Visit this profile later to see if your question was answered.
Well I could always use a 20 or 30 to buy a few steri stumpies for charity.... (But Damn! A few thousand also wont hurt... I mean... Its for charity..)
? ? By "charity" I mean me?...
Im going going to use the money to help fill my own Personal needs and selfish desires???⛰?????????
White people!! ??♂️ ?Jokes. I like everybody... in their own wayy?
Ek en andrikus Dirkus Ventoris (?As jy hom ken sal jy sy regte naam daarvan kan aflei) is billike vriende. ...Beste vriendin ?...☝? Maret Vlokkk!!!! Ons is soos friendsGOALS vir lewe!!!! Wel hoekom nie???? Dis Maret!!!! FriendGoals To Dah MAX!!!!?????
????Baie dankie tjomm!!! ????
A toaster ?. Ooh and the meaning of the words ☝?? ? Pasito Pasito. ??Swavaswavesito?☝? (They sing it in the Despacito song... I dont know what it means but it's fun to sing☝?).... ??Pasito Pasito Swavaswavesito?... .... ... ?? Deeessspaacito... blah blah bleh ...Burito ...(something-something)...pasiTO ....(Something something -TO)?
Ek glo die hoender☝? Want God het al die diere gemaak ☝?Klem op DIERE. Plus☝? As die eier eerste was... hoe was die eier gefertilised?? ? So ek glo dit was die hoender my tjom ? ?. Dankie vir die vraag materr???. (Hiers i emoji van i printer???)
Natuurlikk☝?☝? Rubss is altyd daar vir motiveringsredes????✊?✊? ☝?Voor elke vrastel??. As jy sien daai vrastel word uitgedeel...
Sit in jou bank
Oë toe
Kop af
Hande teen mekaar
En dan bid jy VIR MY want ek gaan dit nodig he!!! (Ooh en vir jouself ook as jy wil???)
"Class... Your homework for tomorrow is...". Like DAMNIT MISS!! ? You say that every day. if i didn't do my homework for today... ? Why on earth would i do it for tomorrow... like I dont see the logic behind giving me more work if you know im not gonna do it!! I'm a BUSY man okyy. Every single day I'm BUSY jolling with friends and watching series. (Ooh and i have sport too ⚽️ ? ?)
Daar is i baie goeie rede vir hierdie vraag☝?☝?. Skaak.... werk soos i verhouding. ? In i verhouding kan i vrou (die queen) doen wat sy wil... sy kan laat inkom. Sy kan so laat kuier as wat sy wil (buite in die veld van i skaakbord besig wees om te veg) en jol so veel as wat sy wil. Maar as die man iets naastenbys aan so i toertjie probeer aanvang is hy totaal geskroef☝??⚙️? Totally....
SCREWEDDD!!!☝?☝? (Hoofletters!!!??) (Dans dit gevalle van *hou-vas-aan-hoop-want-die-verhouding-is-op-die-rotse!!!!*). Daarom Hou hy maar sy BEK. En doen wat die vrou se☝?Want as i man so klein as net i teekoppie omstamp of breek is die HEL los??. ☕️ PUNT!!!......
Vestaan? (En nee. King tel 0 punte. ...). ....en gan vra vir jufrou Erna??
(Jyt Depressie!)(Se vir Cea Bella Silver Song. Ek se HAYYY????⚙️☕️?⌚️?❄️?????????????♀️?????✂️?))
?My BENEFITE!!!!!????. ??
SOO lanklaas gesienn?. Love daai kind✊?✊??????
???Vi leweeee. Kry nie beter as ek en my BFF NIE????????. ????
??Is daai soos i legit vraag. Jaaa. Soos i skoorsteun?
You never know till you really know✊️✊️??
??dankbaar. Dis als in die hart❤️❤️
???I see. i might have had a misinterpretation of the person who sended that qooh? In that case. Evening saxyy
Daai swembroek thoughh??
Ran down the street naked while singing jingle bells !!!!!!!!
Aww thanx☺️☺️? Dis als in die persoonlikheid???
Jy doeni. ?? Maar jy klink vi my na iemand wat i uitstekende Mcdonalds janitor sal uitmaak. ??... En net dalk eendag. Word jy verhoog na vensterskoonmaker of dalk hoofkassier. Dan kan jy gelukkig se jyt its van jou lewe gemaak??. Jokess breww liefdee. Mah thx vi di qooh. Mah i miljoener is ook altyd i goeie opsie
??Not that I know off. Yettt
You didnt specify. ...So ill give it to you in seconds? Or minutes.
