246
Replies
Doen dan een keer n week ??
?okayyyy
ek wil net vir jou se dat ek verlief is op jou maar nie soos al hierdie ander meisie nie.
Sê dit vir my in persoon?
Blou verf ? ? sê jy my .. -R
?Jys n genius R
Dan beter ek nou jou nommer kry voor jy qooh delete ?
Ek kani my pa het laasweek verjaar
Hoekom gaan jy nie meer lank hier op wees nie ?
Want ek hou nie daarvan om op my foon te wil gan elke uur of halfuur net om social media stuff te check nie
Ek gee op jy het genoeg meisies net hier om jou besig te hou
? Ek gan nie meer lank hierop wees nie?
Ek belowe jy weet nie alles nie ( riddle ) ✌
Riddle me this, wats blou en ruik soos rooi verf?
aantreklik enso ?♂️?
?Baie dankie
What's the most expensive thing you own?
Ma hart, mah sole
Wel as jy dit dan sien as 'n riddle sou ek sê dis die moeilikste een nog ?
Nahh ek dink ek vang jou gat?
Gaan j na struisies se dinee toe ??
Ja saam met Helen
Ek hou van jou oooook ?
??
Sharl ek soek jou pleasee
Ag hou op??
Ek bly in 'n klein dorpie(met potensiaal) maar ek wil meer verken. Aangesien jy,wat ek kan aflei,hou van nuwe goed probeer.kom kuier vir my dan vertel jy my waar jy al was en dan wys ek jou my hart (bedoelende my dorpie ?-eks nie so open ni)
Is die nou jou goed uitgedinkte riddle R??
Hkm ken almal jou maar ek doen nie ? ?
Min mense ken my, baie weet van my?
Jy lyk erg cool,maar jyt my nog nie op daai punt waar ek sal uitfreak as ek jou sien nie. ?Maar jy lyk cool tho
Glo my? Ek verkies om nie eers gesien te word nie?
Like jy iemand ? ?
Maybs?
So jy sê jy begin blondes ook like? Hoe so☀️?x
Geen idee nie?
Klink solid☝ maar gee my prep tyd? gaan jy n selfie post of hoe
Nahh even better
Ai J
Vir wat staan die J ?
Want ek weet wie jy is?
sekere mense is net kak dom en onnodig ??
jys ñ yster ?
Ek waardeer dit soo baie??
Die meisies raak benoud ey ??? behoort gesond te wees teen more ??
Klink solid???
your hard to love and hard to trust but I'm in love with you ?
Wo
Paar min terug het jy reply met my mesg jy sal graag wil weet wie ek is so iets. Maar punt is sal jou nooit se nie want dalk wardeer jy dit nie. ?
Ai J ??
Kan die meisie op hou ? Ek soek jou.
Sy gan jou jag??
What would you do if you had no fear ?
Eat a grasshopper
Leanne?
Word uitgespreek Lee - Anne ? My tiepe mens??
Sien uit om jou weer te sien ??
Raak net gesond asb tog??
Ek weet jy soek nie n meisie nie, maar jy lyk purdy cool en als? so kan ek maar n dm stuur, soos net as n vriend? If not, is dit ook groovy?
Wat van ek post n foto, en as jy my kan impress met n comment, dm ek jou?
Verkies blondine of brunette ?
Brunette, ma ek begin blonde ook nogals like?
Is Katinka jou suster? ?
Yep
Hi daar slaai blaar... ons ontmoet waar ek vergeet maar was op gemaak by iemand se kuier en ek ken jou nou al n rukki en wil net vir jou se ek is dankbaar dat ons ontmoet het en vir die persoon wat jy is ? Jy regtig in my hart en sal altyd hier wees vir jou
Sal nogals graag wil weet wie jy is???
??+??♂️= ??????
Oor soo 50 jaar maybs
Why? Het sy dan jou asem weggeslaan?❤
Wag wie??
Sal jy n meisie wil leer ken al is sy nou nie n 10 net bruin hare nie ?
Eks altyd keen om cool nuwe mense te ontmoet
Ruan weet klaar als ?
Hys n genius ?
gunsteling Bybelversie? ?x
Psalm 21
Wie in Mosselbaai sal jy graag beter wil leer ken☝??x
Daars rerig baie mense, ma mens leerken nie net iemand soo vinneg beter nie dit vat tyd en vetroue?
