Visit this profile later to see if your question was answered.
Hay hoe bedoel jy hkm*...?
Vriendin kayla/tamrin vriend my nefi
Hey van kleins af wou ek nog in n musical gespeel het*
Hehe thanx!* ping my 5keer op bbm asb:P
Nie veel ni jong eda?
Vriend of vriendin?
All aroundthe worldjustin bieber
*
No...
Keegan:P hehe en sou se mondre maar hy val onder family...:)
Helo fisshy.... Klim terug in jw fishbowl asb:P hehe love Jah.... HUG:P
Hehe die mens wat my geping het maar hy weet ek voel nie nou die selfde oor hom nie dalk later baie later in my lewe...:)
Wil j rerig weet...?*
:)
Wie jy?:) Ping my 2 keer op bbm...
Hehe ai kay.l hu kn ek dani jw reaply ni..?:P hehe
Hey kay... Kani kla ni ma gn beter gn as eksamz verby is hehe eda..?
Ooh.. Hehe as jy dit se weet ek wie jy is ...:):P ek's dom maar nie so dom ni hehe:)
Beste vriend Hanno en beste vriendin Tamrin...* en jwne?:)
Ongehoorsaam, soet stout of net stout..?
Awww baie dnki :)
Hanno du Plessis, hy is die een wat daar is vir my om my op te tel as ek val my moed in praat as ek dit nodig het as ek en grappies maak om my op te cheer as ek die dag voel dat ek niks werd is nie
Ek gee ni om of hy van haar hou nie hy is MY vriend en vriendskap is baie beter as liefdes lewe want dit breuk een of ander tyd op maar vriendskap bly veraltyd, ek ken om, ek ken hom al 6 jaar so los hom asb dis sy lewe:)
Ok*
Jy flirt met al die meisies en dan vra jy almal uit en as die een nee se dan gaan jy na die ander een toe die hele tyd en meisies like nie dit net en as ons nie van jou hou nie like ons dit nie as jy hie hele tyd vra van wie ons hou nie...:)
Ek weet nie ek wil graag ma dit gaan flou wees sonder verlede jr se gr7 en dis voor eksamen maar gaan seker.
Ok gee my teenminste net n clue asb..
Die DUIWEL...en ek hoop dis joune ook*
Liefies jou nog meer met al jou brunet oomblikkies...*(:HUG:)
Hoekom wil jy so graag weet..? Lol:P
As dit ok:) ons bly wenners..* n mens kan nie altyd wen nie jy moet ook die 'suur' van die lewe kry om jou grooter te maak...hug
Ek is kop oor toon oor alles mal oor hom, maar ek weet nie of hy like dat almal weet dat ek van hom hou nie...
Ek weet nie.. Wie j? Ping my op bbm asb...:) :P
Ok jaja jy wen...lol:)
Haha piff daar is darm kidz wat ek ken wat in ander stede bly so hula ken my en L.A se koor ken ek 3 kinder haha piff*
Hehe eks dalk n bieQ in my skool lolz.... Weti vra maar viri ander kidz lol ....:P
Hey kayla...:) hug
Hehe eks nie so pupiler soos jy nie lol joke...(: :P
Hey...* kom ons chat op bbm..*:)
Hey..* ek kani my ander 1 se username en pas*word onthu nie.. X_x #totally blond.... Hehe:)
Aww fisshy!* love u loadz mii besti mwahz...!* :p hug