261
Replies
Is daai jou baba in jou recent? ???
Nee ?
Ek crush sooo erg?
Wie jy?
Heyo skaapie?♥️jys hot meisie
Hey my baby❤️❤️?eks lief vir jou
Hkm is jy nie Vlr vi volgende jaar nie?
Was ni gekies ni??
Jy en Viaan is soos super oulik♥️?
Baie Baie dankii ????
Eks so bly Jy en Viaan het mekaar weer gevind????❤️
Eks ook super bly daaroor???
Jyt regtig beeldskoon gelyk in jou debutante rok ?
Baieee dankii?
Het jy jw oog op iemand??
Maybe ??
Ek dink jy weet wie?
Doen ek ??
Want dan kon my lewe en joune beter wees?
Wie is jy ???
Dm my
Wens jy was jonger
En vir watse rede wens Jy dit ?*
Ek weet niks hou virewig wees my niks❤
Oh you hayy??
Natuurlik sal ek wees???
You are a Saxy mf btch ❤️?
I love bish ❤️❤️❤️❤️❤️?
So bly jys myne wink wink
Wies Jy wink wink
Simm jou lekker ding! Xx
Aayyyyyy?
Wie is bubbles?
Ekt nog Nooit n antw op daai vraag gekry ni ..?
Have you ever received an unsolicited dck pic?
Nope ????
Fav song?
Don’t have one a this moment
Happy birthday jou beautiful ding ?
Baie dankii ??
Wie is jy tho ??
Sssooo much love for you my Simi ❤
Dankie vir jou vriendskap en raad en laat aand voice notes met weird geluide en jou signals vir lip ice in eksamen ?❤
?❤️❤️❤️❤️Ekt ook so veel liefde vir jou
Jys n amazing mens , em ek waardeer jou vriendskap ook soooooo baie
Sims jys beautiful?? baie lief vir jou my netbal maatjie, my verdediger maatjie❤️?
Aww baie liefde vir jou ❤️❤️❤️?en Baie dankii Jy is ook ???
Oh pumba how I adore you ❤️✨ Botes02
Was ek ni Timon ni ??❤️I love I friend
Brown eyes and lungs are filled up with smoke
Fast lives are stuck in the undertow
But you know the places I wanna go
?
Do you remember?
Natuurlik onthou ek .. goeie memories ?
Iemand spesiaal??*
Dis di vraag neh ??
Jy verdien beter?
Beter ?...
Planne vir di vakansie???
Bokkie week????en di res Weet ek ni ??
Wats jou planne ???
Jou fav couple in Brandwag
(Officially) Lee en Tarien???
(Unofficially) Zita en lulu??
(Binne en buite Brandwag) Amoré en Andre ??
Panty or thong ??
Why you wanna know ?
Miss jy miskien een van jou verhoudings??
Doen Jy ?
Jy en Julian ??
Wat van ons ?
Wat is jou relationship status en met wie??? Wie is die ou in jou lewe???
Julian
To be continued...
Fav song?
At this moment - My Ek(skuus) by Dans Dans Lisa??
Bikini of full body suit
Bikini ? ??
Which kind of music do you prefer?
Anything I can vibe with ☁️☁️
What's your age and when is your birthday?
16 going on 17 ???
6 June ??
Single or dating
Neither ?
Insta username?
simoneb_225 ?❤️
Where are you from?
Joburg??
Best pickupline
Jyt n oulike hond ??
Wats jou relationship met Duncan??
Wies duncan?
Het jy soos enige metal disease. Want amel moet een of ander siekte he?
Ni een waarvan ek Weet ni maar Ek glo Daars iets vout met almal - niemand is perfek ni
Oor die advice neh soos huil jy nog oor dit ek wil weet soos is dit normaal?
Ek dink as Jy werklik om gegee het vir daai persoon is dit normaal om te huil want gevoelings gan ni net weg ni
HOE kan n mens so vinnig oor n verhouding kom of kan jy nie?
As Jy vir advice vra Weet Ek ni rrg ni want Ek sukkel nogals
Daar gaan fkn stories rond so wats die waarheid want fok. Wie het die verhouding gestop?
So ver as wat Ek weet was dit my en viaan se verhouding niemand anders sin ni so dit het niks net jou te doen ni
Wat maak jy nou?
Kyk movies
Eks soo saf vir julle?
??
Snapchat details
Who’s asking ?
Dankie dat jy die mees opregtste persoon is wat ek ken. Jy is 'n Amazing vriendin.
❤️❤️❤️
Hoe sal jy jou en V se verhouding beskryf?
N kuns stuk ,
Want di onperfeksies maak dit net meer perfek ?
Hi liefste its me♥♥Ek wil net se dat ek lief is vir jw en baie dankbaar is vir jw♥?
Baba ❤️?Eks ook baie lief vir jou en dankbaar ❤️❤️I love u
Wat gaan jy als vandag doen?
Leer leer en leer ???♀️
By wie se huis was die Holloween party?
By myne ??
Would you eat a unicorn
...?...NOOO !!!
Hayy bubles?Thanks vidi partyQiiiiwas nogals fun ?
Dis n plesh turkey ?
Kan jy net n foto van jou en Viaan post asb?
Hkm benodig Jy dit so dringend ??
What did yo do Friday night?*
Home with movies and popcorn ?
Waar was jy vrydag? Het jw gemis ?
