet nie!
Vir wie het j jou hart gegee (eerlik) en wie dink jy ((jy weet)) het jou hart (eerlik)
Ek het hom vir cecilia gegee...ek dink sy het hom nog!!
As jy my vrae anrtw kan ek vir hou iets se! Wat ek wil he jy moet doen!
Wat mut ek doen
As jy regtig jou hart vir ha ge gee het en jys ernstig oor ha sal jy nie skaam wees om te se nie!!
Vra my weer di vraag
Ek kan nie! Ek vra dit hier op want ek wil nie he dat jy weet wie ek is. Nie! En di is tog n 'Ask me anything you like anonymously' so as*eblief kan jy daai een antwoord
Okay ek sal
Is kezia al saam gewees
Nee
Vir wie het j jou hart gegee (eerlik) en wie dink jy ((jy weet)) het jou hart (eerlik)
Vra my op bbm
VIEW MORE