profile img

Sharne Du Plesiss

Sharneshar

Ask me anything you like anonymously

174 Replies

Waar koop jy jou rokke?

Ek lat maak dit by n vrou of ek huur dit❤️

Sharneshar replied 2468 days ago

Daaaaaai rok?

Ek voel dieselfde??ek love hom

Sharneshar replied 2468 days ago

Jys soo Goals ????

Sooooo dankie regtig?ek glo jys mooier❤️

Sharneshar replied 2469 days ago

Leer my om soos jy te wees, so waardevol en sterk?

Ahh, dis oulik x❤️
Jys pragtig soos jy is moet nooit soos iemand anders probeer wees nie Jesus het jou pragtige gemaak soos jy is?

Sharneshar replied 2469 days ago

Hoekom sit jy so baie moeite en tyd in jou qoohs in ? Ek will nie vieslik klink nie maar het jy nie enige iets beters te doen as vir ander mense se stront te lees nie ?

Mag ek weet wie die is sal jy my dm❤️
Soos jy se ek al my tyd insit om na mense se dom opinies te lees nie x

Sharneshar replied 2469 days ago

Meisie met die mooiste bene in matriek?

Joh, ek kyk nie regtig vir mense se bene nie?
Maar seker kaylene ek weet nie x

Sharneshar replied 2470 days ago

as ek mag vra.
hoekom is jou snapchat van strydom, maar jou insta is du plessis? ??

Dm my dan vertel ek jou dis n lannggg storie ❤️❤️

Sharneshar replied 2471 days ago

Hoekom is hulle so jaloers hulle is soos n gatvlieg
Ek meen dit lyk asof hulle niks sonder jou kan doen nie
Wel done Sharnetjie??♥️

Teenminste is ek baie mense sê Insperasie soos almal se?
Well dis waar wat jy sê hulle is soos n Gatvlieg?
Maaaar ek kan die doen! Jesus het vir my die persoonlikheid gegee om die te kan aanpas en laat ek kan seker maak dit pla my nie xx

Sharneshar replied 2472 days ago

Ek belowe ek het nog nooit so iemand soos jy gesien nie, jy laat nie mense se dom opinies jou afkry nie jy bly net altyd so hard en mense kan jou nie breuk nie
Jy het n pragtige hart ?❤️

Dankie so baie vreemdeling❤️
Dis regtig soo nice van jou, jy het my dag gemaak, sn jaaaaa mens moet nooiiit dat iemand oor jou loop nie !?

Sharneshar replied 2472 days ago

Dammmnn jys Savage ?????

Jys coollllll xxx?
Kan ek dalk weet wie jy is??

Sharneshar replied 2472 days ago

Hoe kry jy dit reg om so sterk te wees altyd en Yes jou antwoorde op jou hate Qoohs maak my lewe beter?❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

Hahah jaa teenminste lan ek dit antwoord en soos hulle wys dit maak my nie seer nie want joh dis soos n joke?
Jys cute x???

Sharneshar replied 2472 days ago

❤️❤️Sharné jys my Rol Model

Baie dankie x
Ek glo jys te pragtig en dat jy ook iemand anders se Insperasie is❤️

Sharneshar replied 2472 days ago

Jy sien jouself as Jesus se ou engeltjie maar vir almal anders is jy maar net nog n bullie , jy is rerig baie vieslik met ander kinders - ek wens jou attitude teenoor ander kon verander , dalk sal minder mense jou qooh vol hate comments los ?

Luister wie ever jy is, ek dink JY’S die Grootste bullie?moet nie goed vir ander se wat jy self is nie, en luister moet jy ook nou nie Jesus in die storie inbring nie want in die eerste plek dink ek dit is verkeurd?en net om vir jou te se teenminste kan ek my hates antwoord en nie soos jy wat dit delete nie, gaan kry iets beter om met jou tyd te doen !!

Ek is wie ek is as jy nou daarvan hou of nie!!! Die regte mense sal my lief hê vir wie ek is en ek hoef glad nie my attitude te verander teenoor ander nie want hoe weet jy eks dalk die persoon wat n goeie verskill in iemand sê lewe kan maak of al het, en jy dalk die een wat iemand afbreek. Jou opinie gaan glad nie my houding verander nie hoor.
En as jy praat van dat ek die mense vieslik trug antwoord is want As jy nie iets goed te sê het nie BLY STIL ek glo nie jy het al ooit van dit gehoor nie x Ek kan vir myslef opstaan en jou hate Qooh gaan my glad nie afbring nie ?
So moet nie jy my kom vertel wat ek moet doen nie baie dankie, my ma het my mooi geleer!!❤️

Sharneshar replied 2472 days ago

is jy okay ?

Ek is altyd okey dankie x

Sharneshar replied 2472 days ago

Ja delete maar my qooh, jou mrp price jean met n badge op wat jy dink is n "Freddy" lyk uiters kak. ?

Kan jy aseblief net jou opinie vir jouself hou want hys “uiters kak”?
En luister teenminste kan ek een bekostig al is hy “fake” teenminste doen hy die werk soos die regte een !!! Asof jy eenigsins een het ?so ek dink kry jy eers een en dan kan jy sulke stupid komentaar kom lewer
Dm my dan sorteer ons gou die uit?
Het jy niks beter om met jou tyd te doen as om op my Qooh heeltyd goed te sê oor my Jeans nie?
Ek wonder of jy dalk n Jean in jou kas het dat jy so gepla is oor myne x vra eerder jou mamma om vir jou n Jean by Mr Price te gaan koop en dan kyk ons of hy die selfde werk doen aswat my “Freddy” doen
Ek dink nie jy weet wat n Freddy eers is nie, het jy al ooit n Mr Price Jean gesien met n freddy A$$, neeeee ek dink nie so nie girl x
Jys baie kleinlik ek dog ek sê net hoor?

Sharneshar replied 2473 days ago 1
VIEW MORE