profile img

Stefan

Stefan7

Ask me anything you like anonymously

34 Replies

Worst Mistake You ' ve ever Made ?

By making the worst mistake I've ever made

Stefan7 replied 4136 days ago

aii

Aii

Stefan7 replied 4171 days ago

Hkm sou sy nie? Sy was di hele laerskwl mal oor jo

Nee sy was nie. Waar kom jy daaraan?!?!

Stefan7 replied 4305 days ago

Nee ek het iets verkeerd gedoen, stry eerde met my op WA hehehe. En ek mis jw klaar... IvAnNaQ_xx

Ek mis ALMAL!!

Stefan7 replied 4307 days ago

En as Danika *Ì©n jou belangstel?

Sy sou nie

Stefan7 replied 4307 days ago

WaTtEr sKoOl Se GroEtnjIe KoNsert WaS viR jW diE leKkErstE ??

Monnas en Noordheuwel s'n was albei baie goed!!

Stefan7 replied 4307 days ago

As Ivanna en Danika al2 nou *in jou hoerskool was, wie sou jy k*Ì©es?

Ivanna, want Danika sou nie in my belangstel nie!

Stefan7 replied 4312 days ago

Hou j ng vn Ivana ???

Ja

Stefan7 replied 4314 days ago

Jy praat so mooi van my! Asof ek niks in di saak tedoen gehad het nie, einklik is dit ek wat moet jammer se... My fout was groter, baie groter! As ons mar net die jaar kon oordoen... Ek gan jw vreeslik mis in HS... IvAnNaQ_xx

Net die beste vir die beste! Jy het niks verkeerd gedoen nie en jy weet dit! Dit was ek wat die fout gemaak het en ek erken dit as 'n baie groot fout. Jy weet nie hoveel ek jou gaan mis nie, ek gaan al my vriende en vriendinne mis. Ek wens daar was 'n Hoërskool Helderkruin!! :)

Stefan7 replied 4325 days ago 1

Weet jy ooit PRESIES hoekom jy en Ivanna opgebreuk het? As jy doen, as*eblief se my..! Dankie

Dit is moeilik om te verduidelik. Ek was bang sy gaan my los vir iemand anders... So in plaas daarvan dat sy my gebruik en met my opbreuk, het ek met haar opgebreuk. Soos ek sê, dit was 'n Mas*IEWE fout gewees en ek sou dit baie graag wou oordoen!

Stefan7 replied 4326 days ago

Galoa hehehe, jy maak my defnetief mal ! IvAnNaQ_xx

Hahahaha wonderlik!! Dis die plan! ;)

Stefan7 replied 4326 days ago

As j iets wou ooordun ini jaar wt sou dt wees?

Ek sou nie met I opgebreek het nie- Baie groot fout gewees!

Stefan7 replied 4326 days ago

Wees doooood eerlik wies die top 4 mense wat jy die MEESTE gan mis.

Ivanna, Danika, Estée en sekermaar Omar.

Stefan7 replied 4329 days ago

Wats jw groooootste wens'Q??

Om in 'n SLR Merc te ry of 'n Bugatti.

Stefan7 replied 4330 days ago

So jy hou nie daarvan as este jou boetie noem nie ?

Eks ok daarmee, want ek weet wat sy bedoel met "boetie".

Stefan7 replied 4331 days ago
VIEW MORE