26
Replies
Hoe moet Chené voel dat jy ha nou afskeep ? #GoeieVriendin ?
Vir jou informasie ek skeep nie Chenè af nie...kry asb n lewe skattii
Hoe gaan dit met jou harsaanskudding
Ummm okayyy gaan okay danQii??
Hkm ignore jy my
Wie jy??
Jys vrek mooi
Dis ni nice ni cause jys n overload van dit❤❤❤
Haha danQiii baie....jys vrek oulik...ek weet wie jy is❤❤
Dink jy moet McDonald's by my huis kom eet
Ek bly anon ma jy weet wie ?❤
Haha fam...ek kort McDonald's ?? ja klink na n plan ?❤
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Trusting the wrong people
Wat is die beste ding van Pieter en ja ek is jaloers
Aiii skatt daar gaan niks aan tussen my en Pieter nie...allankal nie meer nie so jy hoef nie meer jaloers te wees nie ??
Jyt n fokken mooi lyf en hys veral lekker as ny hom vashou??
Ummmm danQiii baie ek dink??? Maar hoe sal jy weet?? ?
Wat was so goed aan Pieter dat julle uitgegaan het
Hkm??? Raak jy jaloers???
Ek het my vrees toe gesluk en op my matriekafskeid(wat ek alleen was)
N roos vir my crush gegee
Geluk!!?
Wats jo fav ding om te dun en hoekom?
Kuier...veral saam my ou en close chommies....want daar is niks beter nie!!!?
Jy is mooi
DanQii baie ??
Is jy lus vi my?
Why sal ek wees??
Why do you think people like/hate you?
Don't know..don't care..let the haters hate ?and those who like me...love ya ❤❤
Ek hoor Jane neem fotos van jou en stuur dit vir JC Pieter.offical
Wat???waar hoor jy dit??
Hey ek wil net se jy is beeldskoon een van die mooiste meisies op die wereld met en van die cuteste lag ooit ? wie perfek vir jou is want julle lyk so perfek vir mekaar en lyk asof julle goed oor die weg kom?aka Pieter Pan by iemand gehoor ?
DanQiii baie...ek dink????Maar ons is net chommies....?Maar danQii baie jys oulik..??
Sien Pieter veg vir jou daar
Is JC nie n bietjie kinderagtig om dit te doen nie ek het niks teen Pieter nie hy probeer homslelf wys
#PieterBo
Luister ek kom nie tussen JC en Pieter se fights nie....so vra maar vir JC of hy dink hy is of nie...
Stella jys mall amazing hoor keep it up nehh!!..???? devs_official
Devsss bruhh thanks mann jys net Amazing..??
Ek........jy.wat kan ek se??
Wat???
Is jy lus?
Maybe,maybe not...
Hkm is jy so mooi??jy en Pieter het so mooi saam gepas en ek het weet vanoggend julle lekker gesien mekaar vas hou❤️
Ons is net goeie pelle....maar danQii...eks sekker jy is ook baie mooii ❤❤
VIEW MORE