Ek like jou meeste. Net sodat JY weet! ? x
Ek dink nie Ruan sal saamstem nie? xx
Maar op persoon wat jy is nie jou page of sulke sht nie ??
Jou vraag is bietjie kak onduidelik? Ma as ek nie verkeerd verstaan nie, sê jy ek is nie soos my insta page nie? Eks self onseker want ek meen dit is ek wat die goed maak soo...
Ek so verlief op jou ??
?
"The Aleit Academy"
gan google.
nou.
Sal hulle uit check
watse gr 8, 9,10 meisies is mooi al ken jy hulle nie
Dis beter as nie die antwoord nie jammer? X
Tonelle??
My berahhh. Gee my kans om asem te haal..
Wat wil jy gaan studeer na skool?☀️x
Graphic design, Iets in soo rigting in?
Ja maar jy maak dit ontmoontlik om te weet of ek meer vir jou beteken het ?
Vir n goeie rede?
Jy het dit al seker gehoor maar nooit van my nie ?
Seker nie?
Ek weet nie of dit ek sal wees nie stelbelang om te weet
Moenie try nie ek doen op die oomblik niks meer met meisies nie?? Fokus op vriende sport familie ens?
So ek was net nog n padda seker ?
Net jy sal dit weet, eks n eerlike mens, soo jy moes weet as jy vir my meer as dit was?
Ek wil net so graag weet van wie jy hou ....
Hoekom, voel jy dit mag dalk jy wees?
Moenie nou stres oor verhoudings nie mens. God het iemand spesiaal vir jou gemaak wat Hy op die perfekte tyd vir jou gaan stuur. Onthou jy moet baie paddas soen voor jy by jou prinses kan uitkom...??x
Ekt klaar genoeg paddas gesoen? Ma dankie?
Ek is klaar iemand wat jy ken en jy is vriende met my maar ek wil letterlik probeer alles van jou weet ....
Praat persoonlik met my dan sal ek jou meer vertel.
Sharl gee my net n kans jy sal nie spyt wees nie ?
Ag man? Nou waar het ek dit al gehoor?
As jy een meisie nou kon ontmoet vir die eerste keer , wie sou dit wees ?
Izzy Bizu? Sal haar vra hoe dit moontlik is om soo n mooi stem te hê??
Jy is flippen hot! Wens net ek was jou tipe.
Eks rerig nie soo hot nie ma dankie anyway ?? Ek pas an maklik by baie mense ma dis nie altyd presies wie ek is nie soo ek mag dalk nie jou tiepe wees nie?
Het jy al jou eerste soen gehad?
jaa?? Ma dis nie my style nie, soen is vir mense wat verhoudings soek
So jy hou nie van om aan iemand te behoort nie.....
Dis nie dit nie, ek vind dit net moeilik om myself te sien as iemand wat wel aan iemand behoort want eks al oor en oor bewys eks nie die verhouding tiepe nie, eks blykbaar meer net n lekker gevoel, n fun idee??
Would you ever get in a relationship with another guy?
No I love girls?
Sal jy nooit iemand net n kans gee nie ? Hoe weet jy dit gaan nie uit werk voor dat jy probeer het nie
Obviously as dis meant to be is sal dit seker gebeur ma tot dan toe gan ek nie meisie na meisie try en kanse gee om die regte een te vind nie??
When were you the most happy and why?
Tomorrow, cause life only gets better folks
You seem like a cool guy
I hope I am?
Wat dink jy sal jou vinnig laat val vir iemand...☀️x
As iemand anders my trip.
Shoe maar Tonelle feature nogals baie in jou lewe deesdae? Is sy nie dalk die girl vir jou nie...?
Ons het eenkeer mekaar gehelp kleure kues by Cotton on en toe vir soos 2 ure gekuier en gesels in Oudshoorn?
As jy nog so voel oor aanbeweeg en nie settle nie, het jy nog net nie die regte girl ontmoet nie... Jy sal weet as jy haar ontmoet!?
Okay?
I kinda want to talk to you as a friend?
Why??
You have a iPhone right ? Where do u get your songs besides iTunes ? TaylaZ01.
Download it from YouTube
Sal jy nie graag saam met iemand nuwe plekke wil sien en mense ontmoet en daai ervaring deel nie? Of is jy meer 'n lone wolf??x
Ek het n paar beste vriende met wie ek dit sal wil deel
Maar in jou sister Se video is di stem meer suttle soos n vrou sin ? ?
