427
Replies
Dankieeee dat jy sooos die beste vriendin ooooit is ❤️❤️❤️❤️❤️iloveyouuuu
Dankie vir jouuu❤️❤️
Wies jou favouriteste naamgenoot??❤
The one and only simone koen??❤️
I'm so lucky to have you xx
Ek kan relate❤️
Jys pragtig xx ek wens almal kon ju Ken soos ek x
Awwww?
How far will you go in your relationship?
Not open for discussion
Dit s*ck dat jy gehack was
Tell me about it??
Het daai ou (“steyn??”) saam jou in die valentines foto is, n stukkie?
Neee ? hoekom
Is jy leer wnt ek will ju klim x
??
Is jy n roomys want ek will ju lek
Gebruik nu my pickup lines teen my?
Mis u so much xx
Mis ju ook
Die mense wat vra of ju ou nie ju nr het nie ?
Tell me about it
Dammm die mense is jelly ?
Op?
Jys freaken oulik x
Awww dankie x
Umm, het jou ou nie jou nommer nie? Soos moet hy so aan gaan oor qooh? Get a room, nie almal geniet dit om julle soetsappige lieftes briefies te lees nie ?
Jealous much? Niemand het ju gedwing om dit te lees nie x
Dis still hier by die qoohs
Nie rrg nie x
Just wanted to tell you xx you changed one person's life like dramaticly and it is unbelievable how much you mean to that person now xx ?❤
I'm glad❤️ you make me a better person everyday ?
Me loves u alot ?
Ily 2?❤️
Passive agressive battle op die qooh ??
????
Maar wie ookal daai gese het ? jy kanie eet sonder tande nie ??
True that ?❤️
Maar ek sal jou eet soos kos????
Maar... nee jy moet maar honger bly?
Are u a volcano cause I lava u x
Awwww x
Waar is jy desember?
Orals
? hoekom se jy language soos WTF
??
Boo I love you super duper much xx and I hope you have a super duper amaizing weekend xx stay the baeutiful person that you are love xx ❤ ily
Hoe is ek so gelukkig om iemand soos jy te he❤️ ily x jy maak my die gelukkigste meisie ooit
You are the best and I'm so super lucky to have a person like you in my life xx ❤❤?
Ily
Nee eks die gelukkige een ❤️? you add meaning to my life
I know the song goes who tha f is Alice
But who tha f is miggie
Language x
You made me tha happiest person alive xx love you so much xx thanks for everything xx ❤
Awww❤️ jys my als x ilyy ❤️?
So jy en jou boyfriend is happy
Yep
Dink jy michael sal goed pas by ane. Of wentzel.
Sal nie weet nie
Wie in jou graad dink jy sal n goeie cuple maak
Geen idee
Ek wens ek kon sien wie al die shizel praat
Ek ook?
Ekt onder jou rok gekyk gister by die skool perongeluk xx
Hmmm oky?
Hoe gaan dit?
Altyd goed dankie
Slimste mens wat jy ken?
Megan
Redes hkm mense vir Ane venter moet date?
Sys the whole package
Jy is net n Cameron deVos wanna be, let's face it ??
Jys snaaks ?? eks dan my eie mens hoekom sal ek iemand anders wil wees
I love u
I love u alot
Ily more
Your amaizing person x
Nie waar nie x maar dankie ?
Het jy al ooit in jou lewe gerook?
Nope en sal ook nooit
Wie is miggie?
N persoon hopelik?
Whyyyy miggie ?
Daars baie redes ?
Jys crazy beautifull
No wayss?
jy en Miggie ????
Wat van ons??
Wie is jou crush
Hy weet wie hy is
Jy en Alex het lank gepraat vrydag, wat dink jy van hom?
Hys n baie goeie vriend x
Rene de Jager??
Amazing persoon
Vertel j leuns van n mens agter n mens se rug?
Nee hoekom sal ek dit doen
Vir hoelank hou j van jou crush?
Noggal lank
Watse vriend van jou het die mooiste glimlag
Die een wat die meeste tande borsel x
Wanna see my d?
Neeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
who's more beautiful, you or Annebell
Annebell ?
Thunderclouds
????????????❤️❤️❤️❤️❤️❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️??❤️??❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️??❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️❤️❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️??❤️❤️??❤️?❤️?❤️❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️??❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?❤️?
Wie is jou crush
Vir my om te weet x
Die weirdste persoon in jou familie??
Almal is x
Jys moerse oulik ??❤
Twyfel of dit waar is maar dankie x ??❤️
You know you love me?❤️
Natuurlik dun ek ??❤️?
Wanneer kom julle kaap toe
22ste x maak planne asbb x
Wat is jou insta?
Simone__vdwalt is my nuwe account
Favourite guy in grade 10?
Can't choose x
Spooky Scary Skeletons and shivers down your spine
Hmmm?
Ek like ju
Ek like ju baie
Awww x dm asb x
Roll model?
Annebell x sys altyd positief en haar verhouding met die Here is presies wat ek wil he x
Ons moet kuierr? X
Yesss asb x
Wats jou planne vir desember?
Kuier ?
Aan Watse kerk behoort jy?
Rheebok en patria
Beste kuier van 2018?
Ek kan eerlikwaar nie se nie x almal was ?
Hou jy van cardi b?
Yep??
Funniest person you know?
Annebell
Person that makes you laugh the most?
There is way more than one x
Fav gr8 ou?
Ken nie rrg gr8 ouens nie x
Do you feel confident to post bikini pics?
Nope x ??
Fav gr10 ou?
Het nie n fav nie x
Followers with the best feed??
Rene, annebell and zoe??
?
As j n probleem met my het dm my asb x
Is ek jo beste nefie?
Nee jy gooi my met kussings as ek wil slaap ??
Beste inside joke?
Tussen my en jou le daar n berg?? @rene.dj
VIEW MORE