Visit this profile later to see if your question was answered.
Aww thanks🙈😂
__shannon.els__
Iemand is bietjie obsessed oor Sven☺️
Mag Ek nie net vriende wees met die ou nie?🤭
Real good miss my friends tho🙃💔
👋🏻👋🏻👋🏻
Hulle almal was 💖
Mahh guyss❤️
Nee ek weet nie😂🤷🏼♀️
Is daar ‘n rede dat jy so dink?😂
Ja ja bencher watch hoe ek nie jou volgende call antwoord nie👀😂❤️
My girls❤️
Hoekom kan ons nie?
Dankie so baie man😊
Uhmm weet jy van iets wat ek nie doen nie?😂
Mahhh guyss❤️
Jay,stompie,artie,steyn and more😉
My btch😉ons is nog aan vir brood koop 11 uur neh👉🏻👈🏻
Hulle prb darem cute wees 😂
Nogal😂maar hulle is sekerlik bly dis anonymous en party goed is daai cute cringe😂
🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Cool cool cool😌😂
Ek dink Edgars☺️💓
Ohhhhhhh dit maak sin😂nee Ek sal dan my tyd gee vir my “dude”😂daars baie kuiers so ek sal hier en daar gaan maar dis normaal om meer tyd saam jou ou te wil spandeer
Net die 2 van ons?😂ek weeni ek hou van social wees en kuier dalk nie ELKE naweek nie maar meeste Sal Ek wil gaan🙈
Sommer jy😂
Ek pressure jou nie om my te dm nie 😂🙈as jy wil kan jy maar Ek kan ook nie help nie convo maak is nie een van my sterk punte nie dis beter in persoon maar oor die foon is ek sht🥴
Nee hy is van graad 8 af een van my beste vriende❤️
Ek weeni hkm?😂
Ek het net nogi die regte een gevind nie I guess 🥰
Maar dankie jy is rg baie sweet🙈
Defnitief opkruip en cuddle😊
Ohh yeah...ek hou van my eie spasie maar meeste van die tyd wil Ek om ander mense wees en chat😊
As iemand ‘n foto like met die caption until tomorrow dan moet jy ook ‘n embarrassing foto post met daai caption en ander mense prb Vang😂just a little fun😌
Hang maar af of daar mense daar is wat ek ken waarmee Ek saam kan kuier verstaan?😂
Enigste tyd waar Ek al na n kuier plek was,was desember nog nooit hier prb nie😂
Ek het nie rg ’n spesifieke tipe nie daar moet net altyd daai “sparks” wees en net iemand wat altyd daar is en nie mind om tot 2 uur die oggend oor stront te praat of oor iets diep te praat nie en hy moet darem ook gelukkig saam my wees☺️
Wat bedoel jy nou met hierdie vraag?🙈😂
kuuiiierrr en net meer tyd saam my vriende spandeer 🥺
Bored out of my mind en jy😂
Dis rg baie sweet😊dm my dan kan ons bietjie chat want jy klink rg nice x
Aww thanks 😊why stay anonymous?
Aww jy is te sweet,Thank you so much man🥺❤️
Love you the most🥰❤️
Om Eerlik te wees,party mense is net nie veronderstel om in jou lewe te wees nie en dalk het jy dit hierdie jaar besef wat goed is💓dit is nie net jy nie so don’t stress🙂
Dm my eers dan sal ek antwoord🥺