1.4k
Replies
Jys regtig n baie vriendelike persoon
Dankie baie🙂
Jy en jayden is die oulikste ooit ek hoop ek kan n verhouding kry soos julle
Baie dankie 🥺
Ek hoop ook jy doen x
Jy en j is cute en ek hoop regtig jy oas hom op
Dankie
Julle gain so vinnig followers op tiktok koop julle dit
Ja watokal jou gelukkig maak😂🤞
Jy het my hartjie en dit gaan altyd joune bly eks maller as mal oor jou babes en ek belowe owe dit gaan altyd so bly ☺️❤️❤️ bly wie jy is want die meisie wat jy is het my hele hartjies gesteel dankie vir alles my love❤️❤️❤️❤️❤️ Jayden.pio
Dankie vir jou! Ek sal jou nooit kan vervang nie! Jy beteken regtig baie vir my😘😘😘😘😘❤❤❤
Jy is die beste ding wat nog ooit met my gebeur het, dankie vir al ons bel sessies en ons cuddles en ons amazing kuiers ek kan nie een oomblik van my lewe indink sonder jou nie babes, jy is my babygirl❤️Eks so trots op jou en baie liefies vir jou❤️ Jayden.pio
Jy maak my so gelukkig! Dankie dat ek jou myne kan noem, ek is baie lief vir jou😘😘😘😘 MWAH XX
Ek dog jy en jayden is uit
Wat het jou die idee gegee😂lol @jayden
Jou en jaden hoe kry julle dit reg ek kyk Altyd vir julle
Ons is net regtig gelukkig en altyd onsself. Hoop jy kry iemand wat jou gelukkig maak!
Hkm was jy sulke ashol vandag
Ek het nie met enigeiemand anders as Jayden gepraat nie so weet nie waar kom jy aan dit nie en voor jy my n naam noem, kry jou spelling reg x
Jy en jayden is goals
Aww dankie baie!
Hello my mooiste meisie ❤️❤️❤️ek is mal oor jou dankie vir die amazing verhouding jy beteken die hele wêreld vir my ❤️liefie eks gelukkig saam met jou en jy is die rede vir my glimlag ❤️ Jayden.pio
Jy maak my so gelukkig! Ek is baie lief vir jou❤❤❤❤❤❤mwah xx😘😘😘
Het jy en Jayden gevry al
Dit het nie enigeiets met iemand te doen nie maar ja ons is al amper 9 maande saam😂
wanneer kom oefen jy weer by thea
Ek weet nie of ek meer atletiek wil doen nie😂
Hi how are you
Heyy, good thank you
Jy en jayden is die oulikste😍
Dankie baie💞
Jou kerel is so sweet, pas hom op, hy was soos een van my beste vriende maar eks bly jy kan hom gelukkig maak❤
Shap🤞
Jus regtig n mooi persoon en ek wens ek kon soos jy gewees het
Nee man, almal is perfek in hulle maniere x
Asb vra jou kerel om sy qhoomes te antwoord ek het n paar gestuur 😊
Okii
So trots dat jy VRL is jy lyk so mooi
Danie dankieee🥺🤍
Jys my rolmodel❤
Aww dankieee🥰
Ek is Baie liefies vir jou en ek gaan nerens nie❤️ons gaan trou en die res van ons lewe saam spandeer jy mag nooit verander nie asb want jys meer as perfek ❤️i love you ❤️❤️💍💍🌍🌍🤗🤗😍😍❤️❤️❤️ Jayden.pio
Jy beteken die wereld ❤❤❤❤❤❤❤
Kan jy en Jaydie asb trou
Dis die plan🙃
Ek wens jou net geluk toe ek het al gesien hoe word jy behandel en lewe is so onregferdig teen jou maar bly sterk soos altyd
Dankie❤
Ek sal x
Jys so mooi mens van binne en buite moenie dat mense jou afbring nie jy verdien dit nie en hulle is net jaloers
Baie baie dankie🥺
Ek het n crush op jou ☺️
Skies ek het n kerel💭
Jy is so mooi veral sonder jou draaikies
Dankie baie🙃
Jy is n amazing mens en ek is so trots op wat jy in jou lewe bereik my baba❤️ bly wie jy is jy mag nooit verander nie hoor jy my bekkie ❤️ hater's gonna hate but onthou jy bly altyd die beste hulle is net jaloers ❤️❤️ Jayden.pio
Dankie liefie jy beteken baieeeeee❤❤❤
Is megan en kyla nou beste vriende😱
Ek weet regtig nie, en as hulle is het dit niks met my of jou te doen nie❤
Wat het tussen jou en Megan gebeur ek sien syt n nuwe best
Solank sy happy is, dan is ek happy🕊
Jy dink jys alles maar jys eintlik niks nie hoe het jy ooit op VLR gekom het jy almal betaal om vir jou te stem?
