Visit this profile later to see if your question was answered.
Wuzup.. Asemrowend.. En daar??
I'd say with your legs; walking has proven itself over millenia to be the most reliable and effective way to approach just about anyone... From "The girl you like", to the president, to even people you don't like!! Even hobos appreciate people that approach them using their legs!! So for my conclusion I'd say that using your legs to walk for approaching the girl you like is THE best way
My school..
Ek mis jou seker ook
Morgan Freeman
Ek sal nie nou se nie ;)
Don't know the type but know the person ;)
Yo mama's..... :(
Do you want me to notice you??
N spesiale persoon..
Waar dink julle sulke goed uit?? Wie het so gese??
Ek weet nie rerig wie om te groet nie soooo groet my en ek sal sien wie jy is!!
I would lie down with you but I would do a lot more than forget the world ;)
Through Rugby!!
Listening to music and scrolling through twitter
Dying... That was bad joh!! :/
5-( /**, /+25 !!!! 2, 5**3??
Abelampjlampjoaraudax Axeelgtjt.....ek wens ek het verstaan wat hier geskryf is..!! =D
I'm a ninja.....!!
Thanks ;) =D
Vat n wilde raai!!
Sporty, can take a joke, funny
Ag shame is jy see siek :(
Dis flippen awesome!!!
Baie baie mense ;)
Wie is jy dan???
Het jy n awesome mercedes??? (N toets)
Praat met my op BBM ;)
Ek dink nog dis nika... Ok maar gee dit dan weg!!
Jis jy ook!! Wow ek sukkel om met almal by te bly ;)
Is jy jonger as ek??
Eks clueless.....
Ek sal more weet wie die is watch net, kom jy op die band camp of nie??
Want ek dink nie dis rerig n meisie met bruin hare wat groen oë het nie...ek dink meer dis n seun in my klas of iets..maar ek weet nie :D
Ok eks clueless se my op BBM wie jy is asseblief!!!!
Het ek jou op BBM?
Sien ek jou by die skool elke dag?
Nou gaan ek more in almal in die skool se oë kyk.... Watse graad??
Ek daaaaare jou!!!!!!
Met watse letter begin jou naam??
Soos 90% van mense wat ek ken het bruin hare :D meisie of seun?
Ek het nie n clue nie...wie?????
Acting like a retard :D
Band camp!!!! :)
Oooh ok ek het vergeet hoe om afrikaans te Praat..
Who the hell are you??!!!
Mama.... :/
Anyone as long as they have a good song
Orange or red
Hoekom wil julle altyd hierdie weet? Vra my persoonlik en ek sal jou se
My xbox ♥ en NET my xbox ♥
Only as a friend but now some ***hole is going on her qooh.me and pretending to be me :|
If I get to fight the guy who shot the bullet first and steal the guys lamborghini :D!!!!
Se my eers wie jy is...
Wel dis nie asof ek nie van haar hou nie maar nee niks gaan gebeur nie
For sure!!!!!!!!!!
Donner persoon jy wil my in die moeilikheid kry :D
Blondes ;;)
Can take a joke, cute, younger than me, has a/has a dad that has a 1960's muscle car (preferably a corvette or a mustang) :D
Ek belowe as ek geweet het wie jy is sou ek van nou af elke dag jou by die skool groet....
In 2 months mes amigos
Vra my oor BBM en ek sal miskien jou se
Secrets..... :D
Hello jou blou pou
Ummm jy is seker nika of bianca of ummm dis al waaraan ek kan dink
Ek is self nie meer seker nie
Dominique,mignon,aleshe,dorothy,ferro ;)
Itha is beter as die awesomeste mens op aarde!!!
Solank die kind gaan leer om beter as jy te spel is dit fine
A girlfriend!! ;)
Sail by AWOLNATION
Hahaha thanks!!!! Jy is seker ook!!!
Wat beteken vwhj en jy het ernstig verkeerd gespel
Ja ek het vir fisies geleer, van die begin af want ek het my opsommings verloor en nee ek sal seker nie druip nie ek raai so 50-60% as ek 70% kry mag jy maar soen!!!!
Goeienaand goeienaand goeienaand goeienaand
Goeienaand mede suid afrikaner
Ok volgende jaar sal ek scrumhalf speel
Nee prawns is beter
Jou ma's n vet kak
Hahahahahaha thanks!!!!
Ek is jammer......ek weet :'(
Jou klein kak....
Ok ek sal probeer :D
Ek raai iewers in cherry singel ;)