511,228,800 seconds or 8,520,480 minutes??. Im 16???
I come from the beautiful country Bangladesh and would one day want to tour to pakistan ??. Jokeess. ... im SA and will one day want to tour to england to steal the kings crown ?. Ill keep the krown in my living room next to the fire place?
Jis tjom✊✊. Jammer vir die late korospondasie. Maar ek weet presies wat om te doen in jou geval??. As jy nie kan slaap nie. Dan mission jy uit die bed uit . En na julle badkamer ??. Kyk nou dan so in die badkamer kas vir enige soorte pil Panadoes werk soos i bom?? Verkieslik i wit houertjie Een van daais wat oom dokter voorskryf? Dan vat nou i lekker doses daarvan. En ek bedoel i leki een. Drinkit sommer af asof dit skoon water is. Maak sommer di botteltjie leeg. En dan verkeer jy terug bed toe? Jy sal sommer sien daar sal i groot verskil plaasvind ???.
(Ek vat geen verantwoordelikheid as jy hierdie raad volg nie. Dit is bloot i joke. En moet dit nie uitvoer nie). Maar as jy ooit wil qooh. ☝️️Ruben is altyd beskikbaar. Thx tjom. ???
I ford conquest ?????
Google dit. Nahh jokess
But why be drinkin and drivin. When you can be smokin and flyin????
???☝️️Ek weet presies wat om te doen in hierdie situasie☝️️☝️️. drink so 2 pinadoes vi di pyn. 2 teelepels antibiotika 3 keer i dag. I glasie nesquick elke aand Net omdat dit lekker is en omdat jy kan. Dit behoort jou probleem op te los. (Die nesquick nou☝️️) As dit nie doen nie. Smeer sambiksalf op die tong of Gaan sien i spesalis??
(Vir die kort antw. Lees net di laaste sin??)
Jy weet ek weti tjom. 350 is nou i bitji bo my algemene woordeskat. Sien 20-200 woorde is nou meer onderhandelbaar. 200-330 is nou al i bitji oori lyn mah seki nog in i mate billik. Self so 340 en 345 sal ek nog kan lewer. Al is dit al bo my morale intelekt. Mah enige normale en geliefhartige individie sal weet dat as jy nou oor 348 gan. Dans daar nie eers meer i kans nie. Dan bevang jy jouself in die leeikuil. Dan is die lyn al vi 533 meter en 27cm agter jou weg. Die spanning sal dan al so dik wees dat jy dit met i mes kan sny. So jy moet nou verstaan hkm 348 al i bikki vanni padaf is. So moeni eers vra. Oor ons goeie vriend lucky number 350 ni. Neef?
Ek besef nou ek kon hierdie qooh baie makliker beantwoord het met i eenvoudige. NEE.
______________________________
(135 woorde). Maar net so 1 of 2 woorde tekort?
Kenni.. wats dit. Kan ek dit eet?? Ht nog nooit in my lewe van ha gehoor nie. Jokesss? Lara is cool. Sy lag baie En is nie bang om ha se te se ni. Sy ht i goeie sin vi humor en kan i joke vat???. Interessante menss. Hehe lief vi lara?
☝️️A couple of things actually...
1. When somebody throws me with i pineapple or a watermelon in my face.
2. When we're throwing paper at eachother in class and somebody suddenly throws a rock at me.
3. When Im happily in a holly jolly mood even though its not christmas and im riding my bike down the streets while im singing jingle bells. And grownups starts shouting, swearing and throwing rocks, microwaves and tv's at me.
??
Neewat dis seki mah heel oraait tjom. Ek sou dit nogals gesmaak ht om i tydjie by die see deur te bring. Mah patykeer waai die wind ongelukkig maar net nie jou kant toe nie So ek jol dit mah vi kersfees en nuwejaar ini kaap en CW.
Wend i poging aan om haar hier en daar te laat lag. Probeer mah so vi 2 weke ha uit ha dop help. (?Dis di klein goeitjies wat hulle raak sien?☝️️). En as j sien dinge gan so bitji beter en j voel die tyd is reg?
