Visit this profile later to see if your question was answered.
hierdie qooh maak my hart so bly ❤️ Ek is so bevoorreg om vreemdelinge te he wat ongelooflik baie vir my beteken ?Dankie dankie dankie vir hierdie ?? ek waardeur hierdie ongelooflik baie
Dit is een huge plesier eks so bly ons kan vir jou iets in jou lewe beteken ❤️ Dankie vir die positiewe komentaar en terug voer ??
Hallo ? baie vriendelike woorde wat jy spreek oor my ? jy mag natuurlik enige tyd my nommer kry! Jy kan maar vir @stokblind dm , dan sal ek daaroor dit vir jou gee ? Love hoe positief en lewenslustig jy klink ???
Okay so hierdie qooh is al 3 maande terug gevra en ek het steeds geen woorde om die vraag te beantwoord nie. Gister aand het ek vir die here gebid en gevra dat hy vir my sal wys wat hy vir my wil se en openbaar. Toe ek my boek, “om god te ken” oopmaak het ek dievolgende gelees - Ek weet wat ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle n toekoms gee, n verwagting! - Jeremia 29:11 ? God het n plan vir jou wat reeds begin het voor jy gebore is. Hy het jou so lief en Hy wil net die beste vir jou hê. Sy planne sal van jou n fantastiese vrou maak. ? Dit het my laat dink aan jou situasie. Die antwoord op jou vraag is eenvoudig : GOD. Jy kan die nie regmaak nie. Niemand kan dit regmaak nie, jou familie, jou vriende selfs n spesifieke plek of dier kan dit vir jou beter maak maar niemand gaan dit kan regmaak nie behalwe God ❤️ Ek dink Hy het hierdie net redes laat gebeur wat miskien nog onbekend is, maar eendag sal hy vir jou al sy redes daarvoor openbaar. Miskien omdat dit van jou n ongelooflike sterk mens maak ? Ek haal my hoed vir jou af, anoniem ✨ JY IS SO ONGELOOFLIK STERK ? Alles het verander, daarom sal dit nooit weer dieselfde wees nie maar ek hoop en bid en vertrou dat jy vir god sal soek in hierdie situasie ?
Michelle ❤️ Jy is duidelik een fantastiese wese & siel ? Dankie Dankie Dankie vir jou touching qooh. Eks so bly dat ons ietsie in jou lewe kan beteken vir jou ? Jys amazing, onthou dit
Doen dit met passie of doen dit glad nie ❤️ Tone dankies vir jou goeie kommentaar ! Ek wens jy weet hoe ongelooflik dit my laat voel ? Moet nooit verander nie x
sjoh ? jyt sopas my aand gemaak, anoniem ❤️ Ons is soooo bevoorreg om follwers soos jy te hê. Mense wat my nog laat glo dat daar hoop is vir die toekoms op hierdie stuk rots wat wentel om die son ? Baie dankie vir al jou positiwiteit wat jy afstort op ons acc ? ons love dit ?
“Don’t try to be popular. It’s far more important to like yourself. And when you respect yourself, strangely, you get more respect that when you court it from others.” - Joyce Brothers ❤️ Moenie probeer popular wees nie, dis nie jou roeping nie ? God her jou nie op hierdie Aarde gesit om popular te wees nie, Eendag in die hemel gaan dinge nie gemeet word in hoeveel vriende jy gehad het nie ? Wees jouself en jy sal WARE pelle vind. Dit is meer belangrik om ware mense in jou lewe te he as baie mense in jou lewe ? Asseblief probeer altyd dit onthou ?
1. Ek wens net my hele hart en hele verstand en hele siel dat elke mens op Aarde die here se liefde sal ervaar en voel en uitdeel en leef. ❤️ Ek glo dat as hierdie wens eendag sal realiseer sal werklik almal op Aarde gelukkig wees en tevrede net hulself wees. Ek glo dat daar geen selfmoorde sal plaasvind nie en dat mense nie hulself sal vernietig en seermaak nie,mense se harte sal weer heeltemal heel sal wees. ?
2. Ek wens dat elke liewe mens op Aarde vir hulself mooi sal wees en voel. Ek wens dat almal sal besef hoe perfek God dink hulle is en hoe mooi hulle vir hul pappa is ? Ek wens dat dit vir almal duidelik is dat hulle volmaaak is en dat toe God hulle geskep het.
