90
Replies
Is jy en rohan nog vriende
Yes ons is
Wies jou beste vriende op die oomblik? (Seuns)
Henco ig 🤷🏼♀️
Wil jy skole skuif
Ek doen homeschooling die jaar🥰
Is jy weer vriende met dee en al die res
Ek en Dee het gepraat en ons goed is uitgsort, maar eks nie vriende met die res nie.
Jy is rerig n mooi mens en ons moet rerig meer met mekaar begin praat. Asb nooi my vir n kuiertjie 😉😏
Dm dan reel ons iets!😏
Watse skool is jy?
Jeugland
Best friends?
Anke en Henco
Hou jy van enige iemand
🤷🏼♀️
Wat het gebeur met daai groepie van jou
Dis nogal duidelik😂
Sterkte met jou lewe voorentoe ek hoop net vir die beste vir jou! Cheers 🤙🏼
Dankie?
Ek ship jou en Zane
Zaney boiiiiii 😂👏🏼
Hoe lank is jy?
Eks 1,79cm
Wie is jou beste vriendin?
Anke
Los vir shade uiittt🙄
Julle weet rrg nie waarvan julle praat nie 😘
Shade is grootmens sy praat dinge uit met mense as daar n probleem is
I love youu shaaddeeeQQQQ
Van jo
So lief vir jou my Jo❤️
Dankie😂
Woorde maak seer wnr dit van jou kant af kom ook
Nou kom ons praat daaroor...🙂
Voel j nie sleg oor hoe j van jou “vriende “ behandel nie
As ek iemand sleg behandel en hulle my sleg behandel het dan praat ons dit uit...
Ons qooh nie mekaar daaroor nie, dis dom.
is jy en rohan nog vriende
Yes ons is😁
Wat gaan aan met jou en Eugene 🙂
Niks🙂
Helpmekaar seuns?
Ken hul nie regtig nie?
Ek sien jy like jonger outjies😂
Haha, ouderdom maak regtig nie saak nie😂
Sooo hy het jou toe seer gemaak, dog jy vertrou hom
Ekt ook so gedog, en ons almal weet wat dog gedoen net.
Sien jyt klaar aanbeweeg na Eugene
Wow, duidelik verstaan niemand die term ‘seuns vriende’ nie
Hey jy iemand in die oog?🤨
Nee neee😂
Ek was nog besig om te comment op jou post toes hy net weg😂😂 Jas_Sutil
Sorry neh😂❤️
Oeeee ek kan weer gaan comment😂😂❤ Jas_Sutil
Yay😂❤️
Is julle nog saam?
Neeeee
Ek dink nie jy besef hoe mooi jy is nie ❤️
Dankie ❤️
Is jy nie bang hy maak jou seer nie?
Alles gebeur vir n rede, en ek vertrou hom
Mooiste graad 10+11's vir jou
Almal😍
Mooiste ouens in Kempton?
Eugene
Meisies graad 10 en 11
10
Kayla
Teo
Dee
Anke
Daars nog baie!
11
Jess
Loveeeee you - C❤️
Soveel liefde vir jou❤️
Waars jou GROOT piepie vandag 😂
Hys nog daar😏😂
Wie is almal in jou close friends?
My close friends🤦🏼😂
Ek freaking missss jouuuu❤️ mejane
Ek freaking mis jou ook!❤️
So wanneer drink ons weer coke?🙋🏼♀️ mejane
Uhhhhh? So gou as moontlik!!! Damn ek mis dit😂❤️
i love you shadeq❤❤❤ Jas_Sutil
I love you Jas❤️❤️
We missed you by oef vandag🥺❤❤ Jas_Sutil
Aww! Me gonna come tomorrow ❤️🥺
Kom jy terug Kempton toe?
Nooooo😂😬
Beste 5 Kempie meisies in Gr 10
Teone
Storm
Mejane
Dalane
Jay
Lallie
Oefen jy al netbal en is jou knieg nou oraai??
