115
Replies
Lol when was the worst time it happened?
What happened??♀️
Insta details plz
shaniburger ?
Beeldskoon???????
Nwaaahhhh☺️?
Hang jy gereeld bal?
?????
Is jy so oulik soos jy lyk?
Vind self uit????
Hkm sien ek jou noit in Potch se kuierplekke nie???
Jys net op die verkeerde tye daaar??♀️
Jys die mooiste meisie ever?
Sjoe,, dankie☺️
From where are you?
Namibia???
Hkm post jy nie meer selfies nie???
I have what they call an unattractive face??♀️?
Nog nie die regte ou op Potch ontmut nie?
Nee nee?
Kan ons een aand saam kuier in Potch??
Ons kan iets reel ja???
Wats jou fav kuier plek in Potch?
Bourbons??
Waar is jy die meeste van die tyd in potch?
Hmmm by die koshuis sal ek se?
Net omdat jy by my geqooh het sal ek maar by jou kom liefde los my mensie?????????
#mis jou Jako
???
Have you ever been in a situation where you and your friends had a lot to drink (including non alcohol), then end up stuck at a place where only the guys could go pee?
Soooo many times???
Is jy en lindie nog goie vriende?
Jaaa, nog altyd??
Jys soo mooi??
Nwaaaaaahhh☺️?
Gooi jy ook spies oo universiteit
Yessss??
Het jy deelgeneem in Rehoboth en hoe ver gooi jy toe
Ja ek het,, en nie ver genoeg nie?
Can I dm you?
Yeah sure????
What made you happy today? 100+
My nap??
Favorite song op die oomlik??
Girls like you - Maroon 5
Mis jy Namibië?
Soo so baie,, maar Potch is n lekker plek!???
Mooiste meisie in karlien??
Sjoe dankie☺️☺️
Dm??♀️
Was jy en dai Ryan Williams n couple? Hy is moi
Nee ons was nog nooit?
Miskien moet jy plan maak as jy dink hys mooi?
Wat studeer Jy?
Biokinetika?
Watter veld atleet van ons land is vir jou smart?
Hulle almal is smart???
Wat swat jy volgende jaar? Soos watter graad?
BHSc Biokinetika ??
Sal jy vir n ou n 2de kaans gee?
Hang af jaa✔️
Jy en Sandro?
Broer daai,, amazing mens??
Waar en wat swat jy volgende jaar?
Potch?✔
Gaan jy studeer volgende jaar?
Beslis?
Wanneer kom jy weer bietjie wb toe?
Amper amper?
Antwoord jou DMs?
Ek hettt?
Jy het mooi verby gelyk!!!?
Daankkiie anon??
Jy het die mooiste by die matriekafskeid gelyk??
Dankie? maar die ander meisies was beeldskoon??
Jy is beautiful mens al het jy op jou pfp weird oortjies en n snaakse neus maar jy bly beautiful stay you SlakyQii
?? wellll dankie..my nose was broken thats why its like that, maar ek kan nou nie verskoning maak vir die res nie??
Bene bene bene???
Dankie dankie dankie???
Jah ek wou alles met jou deel visfees maar TOE.....
Toe gebeur wat jah??
Visfees was legit saam jou! Jy kuier baie lekker..ons moet weeeeer?
Asseblief jaaa?? Dm myyy??
Jys fokken hot!!
Hmm dankkie? Dm?
Gaan jy in Henties wees die naweek?
Jaa? DM my maar?
Jys was en is nog altyd ń ware vriendin! ❤
Dankiiee?? liefde?
Thoughts on pineapple on pizza??
I love pineapples? especially on pizza??
Hou jy meer van koffie of tee?
Koffie natuurlik??☕
What type of people annoy you the most?
The fake ones?
Jys Maar mooi jong ?
Dankie anon?? ek waardeer dit?
Jou tight is mooi!!?
?Dankkiiiee!!
Cocktail date needed?? Kiana_k
Assseblieffff??