3. Ek wens dat voordat elke iemand op Aarde dood gaan, hulle ‘n verskil in 10 mense se lewens gemaak het,want in realiteit gaan te veel mense dood sonder om enige iets te bereik in lewe ? Ek wens dat mense sal besef dat Aardse dinge nie gaan sorg vir hul plek in die hemel nie, maar as jy leef vir jesus en probeer leef vir jesus is jou plek in die hemel gewaarborg ⚡️ As elke mens ‘n verskil maak in 10 mense se lewens sal die wereld ‘n enorme verskil ervaar ?
Daars so baie ander dinge wat ek wens vir hierdie vaal,verbeeldinglose wereld ? ek kan jare en jare aanhou praat oor al my wense ?
I fall in love with a person just being theirself. Someone’s mind is extremely interesting to me. All of their thoughts and stories and memories which they stored up. All their secrets they have stored up,waiting to tell them to someone they could trust. I am fascinated by people’s struggles and what makes them afraid or makes them feel most alive. I just love learning about someone and why they do and say things exactly like they do. I fall inlove with people every single day. ??❤️????
The love of God ? Dis onbeskryflike liefde, liefde wat te veel en te groot is vir die mens like brein om te begryp ? en dis so cool om daai liefde te kan aanvaar en ontvang ?
LOVE julle ? Beste este followers ooit in die geskiendenis van altyd ❤️
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Dis eenvoudig. As jy op Aarde is. is jy mooi. As jy bestaan is jy mooi. As jy lewe is jy mooi. As God jou gemaak het is jy mooi ? God het niks gemaak met die gedagtes van "ek wil hom/haar lelik maak" nie. Hy is so trots op hoe jy lyk en hy is onsettend bly dat hy jou geskep het. As jy dink jys lelik broek dit seker sy hart in stukkies, want hy dink jys beeldskoon. Moet nooit sê jys lelik nie, want al het ek jou nog nooit gesien nie weet ek jys ongelooflik mooi. Jy hoef nie te twyfel of jy mooi is nie, jy mag maar weer jys mooi want vandag se ek vir jou "JY IS MOOI" ?
Ek kan dieselfde van jou sê ❤️ Dankie dat jy ons daagliks inspireer om die account aan die gang te hou ? Jou woorde word baie waardeur ? Dankie vir followers soos julle wat alles uit en uit die moeite werd maak ? Jys amazing ??
You need to understand that you are ❤️ You need to realize that you are loved more than you could ever imagine by a guy named Jesus Christ ? and oh, he loves you endlessly. He loves you deeply. He loves you tenderly. He loves you in a way that you have never even dreamed of. You are loved and you are worthy and you are more than enough and you are strong and capable ? Don't you ever dare giving up, keep going. You're doing a great job at life ? Just because some people don't love you does not mean you aren't loved, because trust me on this one - YOU ARE LOVED ❤️
ek wens die wereld het meer mense soos jy,mense wat ander opbou en nie afrbreuk nie. Jys 'n solid persoon ♥️ Jy is sterk genoeg om te weet jy is baie werd en jy hoef nie ander af te kraak om goed te voel oor jouself nie,dankie daarvoor ? maar vir ons is die aantal followers net 'n nommer ? Dit gaan net oor in ten minste een persoon se dag 'n verskil te maak x
Dis 'n huge plesier ? anytime,anyday ??♀️
Die woordeboek beskryf ’n Christen as iemand wat glo dat Jesus Christus die seun van God is en verlossing aanbied aan Sy volgelinge ?
1. God is nie 'n streng pappa nie,hys amazing en hy love dit om te lag,die deur dat jy van comebacks en grappies hou beteken defnintief nie jys nie 'n christen nie, dit beteken jou sin vir humor verskil van hulle sin ?
2. Jy en jy alleen sal weet wat tussen jou en God aangaan. Wat iemand anders van jou sê definieer nie wie en wat jy is nie. Net JY kan bepaal of jy 'n Christen is of nie ?
3. Niemand het die reg om jou te beoordeel behalwe God en hy doen nie. Deel van die dinge wat Christene doen is om elke dag meer te leef soos God. Moenie fokus op ander se opinies nie. Fokus op die wat saak maak, GOD ? Indien ellen van hulle perfek is en nog nooit 'n fout gemaak het nie mag hulle jou judge ?
YOU ARE WORTHY. KEEP GOING.
