Visit this profile later to see if your question was answered.
Watse ouens? Ek praat met niemand😂😂
Ek gaan amper kom kuier ek promise😁
Ek het NIKS aan Carmen gedoen nie👏
Wie se ou het ek afgevat??
En eks jammer as jy so voel, dm my asb dat ons dit kan uitsort🙈
Dankie❤️
Eks seker daarvan jys nie te bad jouself nie.
Message my😊
😊😊😊
Dankie🙈message my😁
Ek is jammer jy voel so. 😂
Yes yes yessss🙄🙄😂
Instagram or whatsapp. If you have my nr
Neeeeeeee. Ons is NET vriende😂
Hoe weet j even??
Ahhh I love you to much❤️
Jy is so n vrek mooi mens ❤️
Message my.
Nee nee, ons sal maar sien wat gebeur.
Baie dankie, al dink ek nie self so nie.
Wat van jy dm my?
Om eerlik te wees ek is nie eintlik sterk nie, ek het probeer sterk bly toe my sussie siek was, maar toe ek my pa verloor het was ek nie sterk nie,ek was in teen deel n gemors, my sussie was die sterk een.
Yahné*
Marco*
En nee hulle is nie.
Ek ken hulle nie regtig nie, maar hulle lyk nice, en net omdat hulle mooi is beteken nie hulle is poppies nie
sorryyyyy dm me then I'll follow you
in a relationship??
not my problem.?♀️
om ander te inspireer
officially official??
hy het met sy bike verongeluk
Ek dink kos is n beter opsie
dankie, ek waardeer dit?
Onderwys.
Slaap.
jk.
kuier?
Dankie, maar ek is seker jy is nog mooier.
dankie?
loyalty
respect
nice
om n verskil in ander se lewens te maak.
seker maar goed?
ja ek is
Whatever makes you sleep at night.
ek dink jy spel dit verkeerd.
Jy hoef my nie te like nie.
Ek is nie eintlik n btch nie, net met mense wat diy verdien
Het jy enige bewyse.. maar glo wat j wil.
Baie dankie ek is seker jy is ook n mooi mens.❤
oh ek is bly.
het jy al kempton beleef? Kempton bestaan uit btches uit.
nee ons is nie saam of iets nie.
ons is beste vriende.
nice om te weet.?
Haat is n baie kras woord.
en eks bly jy is eerlik met my, maar dis n jammerte dat jy dit oor qooh me sê en dit nie in my gesig sê nie.
Kry asb jou spelling reg.?
maar dankie.
Ja ons sal nooit saam wees nie, want beste vriende raak nie verlief op mekaar nie. Hy is glad nie n player nie, leer hom eers ken voor jy sulke goed sê.
Eks bly jy weet hoe om te spel.
Dis Durich.
En daar gaan NIKS aan tussen ons nie. Hy is my beste vriend.
uhm..nee ek het nie, en eks okay. ek wil defnetief nie joune wees nie.
want hy is soos n Boetie vir my en ek n sussie vir hom. Ons hou van mekaar ja, as VRIENDE.
Dankie.
#FRIENDSHIPGOALS..
voordat hy my wat gaan vra? en dankie dat jy so dink, maar ons verkies om beste vriende te bly.
Ek het nie vir Durich geval nie, hy is my beste vriend. En Hy is defnetief alles behalwe n doos.. Hy is die beste mens ooit.
baie dankie.❤?
ons is half sussies.
because I don't have anyone.?
DM my asb?hou op jouself wegsteek agter qooh.me.
kry balls en sê dit in my gesig.
ek steur myself gelukkig nie aan jou nie.
dankie.
eks seker is jy ook?
wel, dankie?
ahhh dm my.❤
Aww oulik
Ons is NET vriende..✋
Vriendinne
Eers Van Riebeeck park
Toe birchleigh
Toe impala