28
Replies
coolste persoon uit elke graad in Drostdy?
een is te min gaan n paar noem?
8-Lulu
Danté
9-Te veeel
10-te veel
11-Carel
12-Morné
en dan nog baieee?
coolste persoon uit elke graad in Montana.
Gr 8-keni eintlik
Gr9-Te veel Renier,Immelman,Samuel
Gr10-Ryan
Gr11-Marii
Gr12-Mejeanne
What are you currently worried about?
Rapport???
Raynardt?
Hy is n cool ou en n dog ? regte champ vriend
Wanneer word die volgende kuier gehou ?
Soooo gou as moontlik ? ons kyk na die eksamen om n kuier te reel ???
What will you never ever do again?
Vuil coke drink nie ??
Hoe ken jy die matriek gim seuns??,
By kuiers ontmoet hulle is kwaai mensies ???
Best friend.
kanii te veel ❤️
Watse graad is jy
graad 10
Watse graad is jy
Graaad 10
loots en mj
wat van hulle
???????????? nee ek wili eks bang vijou grootseun
dm my mann
???????
hahahhah dm my man ??
???????????
??? ha ha snaaks dm my man
What quote do you live by?
I wan't to inspire people.I want someone to look at me and say because of you I didn't give up ???? # vlam se favourite ook ????
Hugo mostert?
Hugo de villiers?
Hulle altwee is baiee goeie chommies van my hulle is ysters het baie tyd vir hulle twee ouens ??✌️✌
Hugo ?
watse hugo is ditt ????
Skool is kak en dis amper weer skool , hopelik is j op jw stukke ?
ja ja hoe dan ?? kani wag nie om almal weer te sien ?????
Waneer verjaar jy
9 Desember ???
Ons Moët n kuier hou man
stem stem lanklaas een gehad ??
Waar sit jy pouses ?
enigeplek waar ek lus het bietjie hier en bietjie daar ????
Fav song ?
Te veel kan nie kies niee ???
Wies jou first love ?
DM my vir die een ✌️✌
Wat maak jy als die vakansie ?
hier drink en daar drink en what what kyk maar hoe waai die wind ??
Waneer hou jy n kuier vir ons ?
een van die dae chom besig om n groot een te reel ??
VIEW MORE