Ask me something you always wanted to know
316
Replies
Hoeveel vraestelle j nog oor?*
Dink soos 10 of 9
Virgin?
Ja watse vraag is dit??
Julle "meisies" wat hom sleg sê wil net sy trou vrou wees en die "manne" wat hom sleg sê wens julle het sulke biceps gehad. Kom by gesiggie. En jy wat so die p-bom drop weet jou mammie jy praat so?
Ignore the btches pella?
Hahaha thanks my maat ek waardeer daai een??
Jy gaan?
Wie moet ek sê??
Eks skaam Skiesie
Vir? Dis mos nie asof almal gaan sien jy dm my nie
Ek kan mos ma kies wie my liefie is. Jy hoef nie saam te stem nie. Ek dink manet jys rrg cool
Dis waar...maar hoekom as ek so cool is dm jy my dan nie?
Ja my lieffieeee
Wtf?? ek praat met niemand dans ek sommer jou liefie
Wil jou he vir myself liefie❤️
Liefie????
Goodness jys gorgeous
Hahaha dankie ??
Jy is n poes en sal een bly
Jip?
Haha nee sorry vir die vorige mens wat geqooh het jys Seker n girl wat hom like nou gebruik jy groot mens woordeskat??
Rudolph moeras padda jys actually moer cool daai girl is net bietjie hartseer vandag nou soek sy kak met jou?
Ek weet nie wie dit is nie maar hy/sy het probleme?? dankie ek waardeer dit en jys ook cool?
Nee jys 'n manhoer want jy fok rond mwt meisies en comment op amper elke meisie se photos
?? ek dink jyt die verkeerde ou beet...ek comment actualy op niks fotos nie...ek reply net op myne...so fkf jou moeras padda
Jy is ń fantastiese mensie!!??
Jy is ook een amazing persoon?
Jy het die mooiste glimlag ever. Dien dit meer gereeld!!! Ek love jou persoonlikheid en jys rrg aantreklik??
Hoop jou lente daggie was vol blommethies en geluk?
Dankie baie ek waardeer dit? hoop jou dag was net so amazing en vol geluk??
Going from one friend to another I see , regte manhoer ! Poes
Ahhh so omdat n persoon my ondersteun en ek n persoon se comment reply maak dit my sommer n manhoer. Luister yster jys die een wat anoniem met my praat. Laaste keer wat ek hate gekry het was soos laasjaar, moet nie nou weer begin nie. Dm my(as jy ballas het) ??
That was actually a message for your friend , Andrê , but he didn't want to answer . So i thought maybe you would know
he isn't my friend and dm please
Sometimes I wonder how you go through life knowing you destroyed a girls life and didn't have a chance to make up
destroyed a girls life?
Wat het met jou vriendin gebeur?* is jy okay???
Eks fine dankie
Saam wie gaan jy matriek afskeid toe?
Saam Marelize?
waar de fok bly jy ????
Seker by my ma
ek was by jou huis gewees gisteraand
en fokk
jy lyk cute as jy slaap
Hahaha jy is vrek snaaks??
Wi van ju vriende is almal single
Almal het iemand jammer
Keep up the fitness page boy??
I will thank you??
Hou jy nou van enige iemand?
Nope
Gentlemen jy???
Dankie ek waardeer dit baie x
Hoekom staan daar DONT MESSAGE op joi status en jou pfp is weg
Ek wil seker net n bietjie weg kom van al die mense af?
Jy is n poes
Ek is eeeeeen groot een ja?
fck you're hot
Thank you?
Matriekafskeid date?
Wag en kyk?
Hoe gaan dit met die juicery?
Jy sal ook nooit verander nie??
Na watse hoerskool toe gaan jou broer?
Glenwood in Durban hoekom?
Wat gan jy die vakansie doen
Fortnite speel en chill
Like jy haar nog??
Ek sê dan nounet die eksamen was klaar erg genoeg hoekom wil ek myself met n meisie ooksl straf??
Meisie?
Is die eksamen nie klaar erg genoeg nie?
Watse graad is jy nou?
