profile img

AndreLouisStipp

Stippie_33

Go Ahead And Ask!!

59 Replies

Wat soek jy in n meisie?

Sy moet lojaal en vertroubaar wees☝?
Persoonlik speel ook n groot rol?
Jah ek kyk ook na looks?

Stippie_33 replied 2259 days ago

Wat wil jy na skool doen?

Ek wil gaan swat en maar seker na n ander land toe gaan as ek klaar is daar??

Stippie_33 replied 2259 days ago

Diné ? Ek het julle dop gehou by brothers?

Wat ht jy gesien by brothers? Ons is manet vriende

Stippie_33 replied 2292 days ago

Mis jou?

Wies jy?

Stippie_33 replied 2292 days ago

Eyyy cutie? sterkte met eksamen verder

Dm my?danki jy ook?

Stippie_33 replied 2293 days ago

Ew☹️ KARAVDHEEVER

Wat??eks bored?

Stippie_33 replied 2293 days ago

Ek mis jou ??

Dm my dalk mis ek jou ook?

Stippie_33 replied 2344 days ago

Die manier hoe julle vir mekaar gekyk en gepraat het sê alles?

Mag n man dan nie groet nie??en btw as ek mag weet wies jy???

Stippie_33 replied 2349 days ago

Kan jy en Deidre nou net asb weer saam wees? Julle is so oulik saam. Het mos van oggend gesien voor Juf Moolman se klas??

Wat het jy gesien??

Stippie_33 replied 2349 days ago

Hoekom het Dedrei vandag gehuil by die skool ?

Syti gehuil nie?

Stippie_33 replied 2349 days ago

Dit lyk nie so nie ? Julle is nogals oulik

Ons is net vriende?maar dankie?en jah ons is vriende?

Stippie_33 replied 2351 days ago

Wat gaan aan tussen jou en Deidre?

Manet vriende?

Stippie_33 replied 2351 days ago

J lyk soos Die ou van Spider-Man-Homecoming ??

Nee ?ek dink jy droom??

Stippie_33 replied 2375 days ago

Dis tyd dat jy na my toe kom. Namibia is wayyy te ver van hier af. Die kuier plekke en stories wag vir ons my mensie ❤ raai wie ek is?
Hint : begin met n S

Nig ek weet presies wie jy is??

Stippie_33 replied 2384 days ago 1 1

Kom terug asb ??

Wies jy?

Stippie_33 replied 2384 days ago
VIEW MORE