profile img

Samuel

Saamie_

Wie is braaf genoeg

62 Replies

Hey $exy. My doctor says I'm lacking vitamin u

flou joke van die jaar, talisa??

Saamie_ replied 2671 days ago

Are you from japan?
Cause I'm tryna get in Japanties

talisa, ek dra nie daai goed nie?☝️

Saamie_ replied 2671 days ago

Halo seun. Hou jy van koffie

natuurlik ? maar net lekker koffie. nie slegte koffie nie

Saamie_ replied 2671 days ago

Qooh

jaah?

Saamie_ replied 2671 days ago

Qooh

jah ?

Saamie_ replied 2671 days ago

Wanneer het jy draadtjies gekry

12 Desember 2016?

Saamie_ replied 2738 days ago

Beste mense wat jy ken

immelman
Ivan
johan
Francois
Izelle
carien
Jane

Saamie_ replied 2738 days ago 1

waar kom jy aan jou feed?

my laaste 2 foto's waa net gepost want ek hou van dit. die res was ek raad gegee deur iemand??

Saamie_ replied 2739 days ago

Hoekom is jy met izelle "vriende"?

want sys vriendelik en snaaks. is daar fout met dit?

Saamie_ replied 2739 days ago

jane is cool neh

sy is??

Saamie_ replied 2739 days ago

EK GAAN MET JANE TROU

so dis nou n uitgemaakte saak????

Saamie_ replied 2739 days ago

Anso ?

my gr10 tjooommie?
baie snaaks en interressante mens??

Saamie_ replied 2739 days ago

fav liedjie?

Khalid- 8Teen
Khalid- American Teen

Saamie_ replied 2740 days ago

mooi gr8 gim meisies van die jaar

Carla
ilani
stella
Simone
jume
Jani
jammer as ek nie jou naam genoem het nie, maar ek ken nie baie gr8s nie?

Saamie_ replied 2742 days ago

best friend(girl)??

jane
carien
Talisa
??

Saamie_ replied 2743 days ago 1
VIEW MORE