Dan gooi j jou lyntjie in. As sy byt..??. Geluk neef. Jyt jou vis gevang. (Gan mah ook vi die innerlike. As sy antreklik is. Wel dans dit i bonus?)
Natuurlik vriend. Daar is vele maniere glo ek☝️️ Ek sal probeer om my korrospondasie kort en kragtig te hou✊
•1. Kry natuurlik spasie tussen julle 2 vir so i goeie 2 weke. Dalk kan jy jouself sommer vergesel by die see. Jou kop skoon kry?....????
•2. Hierdie stap is optioneel☝️️ ?Breww. Jys single (en ek glo jonk). Vat advantage van daardie feite. Gan le sommer op die strand en geniet i paar coctail of roomys of 2? Of sommer net so vi die lekkerte en omdat j kan. Gooi i mase kuier. Nooi al jou pelle. Nooi i paar aantreklike dames Maak seker die musiek pomp lekker hard. Maak seker die ouers is nie tuis nie. En maak seker ek is genooi na die kuierr✊✊✊.
•As dit nie werk nie... Raak i miljoener met i mase huis I leki kar.
(Een van daai tipe ouens wavoor die bank kontak en vra hkm da so baie nulle in ju bankrekening is???) En dan. Oor so i week of 2 Dan stuur j vi haar i R30 gift voucher vi mc donalds???
Ivan anis. Dis die gedagte wat tel✊??
Pffhh??. ☝️️Mos deel ek sulke informasie oor openbare sosiale media??
Aidannnn!!!✊✊???. Hys i baie interessante en snaakse karakter✊? Hys redelik negatief maar ek dit sal vir enige iemand voorrg wees om hom te ken?
Ek sal vi jou se???... Dis manet so bitji ingewikkeld om al daai nulle te tel?????. (Anywayy... I dont have a bank acount??... I have the whole freaking bank...??)???
Awww. Jys sweet??. Wi ookal j mag wees??. Mis jou ook. ❤️️❤️️
?Naked Dance party!!!!??jokess.
☝️️Pizza
☝️️Saving lives???
☝️️Swimming
☝️️I gesellige vuurtji met goeie geselskap en itsi kouds vi die gees
☝️️Kuier
Waterlemoen??????
?
Is daar i rede hkm j 3 keer na mekaar dieselfde qooh stuur??? Dit is onproduktieg
Ek vra onverskonding. ✊✊Moes net vir i tydjie vry raak van sosiale media. Dit raak partykeer maar i bitji teveel dan moet i man maar i paar dae af vat??. Jy weet mos. Die lewe is mah moeilik as j i gangster is??. Maar eks terug nou?
??Nee
(Dis i bitji van i SWAK vraag)???Onder geen omstandighede nie. Neef. ☝️️Ons gan nog saam oud word en kinders kryy hoor. Eks seker j sal imand kan vind.
(☝️️☝️️?Ooh. En thxx dat j my gehelp ht om 300 qoohs te slat Apreciate). Mag j liefde vind. Mag jou siel vrede bereik. En mag j lekker lewe. (Net nie saam my geliefde nie). (Volg net jou hart. Op die ou einde beland ons amal in die bottelstoor? Jokes)
A couple of things:
•Answering qoohs?
•Playing guitar
•Making conversation with teachers?
•Joking around
•I believe swimming
•Taking naps
•Looking in the mirror???
•s*cking up to teachers
•Lets not forget☝️️Im an expert in the art of not doing homework
Ek klasifiseer nie indivudies as cool en nie cool nie. Vir die eenvoudige rede ... Ek vergesel my tyd met (is pelle) amal. . En mense voel sleg as ek hul name nie noem nie??(Ek glo ek weet wie hierdie qooh gevra het thoughh☝️️?... Sy naam begin met i C???) Mah moeni komkommer nie. Jys sou in die lysie gewees ht?
Dagse neef. Neewat se j vi my. Ek is ook mah nou ni i ou wat amal se vejaarsdae memoriseer ni. Mah se mah vi hom of ha geluk met di bday. Mag sy siel vrede vind en sy hart liefde?????
Well theirs a few things i would take
•I would kidnap Po from kung fu panda (Cuss who wouldnt want a squishy panda who can talk and knows kung fu)
•Also i would kidnap spongebob patrick. And mr krabs( cuss who wouldnt want i lifesize talking krab that wears a kind of tuxedo all day?????)
