Steven Serrao
Steven_Serrao33
549
Replies
Julle is oulik
wel, dankie. ??♂️
Hou op rook ?
jy’t my oorreed. ?
Try jy cool wees?
ek het nooit eens probeer nie. ?
Hoekom rook jy?
dis ‘n image, ek’s bang vir sigarette. ??
What's the rudest thing a guest has done at your house?
hy’t ‘n massiewe dck geteken op ‘n papier en dit in my kamer teen die muur geplak. ??♂️
Is jy bio$exual?
ek is nie, nee. ?
Cyan die meisie???
Cyan die kleur. ?
Wat is vi jou romanties?
dit hang seker af. ?
You stick your poles inside me. You tie me down to get me up. I get wet before you do. What am I?
‘n Tent? ⛺️
If a mexican and a pedophile fight is it alien vs predator ?
ja, maar nie in my land nie. ?
Hogwarts School of Witchcraft and Wizardry. ?
Jy en elzaan nog gelukkig saam??
oh, natuurlik. ?
Jou top 3 beste vriende ??? ?
Christian. ?
Marcel. ?
Ockie. ?
This is not a question but a tip: You can put your qooh.me link on your 24hr whatsapp status to get more questions.
dis ‘n stappie te ver. ???
Is sy nie jou sielsgenoot nie?
??????
Biggest regret?
dat ek altyd sulke slegte eerste indrukke skep. ??♂️
Asb antwoord
ek het. ??♂️
GROOOTSTE wens?
dat ek I.T prakties deurkom. ?
Hoekom antwoord jy dit nie?
want mense vra dom vrae. ?
Hoeveel qoohs het jy in jou inbox?
op die oomblik, 5. ??♂️
Hkm het Elzaan haar instagram delete?
sy’s oor sosiale media. ?
WAT doen jy dan op jou foon???
wat doen ouens op hulle fone? ??♂️
Ek mis jou
moet nie bang wees om iets daaraan te doen nie. ?
Benoude boude ?
Benoude waaaat? ?
Leer jy? ?
my foon laat my nie toe nie. ?
Jou kuite is vir my baie mooi ?
dankie. ✌?
Is jy lief vir Elzaan of nie??
Ek is. ❤️
Hoe kry 'n mens vir Pierre gevat, en is hy en Franja iets want ek weet nie? En hoe is sy?
Pierre spaar sy eerste vat vir iemand spesiaal. ?
Hulle is nie iets tot my kennis nie. ??♂️
Franje is ‘n darling. ??
Is jy ernstig oor elzaan?
Ja. ??
Jou sussie is mooi ?
okay. ?
jy is glad nie aaklig nie. ?
wel dankie. ?
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Bacon maak. ??♂️
Liewe fok, my kind. Jys aaklig
dis nou maar een van daai dinge. ??♂️
Was jy haar eerste soen?
??♂️
Hoe het jy en elzaan dan ontmoet?
Sy’t my gesnap. ?
Hoe het jy en elzaan ontmoet en besef dat julle van mekaar hou?
dis twee goed wat baie vêr uitmekaar gebeur het. ?
Melissa Roux?
ag, sy’s fantasties. ?
Twitter/insta/facebook?
Insta. ?
Blondes of Brunettes?
??????????????
Gunsteling Disney karakter? ?
Abu van Aladdin. ?
Blondes of Brunettes?
oh, brunettes virseker. ?
Is jy nog n virgin?
Definitief. ?
Mis jy iemand?
net daai een meisie. ?❤️
jy al gecheat?
nog nooit. ?
Jy weet ?
nee, ek doen nie. ?
Jy is oulik ?
Ek mis jou
en jy is? ??♂️
Wanneer het jy en elzaan n breuk gevat?
Julie. ??
Favourite liedjie ?
Feels Like We Only Go Backwards - Tame Impala ?
Jy weet as mens n breek tussen in gevat het ( soos met jou en Elzaan) begin jy eers weer die dae tel as julle na die breek weer saam is?
want jy het mos die reëls gemaak? ?
Vir wi sal jy gan as jy en elzaan uit is?
hoe kan mense sulke vrae vra en regte antwoorde verwag? ?
