profile img

Stefanie

SletStefanie

Vra my iets oor die lewe

253 Replies

Ek wil rrg n page begin maar soos laas het dit nie rrg gewerk nie. Hoe maak ek dit werk ?

Guuurrlll, lemme tell u. Dis n struggle. Ekt kontakte en dis maar hoe ek woord uit gekry het. Vra maar shoutouts by groot pages?

SletStefanie replied 2782 days ago

Ek hou van di een ou Maar ek weti of hy van my hou ni want hy en hy en sy meisie her op gebreek. Moet ek hom se dat ek van hom hou?

Ehm moet nog nie vir hom se nie maar step up your flirting game sodat hy weet daars maybe iets

SletStefanie replied 2878 days ago

Is meisies met n gap tussen hulle tabde aantreklik vir seuns.?

Well ek dink so, gaps is cool

SletStefanie replied 2882 days ago 1

☺enige regrets??

'n paar ja

SletStefanie replied 2882 days ago

Heyyy jy ek soek raad, ek wil n page maak maar ek is bang dit gaan nie suksesvol wees nie

Go net vir dit, dis die moeite werd al lag net een mens vir jou joke

SletStefanie replied 2882 days ago

Wat is jou instagram?

@jana_fokkens

SletStefanie replied 2882 days ago

Bly jy in potch

Jaaaaa

SletStefanie replied 2911 days ago

Daars di een ou wat vn my hou en ek hou ook nogals vn hom,maar hy wil net weet wanneer ek hom sal vry. Enige raad?

Fok hom

SletStefanie replied 2911 days ago

Askies tannie, ek wil nt gou gou vra.. Eks n 13 jarige man, en my stem ht gebreek? um..dink jy ek vat dt te vinnig as ek my crush(20) wil bel?

Man? Seun staan terug

SletStefanie replied 2911 days ago

Da is di kondse keend wt met n mens se hart speel,, eers ignore hy ma as ek n vokken jean aan het dan wil hy nou "flirt" hoe se ek hom om net te fokof

"Fokkof asb" net so

SletStefanie replied 2942 days ago

Ek het my trouman ontmoet ..ek weet ni of Hy dieselfde voel ni maar dit pla my ni rerig ni want ek weet dit sal eendag uitwerk ons is goeie vriende.dink j dis weird dat ek al op 14 weet met wie ek gaan trou?

Giiiirl, glo my jy het hom nog nie ontmoet nie

SletStefanie replied 2942 days ago

What would you do if you had no fear ?

Probably klomp dom kak

SletStefanie replied 3016 days ago

Ek dink net mense is jaloers omdat hulle nie adidas het nie of hul kan dit net nie bekostig nie ? nou maak hulle of hulle nie daarvan hou nie

First of all, btch
En ek dink mense wat val vir die homogene droom van ons samelewing is mindere mense en het n laer vlak van intelligensie, maar dis net my mening nes daai joune is.
As jy nie iets kon bekostig nie, sou jy nie ook eerder wou maak ofas jy nie daarvan hou nie? Think on that.
Also, almal hou nie van dieselfde kak nie
Don't be a doos, be lekker. Want ek glo darmi jys so groot douche soos wat jy jouself nou daar laat klink het nie
xoxo

SletStefanie replied 3016 days ago

Ek mors baie keer my kanse met meisies op as hulle net n jol soek en ek blykbaar lyk of ek te ernstig is vir hulle of iets meer soek. Enige raad van wat ek anders kan doen om dit te avoid?

Talk less, do more
Wees meer flirty en cocky as sweet en understanding
U got this mate

SletStefanie replied 3016 days ago

Hoe verloor n mens jou virginity ?

Dunno
Te maklik

SletStefanie replied 3016 days ago
VIEW MORE