117
Replies
Have you ever been in a situation where you and a guy friend drank heaps of water/soda, then ended up stuck somewhere they could go pee but you had to wait?
What even?
What phrase do you wish people would just stop using?
"Aweh" ?
Ek is Lief vir jou..ek Lief jou meer as weed my skat. Ek is bly ons is nog saam na soveel maande.
Eks jammer maar jys weird , why even?
Tiaan is my alles dankie so fokof jy net okay? ?? gaan rook maar jou weed want hier gaan jy niks reg kry nie ?
Hoe lank is jy en Tiaan al saam??
Amper 4 maande ??
Dink jy jy en Tiaan gaan lank hou?
Forever and a day ❤
Jy is soooo mooi ??
Dankie x
Is jy en Cailin nog vriende??
Dis my smokkie daai ????
Jy en Tiaan is gemaak vir mekaar , ek hoop julle pas mekaar mooi op ☀️?
Ons doen ?
Jy steel my "?" ???
Alicia gebruik net vir jou en Simone , julle moet oppas
Geluk??☀️
Drink n glasie wyn dan voel jy beter x
Hoekom kuier jy nie meer nie??
Dis overrated en almal is net altyd gesuip?
Eke kuier nogsteeds saam close pelle en goeie mense tho❤?
What is the biggest way people waste money?
School
What does everyone seem to enjoy except you?
School
Jy het dit al geroooook!!!
Hoori neh , jou lewe moet super dull wees dat jy heeltyd in my account is , soos damn hou net op my stalk ??
Ek wens ek het al tho , maar ja eks te arm daarvoor ?❤
Maar los my nou uit en gaan pla jou maatjies ??
Last song you listened to ?
Look at me
Weed tel as drugs boo
Ek doen nie weed nie , "boo"
Hkm is jy anyway in my qooh , dis weird ????
What common thing have you never done?
Drugs.
Leer jou boyfriend om fokken ordentlik te wees met meisies ?? Hy gan ju eendag so kak behandel soos al hierdie ander meisies
Kom sê dit in my gesig teef ?? leer jouself om n beter mens te wees dan sal jy nie so baie haat in jou hart he nie...
Kay?
What do you no longer waste time on?
Bullsht
Sal jy Tian ooit los?
Tiaan*
En neee hy is my alles , my liefde vir hom is oneindig ?❤
Hoe baie laaik jy vir Tiaan?
Eks sooo LIEF vir hom ❤?
What popular thing doesn't appeal to you?
Everything
The secret to a good friendship is... ?
Trust.
What do you never plan on doing?
Being without him ?❤
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Popularity
You spoiled the knock knock joke ??
Oops
Knock knock...
Who's there??
I'll be whatever you want me to be??
Nah?
Let me love you ??
Who are you??
What was your biggest waste of money?
School
Jy het n hott body❤
Thanks???❤
What's the most expensive thing you own?
Phone
Let me love you ?
Yep....... nice liedjie daai
What would you do if you had no fear ?
Find a fear
When were you the most happy and why?
4 days ago , I was with HIM ❤?
Ek wens jy was single??
Moet nie sad wees nie , eks seker jy gaan enige tyd taken wees ??
Wanner het jy en tiaan so cute geword??couple goals
Hehehe ahhh dankie ??
Why are you single?
I'm not.
Hkm is jy en Cailin nie meer close vriendinne nie??
Hkm praat jy so baie kak?
What are you bad at ?
Life
Kom mors ek gou n paar min van my tyd om vir jou te se dat jy rerig waar n goeie vriendin is ❤ i love you #Sonskyn ??
- Simson xx
Dankie dat jy maar altyd jou tyd op my sal mors x eks rerig bly ekt jou in my lewe ? i love you too ❤ #Octapus
-My Simon xx ?
What do you want the most right now?
To have HIM by my side ❤
What do you want for your birthday
Money ??
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
Shopping?
Jou borste lyk groter as wat hulle is, wat is jou secret
Gene brah ??
Wat geniet jy die meeste van lewe?
My vriende❤
Hoekom is jy so asemrowend mooi??❤?
Ahhhh baie baie dankie
Fokkit jw mense vra baie kak vrae??
Wel eks nie hier vir dai vrae vra nie wil net se that i love youuu❤❤??jhys special? #Three musketeers #My SONNEBLOM?
Josssiiii ?????❤ eke is sooo lief vir jou boeta ???? mis jou super duper baie ???
What could you talk endlessly about?
Music x?
What specific thing do you dislike about people?
Choice of music
Eks een van jou goeie vriende daars iets wat ek moet vir jou sê maar eks bang jy word kwaad of iets en dis glad nie wat ek wil he nie want als is nie soos wat dit lyk nie moet ek jou sê of moet ek dit net los want dit gaan onnodige drama maak ❤❤❤❤
Sê my , dit sal nie drama maak nie , ons kan net daaroor praat❤❤
What's the best luck you have ever had in your life?
I've never had luck
Pull a face on instagram if you want me to dm me or don't if you love me....from your future husband
This sentence makes absolutely no sense , I literally got a headache just reading it ?
When do you know you're in love?
When holding chicken nuggets ??
Hoekom is jhy nie meer deel van dai ryan en josii se groepii nie?
