profile img

HkmWilJyWeet

S.............

28 Replies

hoe oud is jy

18 in July

S............. replied 2058 days ago

jys baie nice ? Kay_pretorius

Danki waardeur dit?

S............. replied 2058 days ago

Haai ek follow jou kla??

??wat is jou insta dan??

S............. replied 2059 days ago

Het j inta hun x?

Yess

S............. replied 2059 days ago

Hahahaha hkm se jy dankie tog

Nodig ni ń klein seuntjie wat my probeer intimideur ni

S............. replied 2059 days ago

Is j n ou of n meisie?

Ou

S............. replied 2059 days ago

Ou. 23

Danki tog

S............. replied 2060 days ago

sht dit help niks

Yes ek het wel 2 vrae vi jou
Seun ofe meisie
Ouderdom

S............. replied 2060 days ago

Paas maar die boodskap aan ek weet nie wie hy isi

Ek self ooki???

S............. replied 2060 days ago

Is maar net my mooi manier om te se pas haar asb op

Sê dit eder vi die ou wat klaar gelukig was om haar te kry...

S............. replied 2060 days ago

Hahaha yeah. As jy haar ooit seer maak bliksem ek jou dood

Ek glo ni di here sal my toelaat om dit te doen ni,maar ek sal wel di tweede deel wil sien probeer?

S............. replied 2060 days ago

Hahaha nee ekt kinda haar nou vir die eerste keer gesien op Qoohme en gesien sys mooi en dit besluit

Oo cool

S............. replied 2060 days ago

Iemand wat dibk Kaylin is beeldskoon en verdien n great ou wat haar sal oppas en beskerm

Jy klink soos n beste vriendin,n broer of ń crush

S............. replied 2060 days ago

Hahaha nee ek is ernstig eksi Kaylin nie

Intersant,the million question then is,who are you?

S............. replied 2060 days ago

Hahaha. Nee ek trek jou been. Ek isi die regte een nie.

Lyk nogsteeds of dit wel jy is??

S............. replied 2060 days ago
VIEW MORE