•Also i wouldnt just reach into the tv...
•I would steal the tv. Who wouldnt want a magical tv???? (It better be a flatscreen)
Ek voel so geintimideerd??. Maar ek sien j gee baie om oor my toestand van besering. So ek lig jou net in dat my bene nou baie mooi gesond is baie dnki??. En ook my been was nie gebreek nie Dnki vir jou omgee en tyd neef???
☝️️☝️️Ek ht ni gustelinge ni. Mah sal natuurlik my vrieninnr opnoem??
Junne Pienaar
Shane
Jane nel
Leandrie du toit
Nicorene Louw
Dane Du Plessis??
Jeanette roux (ht amper van ha vegeet??)
☝️️Ek is doodseker ek ht i paar vegeet. I mens se dink krag is neti so baie ini vakansi ni??. Vestaan ☀️
I dont know??????. With my hands i guess???. And my heart. But im just chillin. Going weir life takes me. What ever rows my boat ⛵️ ⛵️️⛵️️
J klink soos imand wat ek op i persoonlike basis ken??. baie dnkii vir die kompliment. En j weet mos. Ek is i spiertier????. Eks soos dwayne johnson. Work out 8 ours all day every day for the past 2 and upcoming 8 years??. Al verskil is... Hy droom om so groot gebou soos ek te wees??
•Die branders
•Die herinneringe
•Die abandoned huise
•Dis afgebrande huise
•Die huise
•Andrikus se taante se hys waain ons gebly het??
•Die feit dat i man allen ini aand kan rond loop sonder die vrees van beval of aangeval word deur een of ander soort drygementasie of fillestyn☝️️ (Hiermee bedoel ek i man word ni sommer gesteek ni)
•Was nogi baie da nie. Mah eks seker daas antreklike dames in bikinis op di strand???. En wi like nou ni dit ni????
•Ooh jahh. En di roomys en see en strand?
•Die lys gaan aan
Weet j nogg nii?? Ek en marne gan dan trou ?????. ? ??.... Nee ni tans op die huidiglike tyd van my lewe waarin ek myself bevind ni. (28 Nov 2016). Maar ek bespreek in elkgeval nie my liefdeslewe op enige vorme van openbare sosiale media nie. ??. (Aangesien jy hierdi qooh in die toekoms lees. Mag my mening dalk verander het???)
Ooohhh nee nee neeeee. Mah dai vraag 6 thoughh. Ek het i goeie niks geweet wat da angani☝️️☝️️ En vir een of ander rede het ek i bitji angstig geword. Toe ek sien. Dat pieter wat ook skeinat skryf al kla is en op sy arms le en slaap. Terwyl ek nou ees met goeie vraag 5? Van die vrastel besig was. ( Daas 10 vra in totaal)?..... Bleddi Pieter?
The letter Q
He thinks he's so cool with his sharp and pointy little tail sticking out of him. But truely we all know his just a stupid O thinking his better then the rest of the alphabet with his little tail... But i can see right thru him. You know what Q!!! SCREW YOU!!!?? SCREW YOU AND YOUR LITTLE TALE!!!
Wel Aangesien ek nie meer wil he dat my geografiese ligging in die lewe bepaal moet word deur my ouers nie. So my ouer broeder moet my wys maak met die handeling en bestuur van i motorfiets. En toe een dag net so na skool. Toe ontvang ek i vriendelike versoek om te probeer motorfiets leer ry vanaf jacques swart. Maar vat asb nota. Ek ht nie op di plein gery soos i veilige tiener nie. Aangesien ek mos so i rebel en gangster is. Besluit ek om op die teer te ry. Ek het die engine gestart en begin ry. By my 2de lap om die plein. Toe begin ek i kleine bietjie twyfel van die posisie van die remme op die motorfiets. Asook die rat waarin ek was. En die hardheid waarteen ek die petrol reff. En toe ek weer sien. Was die tyd klaar te laat. die toekoms was beplan. En die tyd ht gekom. Dit was tyd Vir ruben om sy dood te bereik. Ek was oppad na ons bure se veiligheids hek Maar voordat ek kon keer... Dit het toe geruselteer in i stofwolk. My regterbeen wat gebrand word by die exaust ,die hele motorfiets ht op my linkerbeen gele. En ek het by di DOOD omgedraai ??✊ Ek het i brandwond net onder my regter knie. My linkerbeen is bebloed deur.. wel.. bloed. En ek het ook toe tot die kennis gekom. Dat op die neerslag het my linkerhand die grond getref ,my linkerduim verstuit ,En ek het ook my hart gebreek. Gellukig plak ons mos plysters en verbande op ons diepste wonde. Maar hoe plak i mens i plyster op i hart?
