213
Replies
bra ek nie geweet jy doen koor nie 😭
Jahh jah die man kan sing :)
hoekom jy nooit in geti as ek daar is nie?😂
Eks altyd hier
Silly, mis jou
If i think this is you
Miss you too
dankie vir alles ruebs- J<3
Anytimee
Almal wat jou so question oor n sekere persoon heeltyd , staan self agter die deur. Chaters en kak aanjagers.
✊🏻
Wat gaan jy swot na skool met jou gevorderd ? 👀
Nee ek weet nog nie
In watter buurt bly jy en op watse bus ry jy in die middae?
Serengeti altwee
Lyk my ek is famous op jou Qooh me😂
- C
Nehh😂
Wag is dit waar dat jy en chane gevry het? (Want baie mense vertel my daarvan maar idk of dit waar is)
Dit is rerig nie ek belowe jou dit is rerig nie
Jy en Chane nou saam?
Nope ons is net vriende lol
Moet aan niemand verslag doen nie Ruebie, daai persoon wat so vra is n slet man , regte player .
Wiee vra wil ek weet ?
Ruebi jy en C kan maak wat julle willlll. Gaan groott
Wat se jy even ?
Wie is jou nuwe slet
Het jy niks beters om te se nie ?
special kind jy neh❤😂
Specialll😂❤️
Ia jyben Chané iets ?
Ons is nett vriendee
Reply jy op dms want ek dink jys sooo cute !
Sall nou gaan kyk!
Is jy en Chané iets ?
Ons is net vriendee
Btw jou oe is beter
Ons moet kuier :)
Sure weet nie wie die is is nie tho
Het jy n nuwe slet
Dis rude
Silly goose <3
Silly goose
Wtf, legit niks aan jou gedoen nie maar cool be like that🤠
Who this?
So ek wil weet jy se jy soek nie n meisie nie maar dan sit en flirt jy met Emily De Beer asseblief verduidelik en ja ons almal kon dit Sien
iemand kort n bril
The controversy continues
Jip
Lmaooo jyt lowkey die beste meisie ooit verloor , en dis jou skuld lol 😹😹
Weet mos nie hoe n verhouding werk nie ,
En jy gaan ook nie daai liefde by enige ander meisie kry nie want zia gee onvoorwaardelike liefde , lol try to vind better
Sorrie
Brah jys hot af en ek sal nie omgee as jy my pull nie
Nee goed dan
Dm my sal graag wil weet wie die is
lol j gan weet wie die is - wil net sê moeni na hulle luister ni ja Ek en j Isi op great terms ni mah da is redes da voor en mense kan maar hulle monde hou daaroor want jy sal altyd in my lewe wees <3
so head up ruebs we are good x
- Z
Coolss i am here
ek is glad nie reg vir gevorderd nie🤪🤪🤪🤪
Ekss altyd reg eerlik waar voel goed vir moree 😂
Moet jou nie aan hulle steur nie hulle is net jaloers
Ok
Haters is so weird lol
lol
Die is poes snaaks jammer om jou te laat weet maar die mense is reg ou jy moet regtig jouself reg ruk bedoel dit nie lelik nie vat maar net die raad en gaan maak dinge met die meisie reg
ok
Jig jy moet leer om jou treasure te hou want nou het jy Zia deur jou vingers lat gly moenie jy worry nie sys binne kort myne
Is reg tjom wens jou net die beste toe
Wie is die persoon wat jou so erg uithaal oor niks?? carlaqqq
Wil ek ook weet
Dit is nie van my belang nie dankie
Ok nou hkm is jy hier ?
Nee ek dm jou nie jy is n aaklige mens en n speler as dit by meisie kom jy hou daarvan om hulle aan n lyntjie te hou totdat jy verweeld word jy en Zia het n week gehou ek wonder hoekom
Hoe sal jy nou weet jy weet nie eers wat gebeur het nie so jy kan maar jou opinie hou en dalk my dm dan kan ek jou die waarheid vertel
Liegbek jy hou daarvan om met meisies se gevoelins te speel jy hou hulle aan n lyntjie totdat jy verveeld raak en dan sny jy hulle af en sit jou gevoelins net so af
Mag ek vra wie die is dm my asb
Soo enige iemand op die oog? chane_txljaard
Nee wat ek is nou maar rustig
Chanee 😂
Hou jy daarvan om met meisies se gevoelens te speel
Nee nie ek nie hkm ?