Ja my knieg is al shap van die begin van die jaar. Ons doen manet fiksheid op die oomblik❤️
praat jy en rohan nog met mekaar
Nee gladnie
Hoe het jy so vinnig van rohan aanbeweeg
Dit het maar net gebeur. En eks gelukkig😊
Gaan julle twee al uit
Nee
ag nee shade rerig daar is baie beter ouens as eugene hy is nie die moeite werd nie vat dit van n meisie wie hom ken hy gaan jou net seer maak❤
Hy is die moeite werd, en ek ken hom ook.🤞🏼 My keuses, nie joune nie. ❤️
Wat dink jy van Mieke?
Sy lyk baie nice en sys baie mooi, ken haar nie regtig nie.
Mooiste meisies in jou graad?
Almal is mooi❤️
is jy en eugene iets of kyk julle nog waar dit gaan
Ons is iets
is jy en eugene iets ?
Ja
maar dink jy en J sal iets word dalk
Ekt nie gevoelens vir hom nie.😬
wat gaan aan tussen jou en daai jonro ou
Ons is net vriende
Mooiste meisies in graag 11
Definitief Jess😍
Wat dink jy van rohan en marisa
Beautiful
Wat gaan aan tussen jou en rohan?
Niks?
Wat maak jou gelukkig?
Family and friends
Jy maak my smile- J
Eks bly?
is jy en rohan nog saam
Nee
Dankie vir die sterk mens wat jy is ❤lava ya
Love u🥰
Mooiste meisies in gr10
Almal is mooi😊
Jy is een amazing mens met die mooiste persoonlikheid, jou hare is so mooi en jy self is beeldskoon moet nooit verander nie want jy is rerig amazing 🌼💕
Awww dankie❤️
Maak my dag🥺
You beautiful ❤❤❤ like WTF
Dankie❤️
Gaan ons in graad 12 n learskool reunion he, waar almal by n plek bymekaar kom en kuier😂❤
You know it!😁❤️
Dink jy n mens kan beste vriende wees met jou ex?
Hang af van persoon?
Jou ego is groter as jou IK😘
Joune seker ook, want n mens se IK kan nie groot wees nie, dit kan net hoog wees🤨
In watse skool is jy ???
Jeugland🦋
Jy is so beautiful!!❤️
Aww dankie ek waardeer❤️
Eyyy
Who you missing from primary ?❤😂
Rynhard, Kaylee, mikey reddy(spelling🥴)
Chevonne, Kyle, Cassandra..
Everyone Im not in contact with anymore...❤️
Jy is rerig mooi en ek hoop jou liefde sal jou verewig gelukkig maak❤️
Aww dankie❤️
Daars ouens wat moerse crushes op jou het en jy bat hulle net links en regs😒
😬😬😬
Best friend you are sooooo beautiful 😍
Love you❤️
Goed wat jy wil virander voor nuwe jaar
Daars soveel goed, ekt net die die guts nie, en ja...sal maar sien...😂❤️
Wk is soo jammer ek wou net kyk wat jou reaksie gaan wees
Dis onnodig
Uhmm ek wil net se jys nie so “cool” nie hoor
Wanneer het ek gese ek is cool?😂
En maak dit saak tho? Soos hkm moet jy n lelike comment gooi, Maak dit jou happy om lelik te wees met ander?
Jy is so mooiiiiiiii Shadeqqqq
Dankieeee😙
Jys rrg mooi, soos ek voel skoon benoud😍
Awww dankie❤️😂
Hey beautiful mensieeeee❤️
Haat jy dit nie as jy met iemand prt en dan prt julle vir n ruk en dan begin hy jou op read los nie??🤩🤩
Sal nie weet nie???
Jys so stunningly mooi😍
Dankie❤️❤️❤️❤️
Giffiebae ek mis jou
Dallaassss🥺 ek mis jou ook so baie
Sterkte mt jou op❤️🤞🏼
Fanks hay❤️
VIEW MORE