As j voel jy wil nog hoor oor hoe om so i lae profiel soos ek te handhaaf. Voel vry om my weer te qooh? (Ek repost dit want my antw was te lank??)
Neewat... Die hart is nogsteeds gebreuk?. Di duim is al i bitji minder verstuit. Die brandwond i bitji kleiner. En ek kan nou al my bene buig✊✊✊??. So nogals goood??. Dnki vi di omgee vreemdeling. Jys i goeie mens???. Mah ek soek manet nog i plyster vi my hart??
As i coloured 'n white blaser dra Dan weet i mens sommer... dai neef is i rykgat???☝️️☝️️ As hy manet i offwhite blaser dra. Dan isit manet casual. Mah nogsteeds antreklik??. (White is soos papier wit. En offwhite is i bitji meer cream wit???)
Well whats not to look forward too? Trumps president.. America is screwed. South Africa is still screwed. .. Isnt Life a joyy??????
??Ek weet nehh. Wat help dit ek het hierdie $exy bene maar kan hul nie flex nie ne???. Maar tmaar??. Ek ht gellukig nog twee sterk armsd?????
☝️️☝️️??Volgens my kennis is ons nie eintlik familie nie. Maar dit sal vir my i eer wees om jou as i niggie te he???. Welkom by die famlie izelle ?
Nee
??ht ni di fynste idee waarvan j praat ni
Dolfyn daar vreemdeling. Ju siening is inakuraat. Ek glo ek is i vanilla bar. Niks teen shokelade ni thoughh☝️️☝️️ Hulle is cool. Ek jol patykeet leki saam di chocolate span??
Alby klink baie vervrissend??. Mah ek is manet een vi rustig wees. En gesellig vekeer voor di kaggel. J weet mos i ou soos ek is manet rustig en vloei deur di wereld waar ookal di wind my waai???. Geen worries. Geen limiete. En geen goeie skoolpunte? Leki dag neef
Kani besluit ni. Hulle amal is net so antreklik??????. Dink j ni?
Baie danki dat j my geselskap geniet vriend??. ?Maar kom ons fokus nie op di wisk ni ☝️️☝️️☝️️ Is die belangrike ding nie net di feit dat ons amal gesond is nie. ????. Wisk was nogals baaddd damnn. Dai vraag 4 en faktorisering thoughh??
☝️️☝️️Neewat dinge lyk gud???.
Ek glo ek sal my doelwitte met groot nommers breek??
Ek glo my gemmideld sali bad lyki.
Ek glo so ver sal sal my gemm vi die jaar min of meer.... So... As j mos nou als saamtel en die gemmideld uitwerk. Dan sal jy seki hieso by my... So i goeie. I sterk...
I sterk 22% kryy????. Vi di jaar???. Nahh jokes. Mah di vrastelle ruk nou i bitji hand uit preporsie uit neef? Neewat ek dink di beste opsi vi my is manet om uit te drop. Skool te los. En by ons local Mc donalds as i skoommaker gan werk. ???????. Of by ons local drankwinkel Tops as kassesier
???? baie danki dat jy my teenwoordigheid goed vind????. Maar ek sal kyk of ek erns in die toekoms. Dalk so na di x-amen i videogreep of 2 kan maak??. Dis moeilik om tyd te vind met my besige skedule. Maar Net omdat j vra sal ek probeer???☝️️. ??As j enige idees ht vir di greep. voel vry om jou opinie te lig???
Ooh goeiste... shoee??. Dis nogals moeilik om te kies uit i lys van sulke antreklike dames???. Kan imand asb i kan water bring. Its getting HOT in here????. Mah seki mah eintlik meeste van my gim vriendinne???? Daas nie imand spesifiek waaran ek op hierdie huidiglike oomblik kan dink nie. As daar i begeerte in hart is vir i lys van my gimmie vriendinne. Voel vry om weer te qooh??.
