79
Replies
Mis jy skool?
Die tye saam vriende en goed was altyd lekker, maar ja ek mis skool nogal !
lekka matooo😹
Awehhhhhh matooooo
Wat mak j die jaar bruh?
Begin volgende naweek met my paramedic goed 😉🥶
Dag se sous
Dis stefan
Hoe lyk die dinge
Stil en jy boetman 😂
Wie miss jy in linden
Dylan N
Thyla
Sav
Anika
En al die rugby bois
Iemand op die oog
Maby maby 🤷🏻♂️
Drol
Grootste drol ooit 😂
Kon nie vir n beter best fwand vra nie ,
Jys die beste best fwaaand
ekt n show die naweek, as jy my wil kom ondersteun…lmk, @delanae potgater
🤷🏻♂️🤷🏻♂️
noem hulle jou sous omdat jy heeltyd gieter gat het
Jys rrg snaaks, amper lag ek 👋🏻
Jys n droll 🥰
Jys die grootste een tho 😩
Noem een van jou beste vriendinne
Helena
Savanna
Het jy holl infeksie ?
Come at me like a real man catfish
Best fwand , ek waardeer jou 🥺
Selle hier best fwaand
top 6 niceste meisies dan
1 - savanna
2 - cayce
3 - helena
4 - tammy
5 - anika
Lmga julle nie eers ń maandgehou nie
Ig jys reg
top 6 oulike meisies?
1- Helena
2- Anika vdm
3- Tammy
4- savanna
5- cayce
Oulik is bietjie weird, maar se eerder hulle is van die niceste daar buite😌
Wat dink jy van stefan
Dis stefan wat vra
Kak nice ou, jyt letterlik altyd n manier om almal te maak lag. Like die vibe en bly so cool ou 🥱
Hierdie mense weet nie wat gaan aan tussen jou en vanka nie
So hkm pla dit hulle?😂
Geen idee nie en ek worry ook nie
Net jaloerse mense 🤪
So bly jyt iemand vir jou gekry Sousie💯❤️
Dankie my maat ❤
Eks so bly vir jou en vanka ,
Julle verdien als🥺
Dankie rrg baie 😌
Bra ignore die mense hulle is manet jaloers solank jy happy is dan maak dit mos nie saak wat ander mense se nie
Stem maat
steur my nie aan ander se opinie nie
presies wat fout gegaan het in my vorige verhouding
Maar ja vanka is my keeper ❤
Ivanka is embarassingly desperate.
En jys n snotkop wat dit nie in my gesig sal se nie 🤪
Ek gee jou en Vanka nie eers 6 maande nie.
😂
Is jy en Vanka saam?
👀ons chat lekker
Mis jy bianca
Nee, ons is vriende 🤪
Is j nog n Christen?
Ja natuurlik, watse vraag is dit ?
Jys n drol 🥲
Feeling is mutual🤞🏻
Best fwandddd 🤍🤍
Best fwaaannnddd🤍
Best fwandddd 🤍🤍
Best fwaaannnddd🤍
Welcome to the bush
Everybody thanks😂
Hy fokken wens 🤣
Wens wat ?
is jy en kaylee saam?
Nee maar ons is baie baie close ❤
jammer oor louise se rejection, Ruben en sy is cute tho maar ja jammer
Ek sien dit nie as n rejection nie, as sy happy is saam hom is ek bly, eks nogsteeds altyd daar vir haar 🙏🏼
Ey was op ń date wow jy gaan skaars 3 maande nadat julle opgebreek het terug na jou ex toe
Ekt in graad 8 met haar uit gegaan, bianca was my enigste meisie na dit, so ek sal se daas niks fout daarmee nie
Maar ja kom ek wet jou jy gaan bly weg kruip hier en nie my n msg of dm stuur nie 😂
Vir wie is al jou depro videos op whatsup
Dis verby nou
Jy en Bianca is soos skaars uit en jy gaan klaar vir jou ex dis fu
Ja ok en sy was ook op n date met iemand so ek kan rrg nie minder worry nie 😂
jy letterlik 5th wheel met almal sulke irritasie gatvlieg
Alweer n kryp agter qooh weg situasie, stuur my n boodskap klein hond
Ja dit was
Ek was daar was jy ?
Was jou recent by pub?