Yess🤞
wanner post jy weer op yt
ek gaan dalk sondag of maandag💭
Jy en jayden gaan nog trou ek sien dit
dankiee😊dis die plan ja🕊
jou glimlag is so mooi
baie dankie😊
Jy is die beste ding wat nog ooit met my gebeur het,eks so dankbaar vir jou ek kan nie glo ekt die beste meisie in die hele wêreld gekry nie,jy is so mooi ek kan nie oor dit kom nie❤️bly veraltyd in my lewe eks so liefies vir jou my prinsessie ❤️ Jayden.pio
Jy maak my so gelukkig. Ek is baie lief vir jou my babes❤❤❤❤
Wat wil jy gaan studeer naskool
onderwys🤞
Wat is die verste wat jy en Jaden al gegaan het
wouldn't you like to know
Wat doen julle as julle vassit hoe kom julle weer reg
Sodra ons vassit oor iets dan praat ons dit letterlik dadelik uit,, ons se albei ons kante van wat gebeur het en dan praat ons daaroor en se jammer en dan is ons weer reg x
Wat is jou en jaden se geheim hoe doen julle dit
Ek dink dis net regtig baie omgee en vertoue in die verhouding. Ons kan mekaar 100% vertrou en ons is altyd daar vir mekaar, en het natuurlik vir Liewe Jesus😀
Jy en Jaden is baie mooi saam☺
Dankie baie 🥺
You’re so beautiful that you made me forget my pickup line Just_me1995
😂thanks but i have a boyfriend
Jys so mooi, ek kannie wag om te sien hoe jy lyk oor soos 2 jaar nie‼️😍😍😍😍
Dankie baie 🕊
Hoe ver het jy en jayden gehardloop/stap daai dag
ons het 10km gaan draf
Jy en jayden is regtig goals😍 to the limits
Beste couple wat ek ken
aww dankie baie ons waardeer dit x
Jaden is so nice met jou ek wens ek kon hom gehad het as my ou dit sou my so gelukkig maak maar ek weet julle is gelukkig
mmm eks gelukkig met hom, jy sal iemand kry wat jou gelukkig maak.
Kan jy asb jayd vra om sy qhoo me te reply
Yaa
ken jaden enige graad 8 tot 12 meisies
ja hy doen baie.
Ek is mal oor jou comeback vir daai persoon
dankie x
Jou ou wil nie my qhoome antwoord nie ek het hom net my opinie gese oor iets
Ek het dit delelte hyt nie die nodig in sy lewe nie. Is mense nie veronderstel om mekaar op te bou eerder as af te kraak nie?
Askies dis messed up het jy al beleef hoe mooi en boed lyk my meisie dammm kan jy jou sht opienies vir jou slef hou jy lyk seker soos n bal Jayden.pio
❤❤❤nee sy is seker ook beeldskoon
Wat maak jou en jaden so Andes julle is is cute saam
ons is onsself om mekaar, baie verhoudings gee voor maar by ons is dit "what you see is what you get"
Dit wat jy op sosiale media sien is heeltemal ons 💭
Hoe het jou ou en jou ouers so goed oor die weg begin kom
Hy was nog altyd homself om hulle en hy kyk baie mooi na my so daarom hou my ouers so baie van hom, hy respekteer my ouers x
Kom jaden en jou gesin oor die weg
Baie goed, hys deel van die familie 💭
As jy dink jy gaan my meisie soen moet jy mooi dink hoor, en jyt dan geen respek vir my nie en ek neem aan jys nie in n verhouding nie dink net beitjie aan wat as dit in jou verhouding moet happen slim Jan Jayden.pio
❤❤❤
Jy oefn seker baie gard sodat jy n klein bietjie na by jaden se vlak kan kom
Jy moet biedjie spelling oefen. En nee hy aanvaar my soos ek is x
Hoe lank is jy en jaden saam
Vandag, 5 maande en 4 dae.
Wat sal jy doen as n ou ingaan vir n soen
Dit gaan nie gebeur nie want ek is nooit saam ander ouens behalwe jayden nie
Maar om jou vraag te beantwoord, gaan ek obviously wegtrek
hoekom tag jaden nie meer so baie meisies nie
Jys nou seker een van die meisies wat nie getag word nie, vra hom
Kan ek maar jou ou dm
jy kan sekerlik, dis net nie gewaarborg dat hy gaan antwoord nie.
Jy en jayden is baie mooi saam maar ek het nogsteeds n krush op hom en vandat julle saam is nou is ek en hy nie meer close nie🥺
Dankie.
Jy hoef mos nie vir my te se jy crush op hom nie, ja hyt nou n meisie so hy is nie meer so close met meisies nie.
sal jy toelaat dat jayden met ander meisies praat
Ja hkm mag hy nie😂
Het jy en jayden gekyier gister, julle mag nie
Nie dat my persoonlike lewe enigeiets met jou te doen het nie, ons het gaan uiteet.
Pla dit jou as mense idees kry by jou
idees en copy, verskil heeltemal.