Hou jy van spiesgooi?
Meer as enige iets???
N mens leer nie met koeldrank nie!!! Veral nie as jy physics skryf nie!!??
Jy weet wie ek is??
Daaais net sappp?? aiaiai jaah jy!!?
Jy is baie mooi....❤
So baie waardeering???
Daai chapter is moeilik??
Neeehhh??
Leer jy vir physics??
Jaaa..ek skryf more?
Edugaters weet julle het nie daai page oopgemaak nie??
Want julle ken ons?...xx
Is dit waar wat Franco gese het van daai account?
Nee? maar dis baie snaaks dat hulle dink dis ons...hy kry sy informasie by n fake account en dan glo hy dit net omdat hy iets teen Edugate het? maar dis okay..vriende kan mens ook seermaak! Hy moet net sy feite reg kry voordat hy mense net blameer? maar dis baie snaaaks??
Daai boomerang lyk funny
? jaa ek en boomerangs werk nie rerg saam nie??
Jys mooi...rerg!!?
Dankie?....rerg!!?
I've had a crush on you for a while..what do I do??
Hmmm tell me who you are??
Mia botha?
Nuut in ons skool? maar ek ken haar nie regtig nie?
Jys beeeeldskoon verby?
?? soo baie waardeering? dankie??
Hoekom post jy ni meer fotos op instagram nie???
Ahmm ek doen..net nie elke dag nie? en hoekom moet el? Dalk stalk ek net?
Hoe was SA vi jou??
Dit was great?? behalwe dat mense se nom 1 vraag was of ons wifi en google het in Nam??
Is jy in Bloemfontein??
Jaa ek is? ek gaan more huis toe tho?
Ons moet meer kuier??
Ek dink ook sooo?
DM my dan??
Why aren't you racist??
?
Why are you??
How could you be single with that face and personality????
Well just like this??
What makes you genuinely happy?
Foood?
Het jy jou oog op iemand op die oomblik? ?
??
What does everyone seem to enjoy except you?
Cigarettes!?
Jy piesang, geniet die netbal, whs gaan jul gat skop ! ?
Hulle het ons gat geskop jahhh? en hard ook?
Shaan shaan?
Ek verlaannnnggg??
You're a nice person tbh. No time for racist ish whatsover. The way you treat someone as if we are from one race. Bly so ♡
Aaaww thank you so much!? and well thats how its supposed to be?
Volle naam?
Shani Burger?
Missings?
#Gemmer kat??
Ek oooook?? mis alles tho?
NOT being rude ♥. What happened to you & Nikita being bff's?
We just grew apart and things happened that couldn't be fixed or taken back so it's not the same anymore I guess??
Sien jy uit vir Zim??? Ryan263
Jaa??wie wil nie in koue water bad en sonder kos gan slaap nie???
Did you break Rachel's heart ? Rodgers11
Rachel??
I hope not✋
Wat dink jy van Lindie se nuwe stukkie? Julle is mos kama beste vriendinne wat oor alles praat of hoe?
Kama? Ja sy praat met my en as sy wou he jy moet weet, sou sy met jou daroor praat..
Syt nie n stukkie nie tho?
What do you no longer waste time on?
Some people
Hi jy het rerig n baie mooi smile ? en bly jy op langstrand?*sal jou graag will beter leer ken**
Dankie? maar nee ek bly nie op langstrand nie maar dm my dan?
The secret to a good friendship is... ?
Honesty probably...
Ek moet sê....glad nie te sleg ni ?
Hmmmm dankie??
If prettiness was a disease, you'd be dead right now ✋
Aaawww...thank yoou? haha good qooh?
Sterkte met Wiskunde?
~Cari ❤
Dankiie Carsiie??
What was your biggest waste of money?
Buying clothes i never wear?
Kan ek jou trou?? Sommer vandag....
??
Dm my dan kan ons besluit?
Virgin?
Yessss?? all the way, atleast till I'm married
VIEW MORE