12 why?
Wie like j nou alweer
Ek like regtig niemand nie? En ek het ook nooit
Jy lyk good. ??✨ l.v.e_
Pfftt?❤ kyk bietjie na jouself asb ?
Hou jy van iemand op die oomblik?
Ja ek doen hoekom
Hooriii is Micheal en Rene nog n dingg? Asb antw
Ek weet nie. Maar ek hoop hulle is want hulle pas?
Wie is die mooiste 10 gr 9s
Almal se smaak verskil??
Sal jy vir n graad nege gaan
Ek weet nie?♂️
Jy al vir jou vriend se girl gegaan?
Nee want daar is n rede hoekom ek sy vriend is
Vir watse gr 8 meisie sal jy gaan
Ek dink dis te jonk
sukkel nou nog om te glo dat jy op my gecheat het hond ??
Gister was ek nog n hoer??
So
Wie is di girl??
Ek wil ook weet
Het jy jou oog op iemand?
Nee
Jy en Demi pas vir my ?
Was julle nie all saaam nie?
Nee
Is dit nog die selfde girl ?❤
Wie sê ooit daar was n girl
Het Michael 'n stukkue
Asb doen my n guns en vra hom self
Van wie hou jy???
Nogals baie mense...soos ek hou baie van my vriende
Is jy en Carmi saam? ?
Nee x
Is dit nog steeds di selfde meisie??❤
Was daar ooit een x
Beste vriend/vriendin
Bianca?
Are you inlove with someone??
Maybe maybe not x
yeah were you fom
Secunda
Wie is michael se stukkie????
Hkm vra jy heeltyd dit
Hoekom? Omdat jy nie kan sien demi is die grootste slet nie ek dink jy kort oogtoetse sy is nie eers mooi nie
Looks tel nie?
Jy is anyway een wat ook nie looks het nie want jys agterbaks. Hou op mense afkraak oor jy nie genoeg aandag kry nie
Eerlik dink ek Demi is n slet ??
Eerlik dink ek jy het sielkundige probleme
Who's the one?❤?
A special girl❤
Sy jou nuwe fling
Nee?? Wat gee jou daai idee
Hoe sê jy vir iemand jy like hulle as die persoon jou ken maar julle praat ni baie ni
Jy moet dit nie sê nie...praat meer met die persoon...en doen dinge saam. As die persoon meer en meer goed saam jou wil doen kan Jy begjn signs wys jy like die persoon
Jy dink way teveel van juwself
Ek weet ek werk nog daaraan?❤
Kan ons kuier? ?Want damn♥️?
Ons kan n plan maak?
Ek mis jow?❤️
Lyk nie so?
Zeldre of Carmi?
Wat gee jou die indruk dat ek vir Zeldre wil gaan??
Dolfieee?❤️
Spookieeeee???
Carmi and Rudolph sitting in a tree K-I-S-S-I-N-G??
Hahaha good one??
Depends on what?*
How the girl makes me feel...if i somehow fall in love with an older girl ill go for it
What is the oldest u wil date?
4 years older ...depends
What is the youngest u will date
Grade 9 on the youngest
Why dont we ever talk 2184161
Who are you tho?
Jy is cute??
En jys oulik x❤
As jy met enige meisie op aarde kan wees wie sal dit wees. Asb noem haar naam
Ek dink eks gemaak om alleen te wees?
Wie is jou meisie
Fortnite??
Like jy nog daai spesiale girl? ?
Ek weet nie...
Hoekom word daar gesê jy vat jou vriende se girl?
Wattt????? loop daar al actually sulke goed al rond...wie is die girl ooit???
Jy spyt kliphard
Oor wat moet ek spyt wees so hard?
*leer om te spel seun*
Jys so groot fckboy dis ni eers snaaks meer ni
Hier gaan ons alweer? as dit jou so baie pla hkm groei jy nie ballas en kom sê dit in my gesig nie?
Maar as ek moet raai is jy seker een van my fake fokken vriende né ?
Is jy in hoerskool secunda?
Ja?
VIEW MORE