profile img

hannelize

SpooQi

Ask me anything you like anonymously

105 Replies

Hoe voel j oor jou ou?

Eka mal oor hom CRAZY oor hom hys amazing,,,!*#

SpooQi replied 3810 days ago

Hey my engel wil maar net sê dat ek mal is oor jou en hoop jys ng bja lank myne mwhazzz..

Ey dankie baie skat,,!*

SpooQi replied 3811 days ago

Is jy regtig so los soos wat die mense se jy is?

Nee ek is nie dalk baie ouens gehaat maar los neee,,,gladi,,alles behalwe los,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Jy is mal kwl!!*

Awww tnx,,,!*

SpooQi replied 3813 days ago

Heyy hoop jy het n lkr dagi !!* mis ju .. Neh mal kind !!*

Ey dankie,,,!*

SpooQi replied 3813 days ago

Eks lief vir jou die beste ding wat nog met my gaan gebeur!!!!!!!!liefs jou

Oooh key,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Jys rrg mal awesome

dankie,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Eka hoop jy slapies lekker

Glo my ek sal,,,hehe is dood moeg na die vakansie kort nog 3weke,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Jy het baie mooi bene

Haha jy dnk,,,xx!!*

SpooQi replied 3813 days ago

Hoori jy rrg n kwl mysie!!!

Dankie,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Hehe jy het n cute bynaam

Tnx eka like hom ook,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Tnx vir jw vriendskap

Dis altyd n +sierQ,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Jy is my son my maan en sterre bby wa kon jy vandaan jy het my asen weg geslaan!

Awww cute love die song,,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Eka wens ons kon saam in n skool wees eka hou bja Van juw

Awww eka ookies,,,en eka bly,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago

Jy het rrg bja mooi oë dit lyk mal mooi

Dankie baie,,,hehe,,xx!*

SpooQi replied 3813 days ago
VIEW MORE