profile img

Stephen Scheepers

StephenScheepers

Ask me anything you like anonymously

11 Replies

As j n girl kon kies wie sou dt wees en wat haar naam

Dit gaan nie oor wie dit sou wees... Dit gaan oor wat in die hart is, wat tel

StephenScheepers replied 4270 days ago

Ek is lief vir jou!

Naand. My ma sê dit ook baie vir my, so ek wonder maar wie dit so opreg sal sê?

StephenScheepers replied 4282 days ago

Waar jou gunsteling plek ini wereld

Hartenbos tydens Nuwejaar

StephenScheepers replied 4282 days ago

Hi hi

Hi Hi :)

StephenScheepers replied 4282 days ago

Wat jou gunsteling plek in di wereld

Moeilik om te beantwoord. Solank ek net rustig en in vrede kan wees.

StephenScheepers replied 4282 days ago

Awe bra SLANGza

Aweh ma se kinnes! Hoe lyk dinge bra?

StephenScheepers replied 4282 days ago

Ek wil jou p**** as*eblief suig

Dalk as jy my lewensmaat was, kon jy, want ek\'s single, en is nie meer soos ek was nie! Ek wag tot ek trou.

StephenScheepers replied 4282 days ago

Hoe die weer

Dis \'n warm sonskyn dag, maar ek\'t griep, so bly maar in die bed. :)

StephenScheepers replied 4282 days ago

Sit j hart op di regte plek as di by n meisie kom?

Ja, ek doen alles uit my hart as dit by \'n meisie kom. Ek leef volgens my hart

StephenScheepers replied 4282 days ago

Wie jou bff

Dis nie so moeilik om te antwoord nie. Dis \'n vriendin wat baie naby aan my hart lê.

StephenScheepers replied 4282 days ago

Het jy enige vroulike dele? :| j.u.a.n.i.t.a

Hahaha. LOL... Ek\'t \'n hart van goud, en al my ligaamsdele is manlik.

StephenScheepers replied 4282 days ago