profile img

Simone

Simone_x

vra maar x

267 Replies

Is jy en Tenielle close?
En jou opinie oor haar??

Ja, nogals, sys baie oulik en baie mooi

Simone_x replied 2152 days ago

een ding wat jy sou wou anders doen hiri jaar?‍♀️

Baie dinge??‍♀️

Simone_x replied 2152 days ago

Miss ya xxxx
#swakopmundkommm
#mymainb

Mis jouu, ek kan nie wag nie❤️❤️

Simone_x replied 2155 days ago

Sal jy n ouer ou mee uitgaan, 2 of 3 jaar ouer dalk?

Ja ek sal maar dit hang af hoe ek oor hom voel en of ek reg is vir n verhouding of nie

Simone_x replied 2160 days ago

Wanneer gaan jy weer geered wees vir dating? ❤️

Ek is nie seker, ek dink as die regte ou oor my pad kom, sal ek weer reg wees?

Simone_x replied 2160 days ago

Ahh dis jammer - dink julle sou oulik saam kon wees.

Awhh baie dankie

Simone_x replied 2162 days ago

Waarheen gan jylle met vakansie?

Namibia en Somersetwes

Simone_x replied 2163 days ago

Like jy vi Divan O? Soos in ??

Hys super oulik, maar ek is nie nou opsoek na iets nie?

Simone_x replied 2163 days ago

Hou oud is ryan

Gaan vra hom self????‍♀️

Simone_x replied 2166 days ago

Wie was almal op jou whatsapp story vandag ?

Mense wat ons op vakansie ontmoed het

Simone_x replied 2166 days ago

Dian is n absolute beaut ?. Is hy jou tipe ou of nie rrg nie?

Hys cute, maar nie rrg my tipe nie

Simone_x replied 2166 days ago

Wat dink jy van dian h?

Hys oulik

Simone_x replied 2166 days ago

Is jy en luca s vriende?

Ek ken haar nie so goed nie

Simone_x replied 2166 days ago

jou kuier was fkn littt

Eks bly jyt dit geniet en ja dit was?

Simone_x replied 2167 days ago

Hkm is dit vi jou so moeilik om te aanvaar dat een v j goeie vriende n nuwe liefde het? Jy wys dit sommer openlik?
Dis actually n great couple. Wees biki nice daaroor

Eks nie seker oor wie ons praat nie??‍♀️

Simone_x replied 2167 days ago
VIEW MORE