Hoekom is julle nog nie reg nie?
ons kort net nog tyd. ?
Hoekom ht jy haar net nie al uitgevra nie ?
want ons is nie reg nie. ??♂️
Is jy gelukkig?
meestal. ?
Hoe lank is jy en elzaan al iets?
meh, 6 maande of so. ??♂️
Ever wondered what it would be like to be gay for one night?
wel nee. ???
Is jy en elzaan nog iets?
ons is ja. ❤️
Hoe gaan dit met ju?
seker good. ?
Hoekom n maand??
want ‘n maand is lank. ?
What thing did you do that ruined a relationship/s?
was net myself, wat seker sin maak. ??♂️
Jys besig om agter uit te gaan
gee dit ‘n maand. ?
Jy het drie wense?
waarvoor wens jy? (Jy mag nie vir meer wense wens nie) ???
kan ek wens vir geen wense ?
Wat sal jy doen as een van jou vriende vir jou se hulle is gay en het n crush op jouu?
??♂️
Jy antwrd nie al jou qoohs nie
so?
Sit nog fotos op Instagram. Like jou goed
sal probeer. ??
Wanneer gaan jy vir elzaan uitvra? Julle pas regtg baje mooi saam...*
ek hoop binnekort. ??♂️
Jy en elzaan saam maak my gelukkig☺️
my ook. ?
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
sal moet begin spaar vir puzzles. ?
Hoeveel qooh’s het jy in jou inbox?
6 ??
Watse vakke het jy?
I.T
Biologie
Toerisme
?
Sy love seker jou rookmond, eks seker dit ruik fantasties van naby af
☺️ ek’s seker dit doen.
Best feature of elzaan?
daai glimlag. ?
Moet nie vir Esca gaan nie
wat de fok, ek belowe ek wil nie. ?
As sy jou gelukkig maak, moet nie omgee wat ander mense daarvan sê of dink nie❤️
dankie. ?
Wanneer post jy n foto van jou en elzaan?
wanneer ons ‘n ordentlike foto saam neem. ??
Saam wie was jy by aardklop en het jy dit geniet?
saam Elzaan en Marcel. ❤️
dit was heelwat okay, dankie. ??♂️
Elizma
Kayla D
Imke
Monique
Chenelda
Marli
??????
Christian ?
Sy’s heel nice. ??
Baie oulike meisie. ?
Interessante kind daai. ☺️
Sy’s dof maar sy’s great. ?
Ook oulik. ??
Hoekom begin mense nou weer oor esca vra julle het mekaar mos lank trug gesien?
ek weet nie? ?
Hoekom is jy en esca uit?
dis al amper ‘n jaar. ?
haar mense het net besluit hulle hou nie van my nie so toe eindig ons dinge. ??♂️
What's something you fell in love with instantly?
Deep Fried Ice-Cream. ?
Wie is jou close vriende ? (5)
Christian ??
Dewald ??
Ockie ??
Marcel ??
Reniël ??
Mooi graad 10's, Steven
Shané de Jager
Adelle Barnard
Cyan Booth.
☺️☺️☺️☺️☺️
Het jy al ooit gedink dat jy dalk 'n gay "secret admire" het?
wel nee. ?
Wie is jou sielsgenoot?
ek weet nog nie of ek sulke persoon ontmoet het nie.
Mooiste graad 9's?
nee wat.
dis maar vreeslik jonk. ?
Hano Dreyer?
befokte brah. ??
Hou op met al die elzaan qoohs
Hoe was jou dag?
Wat is jou gunsteling kleur?
Hoe hanteer jy lewe op die oomblik? ?
? uhhhhh...
Reniel rabie?
Rabie. ?
hy’s ‘n goeie vriend. ??
Jys so spesiaal vir my?
??♂️??♂️??♂️??♂️??♂️??♂️??♂️??♂️??♂️
Kom jy en jou suster goed oor die weg?
nie altyd nie, maar sure.
Hoekom die fok vra een persoon jou die heeltyd oor Elzaan? hano.dreyer7
Dit weet ek nou nie, Hannes. ?
Jy beter vir elzaan oppas
?
Wat haat jy die meeste in die lewe?
skottelgoed was. ??♂️
VIEW MORE