Iemand kan idees kry maar die ding is ek hou daarvan om my eie mens te wees en nie om almal te sien dieselfde doen as ek nie 🙈
nou dat jy youtube doen wil almal youtube doen
tell me about it 😒
Baby dankie vir die BESTE 5 maande van my lewe dit is n tyd wat ek vir niks ooit sal veruil nie dit belowe owe ek jou soos baby ek lewe vir ons ek kan nie my lewe indink sonder jou nie eks so lief vir jou 🌍❣️♥️ Jayden.pio
Die 5 maande was baie baie lekker en ek sal dit nooit vergeet nie. 5 down, forever to go😍😍❤❤❤
Jy is so Groot rolmoedel vir mense ♥️moet nooit ophou jy wees nie want wie jy is, is perfek meer as perfek en ek besef elke dag hoe gelukkig ek is om jou te gekry het ♥️♥️ Jayden.pio
wow dit beteken so baie, ek het so die beste kerel❤❤ ek mis jou alklaar! Xx
Hey my liefste liefie ♥️kan ek net se jy is n amazing meisie met die beste hartjie van goud jy verdien die hele wêreld en dis hkm ek dit vir jou gaan gee☺️♥️jy is die beste ding wat nog ooit met my gebeur het ♥️ek het jou so lief♥️ Jayden.pio
hey my liefie❤ jys die een wat amazing is hoor! En is baie liefe jou, dankie vir alles🥰🥰🥰
Hoe doen jy en Jayden dit hoe kry julle dit reg?
Baie baie werk in die verhouding in. Praat oor persoonlike goed sodat julle weet wat aangaan in mekaar se lewe
Baie vertroue
As hy of ek nie van iets hou nie, moenie dit doen nie want dit maak fights.
Praat oor goed wat pla
En laastens baie omgee en wees daar vir mekaar teen alle tye x
Have you ever been in a situation where a guy friend/brother deliberately stood right outside the bathroom while you were in there so you couldn't use it because they'd hear?
dont think so
maak jy en jayden dit met die sosiale afstand ding
Ja net-net
hoe lank terug het jy en jayden fisiese kontak gehad
Lank😂
5 seuns beste vriende
My kerel x
5 meisies beste vriende
megan, danika, naidine, gena, chanri, linique en nog n paar x
Jou styl is 😍, waar kry jy idees vir hoe om aan te trek
uhmmm🙈 ek sal se my ma en ook meestal my kerel wat idees gee...
Jy is n rolmodel vir so baie mense veral vir my
dit beteken so so baie x
Jou skool video was cool
Dankie baie🙃
Sal jy nie skaam wees om jouself af te neem by die skool nie 😱
nee nie rrg nie ek gee nie eintlik om wat mense van my dink nie x
Populer soos in van ken Baie mense julle weet hulle wie julle is en almal sal weet waar julle is en goed
Yess🙃
Jys n rolmodel vir my kan ek asb n youtube video saam met jou maak🙈
ek kannie se ja of nee nie maar as ek n skool video doen en jys in my skool en jy sien ek neem myself af kom jump in die video😂
Sit jaden jou aan
Dammm @jaydenpio mense is nuuskierig oor wat in ons verhouding aangaan😂
Ek love jou sarkasme met die vry julle mense vra dom vra🤣
ek se jou😂
Is jy en jou ou populer
uhmm se my eers wat sien jy as populer?
Ja asb maak n skool video vir jou youtube, is jy populer in jou skool
ah ok ek sal.
Wat maak n mens populer?
Jy ruik altyd so lekker watse spray gebruil jy(ek hoop nie ek klink weerd nie)
Uhmm dit klink n biedjie weird maar dankie. Altyd verskillendes 😂
Jayden is so hot😍
tell me about it😍
Jou yt videos is die beste
Dankiee
vry jy en jou ou
nee ons hou net hande vas
Wat het jy en jayden al alles gedoen
Dit het niks te doen met enigeiemand nie x
😅 did you guys ask for a pee stop?
we begged😂
😅 were you one of the girls complaining?
jip😂
Jys regtig een goeie en sagte mens. Maar jys nogals mean met my. En ek was nog altyd nice. Yeah like idk wat ek gedoen het maar hoop jy kan dit agter jou sit en aanbeweeg en vriende weer raak?
baie dankie, om eerlik te wees, ek probeer altyd die beter een wees in n situasie maar eks jammer as ek mean was met jou, dm my.
lol! what was the trip?
Hockey😅
Wat is die verste wat jy en jayden al gegaan het
Ek dink nie dit het eniegeiets met enigeiemand te doen nie x
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they needed to pee?
yes😅
What is the very first thing you do when you arrive home from school?
Change out of my school clothes
Have you ever drank alcohol on a bus trip?
nope.
Jys my rolmodel en ek dink jys bir bqie ander mense ook
beteken so so baie🙃
VIEW MORE