Ek is? Hulle is my lewe ??❤ Once a Brother , always a brother ?
Who are you currently ignoring and why?
Everyone , because i can ??
What is something you need to get off your chest?
My necklace ??
Hehe jy is goals❤? enige ou se droom!?
Dankie oulike mens , jyt n hart van goud ?❤
Dooooooossss jyyyy ????❤️❤️❤️❤️ Dohan_18
Doooosssiieeeeee ????❤
U know u miss me ?❌ jyt n stalker ❤ jy weet wie die is ?
Ekt rerig nie n idee nie ? maar DM my asb ?❤
What is on your mind?
Chicken Nuggets???
Do you like me ?
I don't know , do i? ??
Jy antwoord nooit jou dm's??
Ekt 15 mb oor?
What is in your pocket right now?
Paper
Lyk my jy in tussen die ouens..?? Hou jy nie daarvan om net by een te bly nie of is die ander ouens net rebounds?
Okay noem hulle dan vir my aangesien jy alles van my weet?? Soo jy sien my tussen ouens?? Stalk jy my of wat?? Bietjie weird hoor ??
Who is your crush? ?
Chicken nuggets ???
Jy is asemrowend mooi?❤?
Thank you stranger ?❤
Why are you happy today?
I'm not ?
War dink jy van push up bras?
Wat dink jy van n beter persoonlikheid?
What makes you instantly like a person?
When they make me laugh ?
En as ek klaar met jou praat ?? ??
Dan het jy mos my aandag ??
What were you doing seven years ago?
Sleeping ?
Not really a question, but hey I guess ??
Eks lief vir jou maat??
Jys n amazing en ek wardeur jou ongelooflik baie❤ Chane_lume
Maatjie sonder jou is lewe moeilik en verveelig , eks lief vir jou ?❤
Jy is amasoooommeeeeeee !!!!!! Jys rrg beeldksoon !.. Jou oë.. Jou smile !! Jou alles ???? ek like jou ?✨stalker much ?
Dankie mens ??❤ eks 100% seker jys net so beeldskoon en perfek nes jy is ?
Al wat ek vir jou wil se is ignoreer net die mense wat jou probeer sleg se... Hulle is net jaloers op jou ?
Baie dankie , ek probeer maar net n stand punt maak en opstaan vir die mense wat nie kan nie ❤
Daai foto wat jy nou net gepost het is kak snaaks ??? waar jy jouself maerder edit kyk die muur in die agter kant??? en jou arm?? fok my #removeditederjymaakjounaamgat
Ek dink jy is onnodig en ek sal dit my doel maak om mense soos jy te expose , nommer een , die foto is gecrop om in m vierkant vorm te pas so alles is verleng en vergoot.. as jy ooit daardie groot woorde kan verstaan ? want jy duidelik n fokken put vir n brein ?? eks moeg vir mense soos jy ? in plaas van om voor almal my sleg te se en jou self laat beter voel hkm personal message jy my nie en se heyy hori jou foto lyk bietjie snaaks ek wil jou net help , maar nous jy n doos en ek hoop jy weet almal sien dit nou se well done Jannie sterretjie vir jou hoor ?? jys een mens wat my af kraak , waar ek 100 ander het wat my op bou so meh vir jou. Vir mense daar buite wat al sleg gese was , julle is perfek nes julle is , ignore mense soos die ? aandag soek is tog n dodelik siekte ?
So boetie , voor jy kommentaar lewer maak eers seker jou feite is reg
What is a waste of money to you?
School funds ??
Brahse jy moet net ophou rool jou gainz gaan kak #dieQoohisgedoennou?? Thatguy_louis
Bestie ek watch jou ?? jealousy lyk nie goed op jou nie , ek weet my gainz is beter maar jy sal daar kom ?
#MyQoohIsBeterAsJoune
Goals and expectations in life ? ???
Goals is to one day when I'm 80 years old that my best friend will still be by my side ?❤ And expectations i can't say because that's all in the future ?
What percentage is your phone's battery on right now?
51% ???
You're absolutely gorgeous??❤
Thank you sooo much ???
What's a big turnoff on the first date?
Being on the phone ???
What is something that actually offends you?
People ****-shaming and judging for no apparent reason.
How much do you have in your bank account ?
-R500 ???
What do you think about the most ?
The future ?❤
You must top using candy cam ?
I don't even have Candy Cam ??
What's pissing you off right now ?
The daily question ?
Nie alle verrassings is mooi nie neh??
Nie alles in die lewe gaan oor mooi wees nie ?
Jou oë is verby wooded??❤?
Ahhhhh baie dankie ??
Hehe is jy opsoek na n ou????
Nie rerig nie nee ?? kom sopas uit n verhouding uit
Jy is asemrowend??
Ahhh baie baie dankie ??❤ eks seker jy is ook ?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Nothing.
Mis jy vir Alicia en Simone? ?
Ja ek doen??? ??
"sarkasties" ?
Sorry Perfeksie ? maar fokken los my nou uit ek weet presies wie jy is , well julle ? so fokof poplap ?
Wanneer gym jy jou persoonlikheid?
Wanneer hou jy op sarkaties quote??
Nellie ek leer dit by jou ???
How are you feeling right now?
Tired AF ??
VIEW MORE