What about your first kiss????
Jesus☝️️☝️️☝️️??
Hallooo Leandriee☝️️☝️️??? Tma ek vegewe jou???
Halooo anonieme mens???
Hoe lyk die sake???
Gras gesny??
Hoe gannit met di verhouding?
Is di kinners al groot?
☝️️☝️️☝️️Ek het al daaraan gedink jahh vrienddd. Ek glo dit sal nogals solid wees mate. Ek glo ek sal sommer i leki paar subscribers hook??????. Ek sallit nogals geniet. Sommer 1.2 billjoen ini eerste minuut????. Jokes☝️️☝️️. Mah ek sallit nogals like. Mah tans in die examen periode is dit i bitji ingewikkeld om i film te stig en nogsteeds konsentreer op my belangrike studies.
???Ek wag al so lank vir hierdie dag??. Jahhhh!!! Ek sal met ju trou????. Enige tyd!!? ... Hoet j geweet ek voel so oor jou?????. .... Lesers en toeskouers☝️️☝️️. Ek sal hierdie qooh as i vb gebruik om te wys... Dreams.....They Do Come True☝️️☝️️?????. En somtyds is dit nie NET die gedagte wat tel nie?☝️️?
Ek Verstani di defenisie en doel van daardie letter "g" in ju qooh ni my vriend☝️️☝️️ Maar ek neem aan dit moet vervang word met "lag"☝️️☝️️☝️️? En ek glo ek self sal dit baie geniet om i youtube channel te stig. En so i rolprent te lewer Maar vi daardie tipe rolprent. Benodig ek meer qoohs per dag om te beantw☝️️??. Tans kry ek so 2-4 per dag. Glo ek......
Tjom??
Jacques ry nie fiets nie Hy suip???jokessd...???want ek ry die fiets weg? of ek jak aanhoudend in een of ander tipe boom of bos in??. Neewat vreemde induvidie☝️️☝️️. Ek vind nie heeltemal plak met fietsry ni. Maat ek swem thoughh☝️️☝️️? ?
Volgens my persoonlike kennis gaan ek ni faverouts kies ni☝️️☝️️ Want ek vrees ek vergeet imand. Ek jol ook nie eintlik baie saam di gr 9s in montana ni Maar ek is goeie vriende met ons goeie vriend Ryan Tuckerr.. ☝️️Met junne Pienaar En jane nel wat soos half my niggie soortvan is (in drostdyy). Ook met baie vanni gimmies. Soos :
Nicorene
Kyle
Leandrie
Jeanette
Tineke
Emma
Hennas
Dawid
En die lys gaan aan?
Ek hoop my korospondasie ht ju vraag beantw... neef??. Ek is doodseker ek ht i paar induvidies vergeet. ??
Jahhh. Ek is dol jaloers? Ek gaan sommer my polse sny die lewe het sopas te veel geword Ek kan dit nie meer hanteer nie ???.... Mah ek en marne ht its an thoughh☝️️☝️️ Jys reg daar...?? Ons ht klere aan?? ?Nee vriend. Jyt die kat anni gat beet. ☝️️Ek en marne is net baie goeie vriende van laerskool al af??En ha liefdeslewe ht mos nou ni its met my uit te waai ni Neef. ☝️️Sy is manet my patrick ??. En jahh? Lara is pragtig?? Ps... is dit net ek of is j so i klein bitji te veel geinteresseerd in marne se liefdeslewe?
☝️️☝️️☝️️Volgens my qooh me Moderator? Is daar altyd imand wie se gevoelens seer gemaak word deur om hierdie soorte vraa te beantw☝️️☝️️. Maar ek is vriende met kirsten. Louwna. Elzaan. Monique Chanel Johan. Ian... wel meestal amal wat pouses by di matriek banki sit. ☝️️☝️️Ooh en natuurlik ons goeie vriend AIDENnnn!!!???
I might have Killed somebody.
????ag neewat. Dis ni asof dit my gan help om ini hemel te kom ni nou is dit?? Maat eks trots dat j daardi vraag gevra ht. ☝️️J. Is i insperasie vi di nasie? Leki dag tjom
Daii braa's i bledie legend✊✊✊
Nee... ???jyt hieri vraag kla gevra. Kyk na my vogene qooh???
