profile img

Shane

Shanewoest

Ask me anything you like anonymously

179 Replies

Mis jy vir krismari

Ja ek doen en ek sal altyd

Shanewoest replied 2775 days ago

Name three girls that were in your Highschool matric year that you find $exy at the moment?

Daai is n baie moeilike vraag want da is baie wat mooi is

Shanewoest replied 2775 days ago

Is jy nog vriende met jou ou hoërskool crew

Ja ons is nog tight

Shanewoest replied 2775 days ago

Jy lyk mooier met n baard

Baie dankie

Shanewoest replied 2775 days ago

Ek hoor jayvier kom af julle gan seker weet al die chicks vat ma as julle gan vat my net ook

Haha nee wat ons is rustig ouens

Shanewoest replied 2775 days ago

Kom jy kknk toe jy gan seker weer die hele odn jol neh

Ja ek gan donderdag deur en nee glo nie ek doen nie sulke goed nie

Shanewoest replied 2775 days ago

Shane jys n lekker ou. LuanSnyders

Jy is cool

Shanewoest replied 2780 days ago

Jy is anyway mooier as krismari?

Glo nie sy is nogals baie antreklik ma dankie

Shanewoest replied 2780 days ago

Krismari het kak an gelyk gister aand bra

Oo ek het nie eers gesien nie

Shanewoest replied 2782 days ago

Krismari het n lekker A$$ ou

Baie meisie het lekker asses so wat nou

Shanewoest replied 2782 days ago

Jy en javier is vir my die hotste ouens van jou groep* ??

Dankie dankie

Shanewoest replied 2784 days ago

Sal jy op krismari cheat

=

Shanewoest replied 2786 days ago

Soos dit vir my klink het jy al n paar keer op krismari gecheat

Hiers ek weer volgens haar

Shanewoest replied 2786 days ago

Wat maak krismari anders as ander meisies?

?*

Shanewoest replied 2786 days ago

Ek mis jou nogals, jy't rêrig shananaaaa gevry !

Dankie liefde van my

Shanewoest replied 2786 days ago
VIEW MORE