profile img

Hanru

Swannas

Gooi mielies

38 Replies

What are you sick of trying to explain to people?

That I hate accounting ?

Swannas replied 2710 days ago

Vibe jy met iemand?

Ehhh soortvan

Swannas replied 2715 days ago

Whatever, Hanru?

Whatever vreemdeling ?

Swannas replied 2718 days ago

Sal op Valentyns dag vir jou sê

Agg jinne ok daais baie lank ??

Swannas replied 2718 days ago

Vind uit?

Nee ek reg dankie ??As jy my nooit se nie sal niks ooit gebeur nie

Swannas replied 2718 days ago

Ek like jou so mal erg

Dis jammer ek weeti wie jy is nie ?

Swannas replied 2718 days ago

Wie like jy op die oomblik

Om eerlik te wees...weet ek nie ?

Swannas replied 2718 days ago

tot en mt hvl jaar jonger as jy sal jy n girl vat

DM my as jy so graag wil weet ?

Swannas replied 2719 days ago

Jongste girl wat jy sal vir gaan?

Hang af wie die meisie is.

Swannas replied 2719 days ago

vat asb vir bianca valentys dag dans toe asb??

Ek het kla n date ?
En ek dink nie sy sal met my wil gaan nie ??

Swannas replied 2720 days ago

Het jy rerig met Bianca G afgehak by vensters??

Nee bra ??

Swannas replied 2720 days ago 1

War is jy en Michelle?

Ons is net vriende as dit is wat jy vra?

Swannas replied 2721 days ago

Jongste meisie vir wie jy sal gan?

Dit hang af wie die meisie is

Swannas replied 2722 days ago

Wies jou data vir Valentyns dans

DM my as jy so graag wil weet ?

Swannas replied 2722 days ago

Wie vra jy vir Valentyns dans

Ek het kla n date vir dit ook

Swannas replied 2723 days ago
VIEW MORE