profile img

Susan

Susan.Viljoen

Vra ma ✌️

226 Replies

What misconception about you would you like to clear up ?

Stop mistaking my kindness for weakness.
people should stop thinking that they've got me all figured out. I am NOT your opinion.

Susan.Viljoen replied 2571 days ago

My susatan ?❤ Megxnroux

My Megan ' Q ❤️

Susan.Viljoen replied 2754 days ago

Nikita steenkamp?

Eks mal oor haar ?
Super intelligent, goeie geselskap en beeldskoon ?
Ons verstaan mekaar ??

Susan.Viljoen replied 2755 days ago

Megan Roux??

Baie oulik ?
Sys baie stout ?, maar syt n goeie hart ?

Susan.Viljoen replied 2755 days ago

10 feite oor jou en Hein

1. Ons is unofficially official ?
2. Ons was eers vir lank beste vriende ??
3. Ons maak mekaar se sinne klaar ?
4. Ons kan letterlik nie sonder mekaar nie ??
5. Ons lag en huil saam ??
6. Ons help mekaar met skoolwerk ?? #WiskundeIsNLas
7. Eet is ons ding ?
8. Ons raak nie moeg vir mekaar nie??
9. Ons is lief vir mekaar en ons respekteer mekaar ❤️
10. Ons is eintlik maar net beste vriende wat verlief geraak het ?

Susan.Viljoen replied 2755 days ago

What do people brag about that you don't find impressive at all?

hoe baie hulle kan drink ??

Susan.Viljoen replied 2755 days ago

Susanna☺️ Ek wil nt se ek en my vriendinne het anner dag gepraat en ons is bly dat j aanbeweeg ht en imnd soos Hein gekry ht.? Dylan ht ju nii verdien nii. ?

Aaww , baie dankie ?
Ek is ook baie bly dat die Here hom vir my gestuur het. Hy is so goed vir my ?
Jy weet wat hulle se.. you need to love the wrong person so that you can sigh with relief when you finally find the right one ?

Susan.Viljoen replied 2755 days ago

Jy beter mooi na my tjommie kyk neh. Hein is and always will bly n vieanna✌✊❤

Vieanna ? Haha. Ekt nog nie dit gehoor nie ?
En ek belowe ek sal ?

Susan.Viljoen replied 2758 days ago

Why are you single?

Ek is nie?

Susan.Viljoen replied 2773 days ago 1

Is jy nie jealous ni

Nope , why would I be ?
Roan is nog my vriend en eks bly Madelaine maak hom gelukkig . Madelaine is 'n baie oulike mensie ?

Susan.Viljoen replied 2778 days ago

Wat dink jy van Roan en Madelaine???

Ek dink hulle is baie goed vir mekaar ? en hulle maak mekaar baie happy ?

Susan.Viljoen replied 2778 days ago

Jy en Hein nog saam

Uuhhmm ja.. Why ?

Susan.Viljoen replied 2781 days ago

Wanneer js jy in Struis di vakansie?

7de tot 17de April ?

Susan.Viljoen replied 2783 days ago

What do you want for your birthday

A re-do weekend in Struis ?
(n paar mense uitgesluit)

Susan.Viljoen replied 2783 days ago 1

What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?

Buying clothes ??

Susan.Viljoen replied 2786 days ago
VIEW MORE