Clerence? My vriend. Ek en hy kom al i lang pad saam☝️️☝️️ Ons is goeie tjomies. En ht nogals baie pizzas al saam geeet. Mah sal hom mah gou beskryf☝️️ Hyt maar geword. Hy like musiek en dj. Di see en kuier???.
Dasy baie geluk NEEF. Jy is i ware voorbeeld vir daai mense wat bang is om te staan vir waarin hulle glo. Ek hoop sommer j ht i LEKI lewe en UITSTEKENDE dag... TJOM. En ek hoop j sal eendag di guts opgrawe om ni vir mense so anoniem te se ni. Maar in persoon. Lekker dag neef gert. Lief vi jou... Direk vanaf di hart ??❤️️ ❤️️❤️️❤️️????? (PS. Ek weet ni van waaraf j jou persepsi gevind ht ni. Maar dit is duidelik inakuraat). Liefde breew❤️️??
Baie dnki vriend. Ek onthou dai dag asof dit nog gister was. Toe di dokter vir my die eerste keer sien? Toe se hy vir my ma. Wendy... Dis i meesterstuk. ?? Hy tel my toe op. Soos op lion king. Toe lig hy my vinnig so ini lig tot bo sy skouers voor alli hospitaal mense. Toe begin amal sommer te kniel. Nes op lion king. En ek kyk manet da van bo die dokter se skouers af wat gebeur. Toe begin die dokter sommer te sing..... Haaaaaaaasemenjaaaaaaaa.... ?????. Mah baie dnki Champ
Tanxx. ???. Wie j ook al mag wees. Ek dink ni jys cool ni...
Ek dink jys smokin hot??? Thx
?baie dniii??. Ek wag al i goeie 16 jaar vir dit?
???Its called love arent we all just the product of love? But if am???. It must have been a good valentinesday?
????...
SomeBody once told me the world is gonna roll me...
I ain't the sharpest tool in the shed..??
She was looking kind of dumb with her finger and her thumb
In the shape of an "L" on her forehead??????
Well the years start coming and they don't stop coming
Fed to the rules and I hit the ground running
Didn't make sense not to live for fun
Your brain gets smart but your head gets dumb☝️️☝️️????????....
☝️️☝️️As j ha volle naam kan uitskryf☝️️☝️️? Sal ek hierdi vraag beantwoord???. Jokes. Sys baie slim en lag ontsettend baie. Plus dis nogals nice dat imens nou en dan rasisties kan wees rondom ha???. Dis leki om i colored vriendin te he? Plus. Sy gee leki drukkies?????
???baie dnkii wardeurr???
Jaa ek weet??. Persoonlik sien ek myself as die skerpmaker. ☝️️☝️️Nie dat ek se eks i slet nie???. Maar omdat die ander nie sonder my kan leef nie????? Baie danki dat jy my brein antreklik vind.. meeste mense se ek ht nie een nie??
☝️️Volgens my kennis en verstand wil ek graag hierdie vraag beantwoord. Maar dan weer het ek die kennis van die feit dat dit onmoontlik vir myself sal wees om hierdie vraag te beantwoord, Aangesien dit feitlik nie moontlik is om i vraag soos hierdie te beantw sonder om imand se gevoelens seer te maak nie. Om hierdie rede vra ek groot onverskoning en vergifnis? Maar dan weer ht i wyse man al gese. Almal is mooi op hul eie manier
Ek wardeur i spesiale boodskap Soos dalk i inside joke wat ek tussen i pel htt??. Of manet itsi sweet??. Soos i goeie kompliment of as iemand i lang brief gekskryf ht. Dit wys hy/sy ht baie tyd spandeer ☝️️☝️️ En ek vind dit spesiaal en wardeur dit opreg?????. Of as iemand somme 12h di aand i boodskap stuur? Ek vind dit nogals cool en spesiaal? Ook as iemand onthou wat ek dink sal vegeet?????
Aaahhh☝️️☝️️? Ligte blou. Meestal na die turqoise kant toe??. Ek vind dit baie mooi
Daars vele voordele?
Bv verskillende smake artappel skyfies, mash, artappels gekook/ geskil/ crispy...??. Plus dis sommer net leki om te se..."Artappel"?????. Plus meeste induvidies hou van artappels. Of net die woord?