Hello het jy n meisie??
Nee
Like jy om met meisies se gevoelings te speel kan dit duidelik sien
Askuus wie is die ?
wats jou verste met spiesgooi
57 m
Maar iets anders jy !!
Hoekom nou so 😂
waar hou jy vakansie?
Mosselbaai
Haha emily is n doos
Hehe
dude…ons het lanklaas geprt❤️
Dudee geen clue wie jy is nie dm my
Jy en Zia ???
We are chatting
het jy n meisie
Nee chat net
i think im in love <3
Nee goedd dan😂
Ek het low-key gedink ek het jou laas jaar geïrriteer maar ek voel ek doen nogsteeds 🙈
Neee man ek glo nie so nie who you tho dm my !
rueben in die jonger girls, waarvoor brah?
Watt?
Ek mis jou drukkies die meeste
Messagee myy
Ughh - hoe weet jy nie. Dis my gunsteling woord
Ughhhhhhhh
Jahh geen clue😂
Ek gaan net aanhou ugh se totdat jy onthou wie ek is ughhhh
Dan gaan ons lank hier sit😂
Ughhh
ek mis jou loser!❤️
Mis jou ook ❤️Dm my toe
Can you please become more decisive?
Who you ?
Mis jy my rubies? ❤😛
Weett nie wie die is nie maar ek neem aan❤️😂
maatjie :)
ruebbsss jy is special hoor !
Dont know who dis is but youu tooo
Hou op n btch wees en se jou crush se naam. Of is jy te skaam🤨-h
Who you ?
Liewe hel ek dink nie jy verstaan hoe frikken baie ek van jou hou nie dis nie eers snaaks nie. Jy is 25/8 op my mind en ek kan nie ophou aan jou dink nie. Dis al wou net my feels confess😂
DM my sal graag wil weet wie die is ?
🤣🤣 nou jou story gesien waaroor gaan dit
🤔🤔
Wat dink jy van die kempton meisies
Dit hang af ekt baie meisies vriendinne in kempton en hulle is cool
juane reken almal dat jy verder as net pull wou gaan , maar toe lag almal in haar gesig.
Hehe wat sy se is nie war nie
juane dink jys smoor verlief op haar 😂
Sy moet maar so dink
Maar hou jy van iemand?
🥶
is jy en timonè saam ?
Nee
wie is dit nou, timone of emily ?
Eks nie saam iemand nou nie
Favroite grad 9es
Marine waldo
Caidan Emily
Mou. joelize
dane. moloi
Fav grad 10es
Die hele graad
Favroite grad 8s
Lihane
Casandra
Amiras
Ek het gedink jy is en timone is saam toe sien ek goed oor emily. Eks baie deurmekaar nou😂
Wie jy is tho ?
Moet nie goed dink sonder die storie nie dm my liewers dan vertel ek
Is daar n special girl??
Idkk
Hkm is jy en Emily uit?
Sekere goed
Was jy en emily db iets
Yes
Jy en Emily moet net altwee oor julle kak kom. Ons almal het julle saam gesien🙄
Saam gesien hoe bedoel mnr nou dm my toe !
nogal aantreklik :)
Thankss
like die recent - sou jou dm maar jy follow my nie eers terug nie 🥴🙄
Dm my sal dit nogsteeds kry😂
juane maak alryd of jy van haar hou😂
Sweerr😂
i like you…
Who you tho dm me !
Rooi neusie se jy 👀❤️
Nett so😂😊
wat het tussen jou en emily de beer gebeur?
Ask her maar ons is nie kwaad vir mekaar nie nogsteeds goeie vriende
Ek mis jou. Wens ons is nog vriende
Wie is die tho ?
Ons kan nogsteeds vrie de wees
VIEW MORE