Dankie
So jy hou nie van commitment en attachment nie ?
Dis nie dat ek nie daarvan hou nie, ek s*ck in dit, ? Ek wil die heeltyd an beweeg met als, soos nuwe plekke sien mense ontmoet, om vas te sit by een mens en plek ens is nie my idee van n wonderlike lewe nie?
Hoekom dink alml jy is in graad 8???? Ek kan nie dis so snaaks ????
Want ek is wat sê jy?
Wats die liedjie Se naam Wat in di kar op jou sister Se story gespeel het van got me laughing ?
Bad things -Milky Chance
ft. Izzy Bizu
Or somthin
Jy lyk soos 'n cool mens met 'n cool vibe?
Jy klink soos n standup reguit ou/vrou met nice komplimente.?
Sjoe want jy word nou 18 hoeveel keer ht jy gedruip om in gr8 te wees
Genoeg keer? As jy/julle rerig wil weet scroll af in my qooh me?
Met wat edit jy jou foto's? Dis super mooi?☀️x
vsco? Baie mense dink dit werk nie ma mens moet verder gan stel ens op vsco tot dat dit die kleure op die foto komplimenteer.
hey. uhm ek doen nie hierdie qooh ding eintlik nie,maar ek sal so graag lanks n vuur sit en hot chocolate met whip cream drink en praat oor alles met jou. Dis weird ek moenie einlik dit stuur nie want ek ken jou nie en jy ken my nie, maar ek gaan nogsteeds.
Alles is n groot stap? Selfs my beste vriende wat net soos 6 mense is vind nou nog goed van my uit, wat ek eers vir hulle vertel het na soos 9 jaar
Jy en Katinka is goals ?
#SiblingGoals
Dankie
Jyt so cool trui aan op katinka se story.dis rad
Awehh dude shap??? Ek like dit ook kak baie, Tonelle Alberts het my help daai trui kies by Cotton on?
Het louis n meisie wat ek like hom maar wil nie iets se as hy n girl het nie
Hulle gan nog nie uit nie ma hy hou baie van iemand, soo hou dit ma eers in?X
Dude is she really your sister ? How come you have different surnames?
Lemme see, Katinka Oosthuizen, Sharl Oosthuizen? da fuq did you see, Katinka is my one year older sibling?
Hkm doen verhoudings ni vi ju ni
Commitment and Attachment?
Hoe oud is jy?
Laasjaar 17 geraak, en is nogsteeds.
Is you sister really Katinka or are you just really close friends?
We're dating.
Nah bro she's my sister.
as jy enige plek op die aarde nou kon wees, waar sou dit wees? ?
In iemand se arms?Hehehe. Nee fck seker die eilande van Thailand.
You and your sister are goals??❤
She's goals I'm just featuring
Coffee date??
Coffe vir jou en water vir my, ek drink nie rerig coffee nie
Hello Sharl en Katinka ??
My sister is nie by my nie?
jys iieetttssss???
Sou soo hoop ja? Waardering. Xx?
Hoe is jy in n hoërskool maar jys gr7
Jammer Gr 8
my hero??
Eks ver van n hero af? X
Omw jy is flippen hawwt?????
Thank uuuuuu??
In watter skool is jy
Punt Hoër Skool
So vertel my bietjie, hoe word mens een van jou vriende???x
As jy my tiepe dam se gaanse is moenie te hard probeer nie, whats meant to be wil be.?
Sien jy mense raak by die skool wat mooi is?
Die mense wat ek ken weet ek mos wies mooi ma ek check nie rerig mense soo uit nie, ek dink eerder aan goed soos "daars meer nipples in die wereld as mense" ?
fck em haters op jou qooh , hulle is jelly ? jys n yster ??
Agggg jy maak my bloos☺️?? Jys n diamond ?
ek gisteraand van jou gedroom en kan jou nou nie uit my kop kry nie ??
Droom vanaand weer van my en dan lewer/afval/eiervrug of iets soos dit, dit kanseleer my uit, ek hardloop weg huil en gil?
So jy van die tiepe houbwat curvy is en brille dra ??
Ehh maybe?
Bly jy geniet jou lewe so baie ?? deur nie om te gee nie
? Ek gee om oor my vriende en family ??
Hou jy van movies en popcorn en vuurtjie en so?
Die vuurtjie klink goed ja ma nie die eerste twee nie?
VIEW MORE