Visit this profile later to see if your question was answered.
Uhm .. Daar is nie eene nie!
Se net vir my, hoe moeilik kan dit wees?
Mann , baby oil doen die job vihr ons * hahahahah, julle is nogal crazy! *
Lieve jyw Zelllie*, jy's 'n amazing persoontjie*
Mens doen nogal, maar dit is eintlik cool... Ek liket! * hahahaha :D
Mens raak nogal, maar dit is nogal fun as die mense jou goed vra* , ek liket !! Hahaha :D
Ek het die boek geskryf oor hoe om weird te wees* :P ping my*
Heyyy* dankie, ping my toe?*
Jaww*! Ek mis jouw soooooooooo baie! Jy verstaan nie* & ek sal jou nooit vergeet nhie* jy sal altyd in my hart bly*, baja lief ve juw!* Best Times Forever man*
Heavy sleg !! , ek haat siektes jy weet !! *
LOL daaais sooooooo baja waar !! * , hahahahahaa niemand hou in elkgeval van skool nie ... So jhaw hahahahahaha
Ek wou nog altyd iets anders as 'n hart breek LOL hahahahahaha ! * , ek wonder waarheen sou hul osn vat ?? ...
Woem Woem ... GgggggGg , die twee chubby kinders breek ons kar haahahahaha !!!* , ek imagine dit !! * LOL
Whooooopie !! Ons is legit !! *
As jy weer die ander persoon is, invite my net weer asseblief!
Hul maak my mal !! *
Ek kan jou nie raaksien, as jy my nie se wie jy is nie, so kom ping my & dan praat ons verder!
Watter een ?
Uhhhm , ek kan nie se hou nie... Was nog bietjie jonk gewees, & daar is/was nog mooi oulike seuns gewees !
MMM , kom ek dink ... Stel nie nou belang nie!
Asseblief se my net wies jy ?!
Hahahahah stopiiit nuw :P
Heyyy , dankii bajjja ! * lieve juw ! *
Zaltone hahahaha ! *
Ongelukkig nie nee ! * ek wil bitter graag !
Uhhm , kom ons voer die gesprek verder oor BBM !! *
My dog & phone.
Dankii baie , vidi persooon wie die se * lieve juwww ! *
Dit hang af in watter bui ek is !! *
Sonder jouw souw dit nie mooontlik gewees het nhie* ! * baie dankii, dz soos 'n farwell roomysie gewees * , & dit was lekkker ! Lieve juw ! *
Ek's eerder 'n loooser as wat ek iets soos dit vir iemand anders skryf! & ek steur my nie aan jou nie, want ek het nie tyd vir sulke kinderagtige mense soos JY nie!!!
Wait whaaaaat ! Hahahahah ,w aarvan praat jy ... :P pfffft , ek weat ek weat ... Dit was rerag erig blond geweees ! * liefe juwww ! *
Christian guy, honest, he need to carry me in happy and sad times , and handsome if it can!
The Last Song
Omw ek gaan nie weer die speeletjie speel nie, se my net wies jy !
& Heidie vlieg op Liewe Heksie se besem wat vir Tinkerbell vertel van Cinderella se glasskoen*
Uhm * , Ping my 2 ?! *
.... Dankii* ♡
MMM ...* lief jouW ohkk ! *
Nee jy het nie!
Ek haat nie mense nie! Asseblief se vir my*
Se m net wies jy seblief?
As ek geweeet het wie jyW was .... Het ek jouW dooodgedruk* x PING my op BBM toe ?
*Vastiiii* aawwH ek mis jouW net so vrek erg bajjja* , al was ons nie sow baie close nie mis ek jouw nogal bajja* bly sow awsome mens wat jy is met jouw beautiful sm:)le *
MMMM is daai 'n strik antwoord ... Is jy 'n ou of 'n meisii ?? Naaste aan my is Flippie & Lennert ....
AawWh lieFe jouW ooook* ek is s0 baie bly ons het vrienDe geword* ! Ek kannie dink hoe b0ring sou alles sonder jou gewees het nie*! Woorde is te min om te se hoeveel jy vir my beteken*
PierrrrreqQ* daarling! Ek mis juw net sow bajjja ! Sjoh dis lekkkkaR ini @rm¥ hahahahah* x0x
Dit kan net Tommie wees!! Nee nog nie maar ek werk daaraan, & eks amper daarso whooopwhooop
Asseblief Ping my net!
Pppfffffffffffffttt , nou nie asof ek NIE weet wie jy is nie, jy's soos die enigste 1 wie se Sondagskool huiswerk elke week gedoen is & elke week daar is ,! :P maar ons bly lief vir jou x suuuure man!! Mis jou net so baie Pannnnnna x
Hello aan jouw ooohk!! Ping my net op bbm
PING!!! My op BBM asseblief!
Ek het nie so ding nie
Ping my op bbm of se my wies jy
Ek weet nie wie jy is nie
Hang af wie jy is*
O gonna .... Net voor ons weg is, was Danica vir my my beste vriendin ... Soos ek dink, & ek dink andersins was dit Carli gewees*
Sjoeh, julle maak my op my senuwees :S ! Ek kannie regtig so lank terug onthou nie, kan net van die kleuterskool onthou ...
Van die meisies is dit definitief Bianca* & die seuns is almal m@l & nice* {& ek wil nie die ander meisies se gevoelens seer maak/ so iets nie, hul is ook awsome maar Bianca is tops} & dan Am0r*
Sjoe, daai is 'n vasvrae ... Al die graad 10 meisies is oulik ek kan nie uitkies nie! Maar die gunsteling is die wat ek op BBM het , ! *