459
Replies
Koop jy en Liah saam klere by shein
Nee
Is jy en liah nog baie close
Sien haar amper elke naweek
Hoe lank ken jy al vir Deon
4 jaar
Het jy n iphone gekry ?
Nee
Koop jy gereeld klere by shein ?
Nee, maar het al n paar keer
Waar het jy jou serp gekoop wat jy gedra het by die stormers se game
Shein
Gaan jy lbdd toe π»
Nope
Wanneer begin jou studies
7de Maart x
Waar studeer jy die jaar
Stadio
hey juffrou hoe gaan dit met jou mis π
Eks nie n juffrou nie π
waar was jy vir new years β¨
By die huis
Het jy die fitbit versa 2 of 3?
2
wat doen jy en liah by die cape town met ?
Ons het in 'n losie gewerk
Waar is jy December πͺ
By die huis rondπ
waste kar is dit?π
Polo
waar trou zanie π
Robertson
Het jy n nuwe kar gekry π
Ek en my broer het finally ons eie karπ
kuier jy en liah gereeld by mekaar se huise/ sleepovers π€ͺ
Yes xx
waar gaan jy studeer π₯Έ
Prestige academy
Het julle n groen jeep π
Ons het eengehad ja
Gaan jy na zanie se troue toe die naweekπ₯π
Nope x
Wat gaan jy studeer ? π«
Digital marketing x
Studeer jy nou ?π
Gaan vilgende jaar x
wie celebrate julle by die cross dress party π
Mika x
waar het jy die wit toppie gekoop wat jy in jou storie dra? π»
Cotton on x
Jy en liah nog close?
Inderdaad x
vir wat nodig jy n boere outfit π©βπΎ
Cross dress partytjie
Wat het jy met jou hare laat doen π
Balayage maar net n half kop x
Gaan julle kamp of in huis bly in uilkraal? Ek ook daar die naweek ππ
Ons bly in n huis ej ?
Is jou hare donkerder ππ»ββοΈ
Nope het niks met my hare gedoen nie. Is net meer so baie in die son soos altyd nie x
Hoe was jou bday π€
Baie lekker dankie xx
het jy darem saam vriende jou verjaardag gevier ??πΎ
Yes x en ons kuier more
Het jy opgegooi van covid ? π·
Nee darem nie x
Is covid erg ? π¨
Ek het dit nie te erg gehad nie ,maar almal reaggeer anders. Dit maak n mens baie moeg. Ekt gesukkel met naarheid en hoofpyn. Ek was ook baie uit asem as jy ek rondbeweeg het a.g.v die slym op my bors
Waar het jy covid gekry ?
By Deon en hy het by di werk gekry x
Is jy okay ??
Yes het net covid x
Sien jy en deon mekaar gereeld
Amper elke dag x
Verkies jy samsung , Huawei , iphone π±
Samsungπ€
Watse foon het jy?
N samsung x
Hoe gaan lewe ?
Oraait dankie en daar πΏ
Jy en liah nog close π€
Yes x
watter horlosie het jy πΈ
Fitbit versa x
Hoekom gaan Rika Amerika toe π€
Sy gaan aupair xx
jys so mooi !
Aww dankie xx
Doen jy deur uct jou kurses?
Nee maar jy kan
deur wie studeer jy π
Google
Waarvoor studie jy ? π
Strategist in digital marketing π
watse werk doen jy en l?
Ek aupair en ek weet nie 100% wat sy doen nie
werk jy en liah al π
Yes , maar ons leer ook
Waar werk deon ?
Saam sy vriend en dan doen hy insercie training by n hotel
Planne vi valentyns dagπΊ
Om eerlik te wees weet ek glad nie ,want Deon werk π
watse vriendin is jy die closeste mee
Sy weet wie sy is
Waar doen jy jou eyebrows π
Salon Anna Gladys vra vir Melissa x
hoe baie is jy en liah saam π
So elke 2de naweek x
Van waar is jy??
Durbanville x
When did you get your drivers
Last year in feb
Wanneer het jy jou license gekry ?
Atlantis x
Waars daai glowing rooms ? π»
In Milnerton x
Is jy saam jou broer langebaan toe ?
Nope x
Wat doen jy vi new years π
Het by n pel se huis gekuier x
Gaan jy weer Onrus toe ??
Nope ,maar ek wens
Waars jy new years
Hier ej
hoekom het jou ou n operasie gekry
Verstandtande
Waar gaan jy meerderheid van die tyd wees πΎ
By die huis x
Kan ons planne maak vir vakansie ? π€ͺ
Defnitief π
Waar het julle gebraai gisteraand π€ͺ
By n vriend se huis x
Waar koop jy meeste van jou klere π»
Die meeste dink ek is by pick n pay clothing en edgars en dan n paar by cotton on x
Waars jy des?
Op die oomblik nie
op watter ouderdom wil jy trou
Laat 20's
Soek jy kinders eendag π©βπ§βπ§
Yes defnitief π
Is jy en deon van happy saam
Yes is nog baie gelukkig saam hom x
Wats jou natuurlike haar kleur ?
Dit wat jy op al my fotos sien x
het jy al n lisensie π
Ja al lank al x
het jy al n lisensie π
Ja al lank al x
Ek het jou daar gesien πΉ
Wie is jy ? π
Was jy by kampsbaai die naweek ?
Ja ek was π hoekom ?
Watse horlosie het jy βοΈ
Fitbit versa
jy lyk vir my soos iemand wat in die skoonheids bedryf sal werk eendag π π
Baie dankie π ek is erg oor skoonheid en ek love dit.
Wat gaan jy volgende jaar doen π
Ek wil gaan swot ππ»π
Het jy al jou eie kar π
Nee ons het n exstra kar en dis so te se "myne" want ek ry dit die heeltyd π
Hoe gereeld kuier jy en liah saam ??π·
Omtrent elke 2de naweek x
Waar doen jy jou eyebrows π
Salon Anna Gladdys , dis by Van Riebeeckshof se winkelsentrum
Soet of stoutππ
Soetπ
Hoe oud is jy π»
19 en jy ?
You look like a cute girlππ
Thanks you , I appreciate it π π
Moet nooit ophou glo in jouself nie! Jy is worthy en spesiaal!
Ahh baie dankie π hierdie beteken rerig baie x
Watse foon het jy π€ͺ
Samsung galaxy A31 π
watse werk doen jy ?π
Ek aupair. Ek kyk na n amper 8 maande seuntjie en sy boetie wat 2 isπ
Bly jy in welgemoed π€ͺπ€©
Nee π maar ek werk in Welgemoed π
Wanneer het jy en deon ontmoet π
Desember 2018 x
jou hare is mooi die lengte wat dit nou is π»
Aww dankie π ek mis defnitief my lang hare maar oorweeg dit om die lengte te hou
gaan jy by vir rika sien vir haar bday π€©
Ek wil bitter graag π€
hoekm kry jou broer n operasie ?
Sy kakebeen word korter gemaak want sy onderste kaak is te lank en dan kners hy op sy tande
het jy jou hare geknip ππΌββοΈ
Yes ek het π
Jys so mooi π»
Dankie ek waardeer x
VIEW MORE