Visit this profile later to see if your question was answered.
'n eerlike mens , wat ek nie baie van hou nie ?
dié regte mense in my lewe waardeer my ??
dankie liefste ?
dankie jou liewe mens ?x
Jesus ?❤
• reading
• listen to music
• gym
• playing with my cats
• socialising
❤❤
Sê my net waar en ek is daar. ??x
Jy is 'n coolcat! ✌
Ps: die is dan 'n date ?
Uhm... Nee
sorry ek is nie Katy Perry nie so ek is nie jou Calafornia dream girl nie ?x
Life is 100% what you make of it ❤
So my year was awesome!
So die is letterlik my heel favourite qooh ❤
Ek gaan jou meer mis xx
-s.b
Natuurlik moet julle ??x
het ons almal nie maar 'n misterieuse kant nie? ?
soms as my ma nie by die huis is nie eet die sjokelade wat my ma vir my sussie/boetie gekoop het op. ?
dankie P! ❤❤
Jy doen my selfbeeld goed ??
Dankie mooiste mens ??x
Die is 'n baie lekker vraag.
Warmbad : Arno Kruger
Nylstroom : Gerhard van Jaarsveld
Hans Strijdom : Xavier van Tonder
Ben Viljoen : MJ Koekemoer
Ellisras : Cliffie Els
Piet Potgietier : Waldo Casper Kruger ?
Frikkie Meyer : Basie van Wyk
You still have to reveal your name ??
Bloem (Kovsies)
His name is Lehan ?× but in 65 days time I am going away so it doesn't really matter.
Hahaha no! He was my first love, now we are just great friends ??
1. Lairs
2. Two faced people
❌❌
You reveal your name when I tell you.
Okay so you are on my case! On one condition I shall admit! ??
Ofcourse yes! ??
Yes ofcourse ?
Everyone must have crush, a lot of people just don't like to admit it! x
haha wel dankie ??
so wat jy entlik sê is ons moet plan maak dat jy my soen? ?x
LLB (Regte) by Kovsies ??
❤❤ lief jou mooiste x
kyk wie praat ?❤x
Joh almal is oulik, maar as ek een moet sê wat my altyd groet en moeite met my doen is dit seker Cherize ?x
Jy sal ongelukkig my móét dm of daai een te hoor, maar ek belowe ek sal jou sê ??x
Gerdus Oostuizen (hy is nou in Affies in graad 11) ?
ons gaan Heroldsbaai toe (het 'n strandhuis) ?ek en 3 van my vriende!
Jy is meer as welkom om saam te gaan ?
Ek het amper almal op sosiale media , so ek sien darem nog wat gaan min of meer in hul lewe aan en hoe dit met hul gaan.
As ek jou vraag kan beantwoord met wie ek GEEN kontak meer het nie : Maatje (Gr. 0 weggegaan) EN Caroline (Gr. 1 weggegaan) ❤❤
So oulike ou in my graad ?? en dis entlik my geheim oor ek amper weggaan , maar as jy rerig wil weet kan jy vir Janeske vra. ?x
depends on whether I am getting kids or not ?
Hy is een van my favourites (as hy nie my heel favourite mens is nie) ?
So hy my heel beste vriend.
❤❤x jy is die beaut
wel elke liewe een is , die feit dat ons almal na God se beeld gemaak is, maak hulle/julle almal beeldskoon so dit sal onregverdig wees as ek een uitsonder. ❤x
ons móét plan maak om mekaar te sien in Des seblief ? ❤?
#misjoumeer x
gaan Kovsies toe (Bloemfontein) ?x
ek dink ek sal dit as 'n kompliment vat. ?
so dankie baie.
?
My naam ?
Dan sal ek jou vergewe ❤❤
solank jy nie girls se harte steel nie. ?x
so baie soos ek van jou hou. ??
afhangende , wat jy daarmee bedoel.
maar ek sal sê redelik ja , tensy jy dink daar is rede hoekom ek nie moet trots wees op myself nie. ?
Jan du Plessis ?