Wie Jy ?*?
Btw ek het n ou en hys in die span.. ek vra net n vraag jah amel het famielie maar jinne ondersteun jou ou bietjie fok. Hyt selfs al gese.
En hkm maak Jy dit jou probleem , Ekt ni geweet jys deel van my verhouding ni ?
Kom praat n bietjie met my in persoon en dan kyk ons hoe braaf Jy is
Watse soort girl is jy? Jy kyk nooit na jou ou se Rugby games nie?!...
Jah jy was al daar maar rerig jy is nie n goeie ondersteuner nie?.......
Eks n meisie wat goed presteer in haar eie sport en ook n familie het , Ek support my ou en jammer dat ek ni met ss n gat vlieg permanent agter hom an loop ni .. seker ss wat Jy doen , en dan is di ou ni eers ou eie ni
So bly still en bly uit my verhouding uit
Gaan jy op die ringbal toer?
Ja
Wat het jy en viaan alles gedoen?
Rrg ?? ??
Hkm is jy so geintreseerd in my lewe ?
Wat jy als vandag gedoen?
Wat doen jy more?
Was gister by viaan *en vandag gan Ek maar net chill
Haat jy iemand?
Bybel se Jy mag ni haat ni
Wat het jy als vandag gedoen?
Umm Ek dink di was maandag ..
Ekt ringbal gehaat ????
Het jy n nuwe nommer gekry?
Nope why ?*
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
Nope
If I got to go I gotta go ??
Sien jy jou ou die naweek?
Ja want ons het sport ??
Hkm
As jy en v is iets en julle is so goed saam !! Hkm sit julle niks op insta of whatsapp nie die mense moet weet!!!!♥️?
Baie dankii ?*
Maar Daars mos nie n reel wat se Jy moet iets op n sosiale webwerf sit nie
Dis mos Ek en hy ni ons en di hele wereld ni
Verstaan ?*
Ek mis jou vriendin x so onsaglik baie❤️
Miss jou ook ❤️X
Is jy en ViaanQii vamdag by mekaar☺️
Nee ongelukkig ni *
Ons was gister tho ??
Want ek sweer eks jou daar gesien dis naby Linmead??
Jha dit is ?
Wies Jy ?*
Wie van jou seuns vriende miss jy die meeste en hoekom ?? Meneer_bouwer
Bouwer ???
Was dit by sulke veld?
Jha why ?
Die foto op jou fb waar julle by colour fest was. Waar was dit geneem?
Benoni ?
Is jy na kayleen se kuier toe die naweek??
Yess why ?*
How much money do you need right now and why ?
Lots ...SHOPPING ??
Watse filters gebruik jy?
G3 of ss A4,5,6
???
Jy en Viaan?? Iets?
☺️☺️?
Jy en Viaan is sooooooo Cute.....?
Gaan julle uit gaan pf is julle net "iets"?
Baie dankii ?☺️☺️
Omw my simi ? jy is soos die mooiste persoon wat ek ken. Inside and out. My eyes can't even comprehend how beautiful you are. Your soul is just ?? I'm so jelly. Al hierdie ? ken jou heel duidelik nie.
I luhh you ♥
From your English mentor lol
Agg jys amazing ❤️?❤️
Sommer my aand gemaak ?✨✨
Hkm se jy nee skattebol?
So dis n nee jy doen nie?
Nee bly uit my lewe uit???
Jyt nog met iemnd in die sang groep gepraat toe se jy jy hou nog van jou ex ??'
Nee skattebol
Hkm het jy vir daai ander meisie gese dat jy nog van jou ex hou?
Watse ander meisie en Waneer het Ek dit gese ??
Ek vra van watter skool jy van daan kom want hulle het duidelik nie n goeie werk gedoen nie!???
En fokket jy dink amel stalk jou asb jy wens
Luister hier , as Jy so geintreseerd is in my lewe hoekom skryf Jy neti n boek ni want dis duidelik dat Jy ni jou eie het ni en myne wil he
En nee ek dinki *almal* stalk my ni
Maar Ek verstaan jys heavy geintreseerd in my lewe
Dis weird maar as Jy advies soek kan Jy net met my kom prt hoor ?
Dis ni te moeilik om jou eie lewe te lei ni en ander mense uit te Los ni ??
Van watter Learskool kom jy af?
*Laerskool*
Stalker much ??
Wie is amel jou ex?
Leer hoe om te spel...
En dit het niks met jou te doen nie
Het jy al ooit jou hare gedaai
Nope
All natural ✨??
What needs to stop ?
Racism and homophobia ??
Everyone is human just like you ✨
Jy en viaan?
Viaan en Ek ??
Ek glo ons is mense?
What type of people annoy you the most?
The ones who can't stay out of your business ????Like why???
Wens ek ken jou meer as net oor foon xl PJPrinsloo
Boeta ons moet dalk planne maak x
What do you wish your parents understood?
Dat dit nie net Ek is wat slegte punte kry ni???
Jy en JP Bouwer??
Vriende ❤️
Jys rerig n koue persoon..
Ice QUEEN
Aww dankii ☺️❄️????
What makes you genuinely happy?
Friends and shopping
Is jy altyd so n btch...?
Net net mense wat dit verdien
Is dit waar dat Viaan op jou gecheat het?
Nee dit is ni
VIEW MORE