profile img

Ruhan

Ruhanf6.

Ask away

219 Replies

Het jy n meisie in jou lewe ?

Ek het inderdaad

Ruhanf6. replied 2534 days ago

Kry jy n kar ?

Nee nie waarvan ek weet nie ??

Ruhanf6. replied 2536 days ago

Wat het jy gekry vir jou 18de

Nie babbelas nie ??
Jk
Well obvi iets te drinke ?
Fokofpolisiekar merch ?
ń advanced driving course ?
En ń video van Francois van Coke wat vir my happy birthday sê ???????

Die res kom nog ??

Ruhanf6. replied 2538 days ago

Happy Birthday bud
Mag 18 jou reg hanteer??

Danksê ❤ ek waardeer

Ruhanf6. replied 2539 days ago

Is ek genooi na jou B-day?

Join ons more aand by runway ??

Ruhanf6. replied 2540 days ago

Jys so mooi mens❤
En elke meisie se droom.

Beteken baie ❤ message my asb.

Ruhanf6. replied 2544 days ago

Dagdroom oor hoelank terug ek jou gemessage het

Ek doen. Elke dag

Ruhanf6. replied 2552 days ago

Ek sal jou n ding of twee kan wys se net waar en wanneer??

9uur more oggend by my huis ? as dit jou nie pas nie message my ????

Ruhanf6. replied 2563 days ago

Gaan ons bietjie kuier vir jou 18de ??

Jy vra nog ?? natuurlik ???

Ruhanf6. replied 2563 days ago

Your thoughts about short girls?

Dynamite comes in small packages I guess?

Ruhanf6. replied 2564 days ago

Your fine?

Danksê

Ruhanf6. replied 2564 days ago

1 Desember jy sê?

Yasss ???

Ruhanf6. replied 2564 days ago

Ek gaan jou mis Desember??

Ek gaan jou sien ?

Ruhanf6. replied 2564 days ago

Ht hy i meisie ?? Ek wl n mve mk op hm

As jy hom message asb tik net ordentlik. Goeie moer ? ek belowe jou, deur so kak te tik en spel spaar jy 5 sekondes in jou lewe. Tik net normaal asb ?

Ruhanf6. replied 2565 days ago

Sl Diethr n goeie ou wec ?

Ja seker?

Ruhanf6. replied 2565 days ago
VIEW MORE