profile img

Shaan Van Der Walt

Shaan96

Ask me anything you like anonymously

128 Replies

Kom ons skud weer bietjie by die dan shanas

Klink soos n plan❤️

Shaan96 replied 2065 days ago

Hoekom was jy nie valbal toe nie

Ag net gevoel dit gan n mord van tyd wees

Shaan96 replied 2307 days ago

Wie gaan jy valbal toe vra

Dink ni ek gani sal nog check

Shaan96 replied 2324 days ago

Is jy in atletiek span ' en aan wat neem jy als deel vandag

Ja ek is en ekt gewigstoot gedoen xx

Shaan96 replied 2324 days ago

Wat dink jy van ons gr 8ies in helpies

Not much

Shaan96 replied 2331 days ago

Hou jy van iemand

My geheim

Shaan96 replied 2331 days ago

sal jy ja se as Ek Vir jou nom vra

Hang af

Shaan96 replied 2331 days ago

Jy gooi die oulikste meisies weg en ek praat nie van chanelle nie , n meisie hoef nie altyd mooi te wees nie

Wies die nou?

Shaan96 replied 2331 days ago

Vwhjn

My geheim?

Shaan96 replied 2331 days ago

Wie in gr 8 ken jy

Net so paar

Shaan96 replied 2331 days ago

Beplan jy om iemand valbal toe te vra want ek wil soooo bad saam jou gaan

Nee ek dink nog ni so ver ni??

Shaan96 replied 2331 days ago

Wat het tussen jou en chenelle gebeur en wanneer

Ag wat syt my nie waardeer nie en ek soek n meisie wat my soek vir wie en wat ek is

Shaan96 replied 2343 days ago

Sien jy uit vir skoooooooll

Fokken baie

Shaan96 replied 2343 days ago

Is jy en chanelle iets

Sys fokkol van my

Shaan96 replied 2346 days ago

Wat maak jy vanaand en waar en saam wie

Was by pedri se dam huis saan hom en stefan en ons het naar net lans die dan gesit en kuier

Shaan96 replied 2349 days ago
VIEW MORE