profile img

Sosiaal x

Sosiaal

Ask me anything you like anonymously

38 Replies

What is the one thing you do just to annoy other people?

Copy them ?

Sosiaal replied 2663 days ago

Wat beteken liefde vir jou ?

moeilike vraag ?
Liefde beteken als en sonder liefde sou ons niks wees.

Sosiaal replied 2666 days ago 1

Hokm is juw quotes nou in engels ook?

Party quotes is vir my mooier in engels ?

Sosiaal replied 2722 days ago

Wat wil jy eendag word?

ek het nog nie my mind opgemaak oor daai nie ?

Sosiaal replied 2725 days ago

Is j depressed?

Nee , ek is baie gelukkig ?
Is jy?

Sosiaal replied 2737 days ago

What do you need to get off your chest right now?

nothing ??

Sosiaal replied 2737 days ago

When were you the most happy and why?

I'm most happy when I'm around my loved ones , because they make me feel blessed ♥️

Sosiaal replied 2769 days ago

Dream car ?

Jeeeep ?

Sosiaal replied 2861 days ago

Hoe voel dit om verlief te wees?

Sjoe, dis n moeilike een ✨
N baie overwhelming gevoel, kan nie die persoon uit jou kop kry nie.
Butterflies en net gelukgelukgeluk. Jy sien nie eintlik die ander persoon se 'imperfeksies raak nie'
Jy sal beslis weet as jy verlief is, maar daar is n baie groot verskil tussen n crush, verlief, liefde en lust ?

Sosiaal replied 2863 days ago

Waar kry jy motivering vir jou posts?

by mense en hul probleme ??
net raad in general en n reminder dat almal goed genoeg is ?

Sosiaal replied 2863 days ago

Wat irriteer jou die meeste van skool

Eerstens kinders wat geen respek vir onderwysers het nie ?
Mense wat ander afbring kort n moerse klap ??
en net die katterigheid en 'groepe'
Ons almal is equals ?

Sosiaal replied 2863 days ago

What is your New Year's resolution?

Don't really have one.
Just want to be myself and achieve greatness ?

Sosiaal replied 2863 days ago

Is jy n meisie?

Yip ?

Sosiaal replied 2866 days ago

Is jy n meisie?

Last time i checked, ja ?

Sosiaal replied 2866 days ago

ekke hou van hierdie ou op insta en ekke wil hom beter leer ken maar is way te bang om vi hom iets te dm, seuns dink mos dis weird

ek dink jy moet hom dm. Daars niks fout daarmee om te gaan vir wat jy wil he nie ? Die seuns hoef nie altyd die eerste move te maak nie x

Sosiaal replied 2866 days ago
VIEW MORE