Rynhardt47
Klerksdorp, North West Province
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1805527779713300/
Visit this profile later to see if your question was answered.
Sê jy vir my wat om te doen?😂 ek weet wat sy verdien🌍
The fck?😂😂😂😂😂
Moenie worry oor ons nie. Check jou eie verhoudings?🤔 Maar thanks. Ons is darem gelukkig sonder ander mense se opinies om eerlik te wees🙈😂
Jy hoef nie vir my opdragte te gee nie pel. Ek weet datem hoe om my meisie te hanteer, dis kinda hoekom ons saam is😂
Wel dan kan ek jou nie help nie, jammer?
Sou cool weet as ek weet wie my mis♥️
All offense, jy ken my nie. Gaan praat kak op n ander plek??
Laag?
Hoe de hel lyk ek so?? First off. Grammar bra...??♂️ just stop saying dumb sht like this?
Sies? skaam jou?
Why tell me this anonymously???
???thank you for being you
Awwww☺? dankie?
Ja ek sal nie ń anonieme persoon kan erken nie. Darem net die eerste, nie die laaste nie??
Taking over the world, be back soon??
Binnekort x
Dynamite⚘?
Hy waardeer jou?
Moet ek van iemand hou???
Vir wie??
Nou sê dit vir my normaalweg? Nie agter ń skerm op ń app nie.
Missing you⚘?
Eks al maande single??
Musiek is my lewe. Ek glo nie ek sal net een "band" kan kies nie??
Jys net great??
??ja jis my kos is deesdae droog sonder sous my outjie?? thanks for the concern tho. Ek waardeer?
If God is for us, who can be against us?❤
❤❤
19 geword in Januarie
Ook? Dit klink of jy my dophou so ek glo jy weet klaar alles?
Sys ń baie goeie mens vir my??♂️
Jy is kinderagtig?
Almal gaan deur breakups in hulle lewe. As jy nie die gevoel verstaan nie, moenie oor ander mense praat agter hul rûe nie.??♂️
Haha☮
Soosin? In... my oog? Ouch??♂️
Nuuskurig??
Hoe weet mens wanneer iemand ń "goeie" een is???♂️?
Jys te goed vir my?❤
❤❤
Ek het nie?
1 Korintiërs 13
Sy weet en dis al wat saak maak??
Hoekom wil jy dit weet????
Eks altyd oop vir nuwe vriendskappe??☀️
???
Dankie vir wie jy is?
Sekere goed... baie.
Maar dis daar vir ń rede❌
Eks jammer dat jy ń probleem het met hoe die Here my gemaak het??
Almal sê jy? Miskien net mense soos jy hoor?☀️
Hoop jy voel nou beter na jy jou tyd moes neem om iemand so iets te gaan noem op sy qoohme??? shame? sit jou naam by, ek wag.??
Beplan nog daai ding, why??
Weird vraag much??
Dankie??
Ek het nie ń "mooi gesiggie" nie maar dankie??
DM my?☀️
Wie wil nie??
Nou wat het jy gedoen om te veroorsaak dat jy dit moet mis??
My eiervrug??
Cool??
Ons sal nog sien daarvan???
Daar is baie dinge wat ek graag sou wou verander. Maar ek hou nogals van die persoon wat ek deur alles geword het. Tyd is kosbaar. Ek sal eerder die tyd wat ek oor het beter spandeer?
Ek weet wie jy is?
Dankie vir alles☀️
Ek los eerder die verlede waar dit hoort?☀️
Hierdie is als??
Ek sal dit nou gaan lees?
Ek weet nie wie jy is nie maar ek waardeer jou. DM my asb☀️
Dankie?
Ek mis jou ook?
Awwww dankie jy?
DM asb??
Nee scroll ondertoe?
Mooi? Vertel my nog ń grappie toe?
My ego is so laag ek weet nie of ek hom ooit sal kan opgrawe nie?❌
Jy maak nie eers sin nie???
Solank jy nou beter voel nadat jy al daai haat uit jou sisteem uit hekry het?☄
Wat van my en Zanke Olivier*??
Depro stage sê jy?..
Wel seker maar jy aangesien jy weet van "n depro stage"??
Die handjie vol mense na aan my hart, wat my "verstaan", behoort te weet wie hulle is?☀️
"I only love my bed and my mama"??
Daars seker baie???
Wtf??
Okay???
Wil jy my ex wees? Dis weird om te sê jy wil iemand se ex word???
Waar laster ek "tjom"? Ek neem aan jys heeltyd om my? En blykbaar ken jy klomp sataniste ook??
Ek sê nie vir mense ek is ń Christen nie! Ek kyk of mense self agter kan kom ek is ń kind van die Here, so thanks for noticing?
Moenie in ander mense se geloof kom krap tot jy perfek is nie okay??❤
Net God kan my judge?
Hey.. jys besig om dit te oordink ek belowe?
Nee? Ek dink net dat mens nooit sal weet hoe iets sal uitdraai as jy nie probeer nie? En vrees, wel dit lewe in almal van ons...
Ek judge nie mense nie. Dis jou keuse?
Dalk moet jy net ophou bang wees en my sê???
Ek dink die wêreld draai van self? Een keer in 24 uur voltooi hy n siklus en een keer in 365 dae draai hy volledig om die son???
Ek grap. Se my net wie jy is????