Hierdie gaan baie cliche klink maar wees net jouself ❤️ Die here pappa daarbo het iemand in hierdie wêreld geskep wat na dieselfde tune dans as jy ??♀️ Jy moet net geduldig wees en jy sal hom/haar vind ?? Moenie voorgee om iemand anders te wees nie,omdat daar iemand is wat opsoek is na iemand soos jy en hulle gaan jou mis kyk as jy nie jouself is nie ? Jys ń juweel,okay? en jou identiteit le nie in hoeveel of hoe goeie vriende jy het nie,dit le in God en God alleen ? Leef net elke dag voluit en bid dat God die regte mense oor jou pad stuur x
Jys meer as awesome ❤️???
baie dankie,jou woorde word waardeur ??
Ek kan jou 100% belowe dat God bitter baie van jou hou ♥️
Ek kan jou belowe dat daar meer as een mens is wat deel is van jou gesin/familie wat baie omgee vir jou ?
Ek kan jou dat jy vir ten monster een van jou pêlle die wêreld beteken ?
Ek kan jou belowe dat daar iewers in hierdie wêreld iemand is wat net soos jy wil wees as hulle ouer is ?
Ek kan jou belowe dat jy al iewers in jou lewe iemand baie trots gemaak het ?
Dit mag dalk nou klink na ń paar baie klein dingetjies,maar "all the little things add up" KEEP GOING ? jy doen ń amazing job at life ?
Partykeer moet mens verdwaal ?
Hierdie bring my terug na ons recent qoute op instagram - onthou jouself dat dit okay is om nie okay te wees nie,breek af,huil jouself aan die slaap. Niemand van ons is perfek nie ❤️ MAAR net ń bietjie raad - moenie WAG vir iemand om JOU te vind nie,vind jouself ? want as jy jou hele lewe gaan wag om gevind te word gaan jy net weer verlore wees indien hulle wegstap ?
DM groot asseblief vir ons as jy meer in diepte daaroor wil gesels ?
ek dink hierdie raak baie meisies daar buite, so as jy hierdie lees en jy relate moet jy asb nou oplet
- eerstens IS jy beeldskoon en ek het dit sopas vir jou gesê,ja ek weet nie hoe jy lyk nie & ek ken jou nie,maar God het niks geskep wat nie heeltemal beeldskoon is nie. ❤️
- tweedens "Don't be beautiful. Forget that. Be angry. Be intelligent. Be witty. Be interesting. Be talented. Be crazy. Be adventurous. Be funny. There are an eternity of things to be other than beautiful and what's beautiful anyway? Just a bunch of letters put together to form a word." ?
vele kere ? ek was onlangs so gebroke dat ek vir ń oomblik gedink het ek gaan nie weer herstel nie en dit vat lank,maar ek weet ek maak vordering ⛵️ want God maak alles weer heeltemal heel.
Ek glo dat almal op Aarde al op een of ander manier stukkend was ☄️
ek wens so baie dinge vir hierdie wêreld ?
1. ek wens almal het geweet dat God die skepper van alles is en dat hy hulle oneindig lief het ❤️
2. ek wens dat die hele wêreld weet dat hulle oor en oor genoeg is maak nie saak wat nie ?
3. ek wens dat almal geweet het (eintlik besef) dat die lewe baie meer is as na hoeveel kuiers jy uitgenooi is of met hoeveel mense jy al afgehak het ?
eks nie bang om dit te admit nie
maar om eerlik te wees verstaan ek nie hoekom mense dit geniet om ander af te kraak nie ? ons is almal op die selfde bootjie,almal is gebore met dieselfde emosies,maar ons almal fight verskillende battles ?
Nee,nadat ek by waterval was is ek doodseker dat hy elke dag na my kyk. maar indien jy twyfel, gaan dit iewers wat vir jou mooi is (op jou eie) en vat aan jou hart, jy sal sy verteenwoordigheid voel,ek belowe. Kyk god's not dead 1 ?
Ek dink defnintief so, ja ?
Partykeer sien jy iemand vir die eerste en dink "Sjoh." een ding lei dan tot n ander en voor jy dit besef is julle saam ? natuurlik is dit moontlik ??
ons hemelse vader is n god van liefde.
liefde maak ons nooit seer nie,mense doen.
liefde is wat ons lewendig hou ❤️
Dís ń geheim vir nou ?