Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek lank daaraan gedink. Dit was iets waarteen ek was en mens mag sienings punte verander. Ek doen dit vir niemand maar vir my sussie. Dit maak my nie minder wees nie.
Vandag π
Oehh sushi ! π
Eishh nee !π
Leer!ππ
Awwh thanks tho but it didn't offend me.π
Too be the next miss S.A billionaire !ππ
I don't have one !π
Their smile and the way they look at you !π
As long as the man is loyal I can do long distance!π
This means really alot to me !π Thank you so much !π
Samsung note 9. Ek wag om my ander iPhone eers reg te maak. Maar wil graag volgende jaar iPhone 13 kry !π
My go to guy I would say is someone smart and ambitious. Who dont rely on his parents, parties and other female attention.π
Nee ek wil kyk vir 13 pro.π
Iphone 12
Stay tuned !ππ
Ek lovit!!π Maar wat moet ek terug opsit?π
Nee ek het nie so ietsie nie !π€
Dankie!π€£
Ek is ja.π
Sissy boy !π
Ek is te vrede met my haar kleur.π
Somer ! Dit moet net gou kom !πβ
My gunsteling koeldrank is tropica !π
Ummh !ππ Ek gaan meisielik hierop wees so ons bly maar by die cane passion fruit and lemonade!π€π
Ummh uit eet, sal dis sushi wees !π My die huis my pasta wat ek altyd maak !π
Gunsteling kleur is grys en swart.π
Ek love bloed rooi rose !π
Ek eet nie sommer soet goed nie ! So nee.π
My gunsteling genre van movie is comedy, romance en documentaries.π
Gunsteling snacks is definitief biltong en Simba (sout en asyn) chips !π
Edgars of Cotton on.πβ
Koffie β
By die huis eet !π
Honde.πΆ
Mauritius!π
My lisp !π
Ek het nie een nie.π€
Ek het n sagte hartjie !πΆπ
Ek hou daarvan om lang boodskappe te tik, tel dit?ππ
I know there is some gentleman's out there who knows how a lady should be treated. I didn't camp all the guys under the same fire.ππThere was a gentleman that showed me that not every guy is the same.π
Ja.π€£ Ander een verloor. Maar gaan weer een kry !π
Nee. Weet jy is n meisie want net meisies weet van die size om jou lyf !π
Nee waar val jy uit met daai vraag ?π
Almal verdien tweede kanse. So ons kan seker friends wees!π
π€πππ
Weet nie waarvan jy praat nie hoor!π Maar oor die algemeen het ek nie meer bitterheid in myself nie. Ek gun vir almal alles in die lewe. Vandat ek dit gedoen het slaap ek beter, ek voel beter en meer positief.π But don't take my kindness for granted want as ek vriendelik is en jy bly ongeskik wees met my en die fout was heeltyd by jou sal ek jou mooi reghelp. Ek tolerate nie disrespect nie.πβ
Dankie man !π
Eishh..π€£
Awhh dankie!! Dit beteken regtig baie vir my..ππ
Met myself.π€£
Awwh dankie.π
Was bietjie uit.
NEE.
Duur goed? Ek gee nie om nie ek gun seker vir elke persoon wat vir iets gewerk het xπ
Ek n vrees gehad wat ek moes oorkom.π
ASAP.
Nope sorry.
Did, but almost going back again.π
Nee maar as ek gou kan skat so 1,5π
Kan nie dit beskryf nie dit verander kleur van groen na blou in sekere beligting..π
No regrets just lessons learned.π€π½
Nee man !
Jy gaan nie dom lyk nie.βΊοΈ Ek my account privaat gemaak want ek voel nie almal hoef te weet wat nou in my lewe aangaan nie.π
Awwh, BAIE dankie ek waardeer dit.π€
Is in Vereeniging skuus.
Definitely yes !π
SΓͺ waar wanneer, ek is in.ππ€π½
n Gevoel ek weet wie jy is.ππ
Awwh dankie π€
Daar is baie.π
Ummhπ, sover ek weet ja. Maar ek wil bietjie blonde strepe in sit een van die daeπ
Eishh.π Graad 10 πsou ek dinge en mense anders hanteer hetπ
Eintlik niks.ππ₯ Die mense en jou gebeurtenisse wat plaasvind in jou lewe, dit gebeur vir n rede. Dit is basies βdie toetseβ wat op jou pad kom wat jy in gesig staar. Jy kan daaruit leer of jy kan daaroor huil die res van jou lewe.. Ek voel sulke goed gee jou karakter en mens moet jou kop altyd hoog hou, niks moet jou afbring nie.π Dit maak jou sterker en beter mens.π€π½
Ek kuier nie meerπ€£π€π½
Thank you.π€π½π
Nahhπ, ek is okay dankie.ππ½
Dankie ek ook.π
Nee, ons het actually nie. Hy was altyd goed vir my em daar vir my en my altyd mooi hanteer as n vriendin. Maar soos ek sΓͺ my en Bertus se vriendskap is amazing, mens gooi nie net sommer so iets weg nie.π
βBertusβ is my beste vriend van graad 8 af. Ons nognooit iets aan die gang gehad nie, ons vriendskap was altyd te goed om dinge op te mors xπ
Was by n trou gewees x
Nahh put a ring on it first.π Hoekom wil jy die koei hΓͺ as jy die melk verniet kry?
Brunetteπ₯π€π½
Dis true ja en ek moet seker dit in gedagte hou.π
Awwh dankie baie, nee ek weet die Here sal n goeie mense na my pad toe stuur wanneer die tyd reg is vir my. π€ Ek is wel nie nou reg nie en wil op baie dinge fokus wat op oomblik in my pad vir my wag. π
Waar sien jy dit tho?π Maar dankie ek is en voel baieee beter.π€£
Skuusie ek is besig die naweek xπ
Baie dinge doen. My vriende, my gesin my werk. Ek is dankbaar vir elke ding wat die lewe na my toe gegooi het. Dit het my geleer, sterk gemaak en wys gemaak. Mens moet nou en dan jou downs hΓͺ, maar dis hoe jy dit hanteer wat jou karakter gee. En ek agter gekom mens het nie almal in jou lewe nodig nie. Die dag toe ek dit besef en die mense begin ignore/uitsny wat nie meer belangrik is nie. Is die dag wat my geluk begin het.
Voor my ex? Ja.
Bertus, natuurlik.ππ₯
En dan het ek nog n paar wat ook loyal is.π