profile img

Shannon

ShannonRalph

Gooi hom

273 Replies

iemand wat vir jou mooi aantrek ? wie sal dit wees in jou skool

Heleen Tredoux ?

ShannonRalph replied 2540 days ago 1

As ek jou manet kon soen, sal ek verskietende sterre sien en dan as ek 1 wens gehad het sou dit wees om jou traan te wees?

Gebore in jou hart
Loop deur jou oë
Rol oor jou wang
En gaan dood op jou lippe❤?

Ohhhh myyy soul ? die is so oulik
Dankie ❤️

ShannonRalph replied 2546 days ago

Beste vriend en vriendin?

GF en Sage ❤️

ShannonRalph replied 2547 days ago

Wat was jou gemiddel?

75% / 76%

ShannonRalph replied 2549 days ago

Hoe lyk jou rappopport?

Goeddd ??

ShannonRalph replied 2556 days ago

Dink jy daai broek op jou story is actually cool

Ja ?dis legit af

ShannonRalph replied 2559 days ago

Mooiste mens wat jy ken? Seun en meisie?

Gabby Menezes
En ek weet nie watse seun nie

ShannonRalph replied 2559 days ago 1

Waar het j daai klere op jou story gekoop

The fix

ShannonRalph replied 2559 days ago

Waart jy daai outfit op you story gekoop?

The fix

ShannonRalph replied 2559 days ago

Jy is beautiful ?

Dankieeeeee?

ShannonRalph replied 2563 days ago 1

Waart jy daai hemp op you “⚡️“ highlight gekoop?

The fix

ShannonRalph replied 2563 days ago

Amper vakansie!!! Wat gaan jy als doen ?

Hokkie toer 23-27ste en dan gaan ek en Sage series kyk ? Heel. Vakansie. Lank.

ShannonRalph replied 2565 days ago

Ek is verlief op jou my trou maatjie❤️❤️❤️❤️Jy so mooi en daai holle is te $exy

?dankie

ShannonRalph replied 2567 days ago

Like jy lang vris brase?

Hang seker af?

ShannonRalph replied 2567 days ago

Jy is ongelooflik mooi en lyk na n bittere oulike mensie ??

Dis baie oulik ? dankie

ShannonRalph replied 2567 days ago
VIEW MORE