Nope 😉
Jys ń fokkop jy laat mense ding eks stel belang toe ek jou vra of jy in ń verhouding is 🤣
Ok aweh
Jy is cool, ek weet nie hoekom mense in so attack mode is nie.
Baie dankie
Dm my asb 🙏🏼
Baie hartseer hoe jy uitgedraai het na Bianca
Wat is dit nou veromderstel om te beteken🤷🏻♂️
Drol 😏🤍
Ons al 2 weet jys die grootste een 😂🤍
Hy fris? 😂😂😂😂😂🤭
Almal relax😂
Jy in ń verhouding?
Nope
Dm my🤞🏻
Jys nie vet nie!!!
Jys net fris gebou en dis good❤️
Moenie luister na daai dom naaiers nieee x
~A
Aweh thx i guess
Ek worry nie eintlik wat enige iemand dink of se nie want dis hoe ek groot gemaak is
Maar dankie
Dans die outjie nog arrogant ook😂sal jou wel in die straat raak loop
Blaf van n german sheapord en byt van n yorkie
You cant roll with the big dogs as jy wil rond pis soos n puppy 😉
Hou op agter qooh weg kryp en msg my
En nou? Jy bang om jou qoohs te antw?
Was besig vandag, ek antw mos die goed nou
Niemand wil met jou kuier nie behalwe die kleintjies omdat jy so stink, onthou jy die woorde as jy nie nou bad nie dan gee ek jou nie n bj nie onthou jy dit, dalk bietjie gewig verloor chom dan sal jy nie so ruik nie
Jus nog ouliker as die ander 😂
Vandat my neef oorsee is fok jy hom lekker rond. Kont
Dm my dan en moenie agter n qooh weg kryp nie 😂😂
Guys kerry en savanna is soos fokken 12 julle kan relax 🤣🤣
Coolste mense op aarde, kak lief vir hulle al 2 ❤
So snaaks hoe jy op my fotos comment maar ek tag jou nie eens nie 🤣
Wie is die 😂
Nasty makes you fat sous😂❤️
Mense raak mos helemal te jaloers
Almal moet net relax😂❤
Jy en kerry is lekker close neh 😬
Jealousy makes you nasty😋❤
Hoekom kuier jy met die klein gr 9’s van 2020?
Ek kan seker doen wat ek wil, ek sou ook jaloers wees om nie met my te kan kuier nie💦
Voel jy dat jy en Bianca weer kan saamkom soos Tiaan en Mieke besig is om te doen al was hulle maande uitmekaar uit?
Ek weet nie waar jy hoor tiaan en mieke kom weer saam nie🤞🏻
Het jy ń oog op iemand/praat met iemand nou dat jy single is?
Ek praat met baie mense en dit het niks met iemand te doen nie 🤞🏻
My future lions haker die champ mch lv-JKD❤💪🔥🏆🦁
En jy my future stut, ons gaan nig gat skop ou 😉❤
Wie sal jy se is top spellers van Randburg van die forwards ?
Dian
Milan
Gregor
Maar dian botha, hys iets anders 😂
Ek wil net sê jy skyn Jesus vir my. Jy inspireer my om te weet daars meer lig in die wêreld
Johhhh asb dm my, dis so mooi 😢
Hoe voel jy oor Bianca
Nog hartseer, maar ek sal fine wees🙏🏼
Het jy die beste sussie ooit?
Ag ek kan seker so se 😂
Ons het n cool pa tho, hopenlik ons pa 😂
Hoekom is jy en Bijanx uit 🥺🥺🥺
Dm my 🤞🏻
Hoekom is jy en bianca uit ?🥺
Persoonlike redes, dm my dan se ek jou dalk 🤞🏻
Sousa volgende jaar as ek terug is gaan ons lekker rugby speel❤❤
Jahhhhh my booiii, vlg gaan ons gat skop ek belowe ou, ons is aan soos japan❤😍
Eet jy hoender en visvingers saam vrek snaakse mense?
Iets is fout met jou, wie is die?
Ek mis jou dyl my matoooo, ons sal jou nooit vergeet nie ou😭❤
Eet jy visvingers?
Ja, wie okal die crae jy is vrek snaaks 😂
Eet jy hoender?
Ja watse vraag is dit😂😂😂
dewie❤
Lekkkeeeerrr, ek dink ek weet wie die is want min mense noem my nog dewie😂❤
Ja jou fokop
Jussie jys cool😂
VIEW MORE