Davathy boys sweepsweep hier
Gooi jou Wildste vrae
36
Replies
Ek wil jou he!! Hier onder my ???
Hmmm k**ky
Jou page is die beste ek sweer ❤️??
Haha dankie??❤❤
Jy koop followers
Jitte brah ek kan nie eers n pakkie noodles bekostig?
Jy weet daars mense wat 500 of 600, 700 followers het en jy sal nogsteeds followers uit dit kry ?
Soos 3 of 4 as ek lucky is maar ek Sal almal Wat 500 of meer followers het eendag ook ñ beurt gee☺
Hierdie page maak my dag ?❤
Depressed ek: *huil oor eksamen*
My ma: wtff is fout
Ek:exams?
Ma: nou doen iets goed ffs
Depressed ek: *search sweep sweep op insta*
Ook ek : *smile soos die meme frog thingy*
Haha dankie??❤❤die beste
Jy moet nie net shoutouts gee wat meer as 800 followers het nie want die doel van n shoutout is om hul te help on nog followers the kry
Ja en die doel is om my te help ook nog kry
Iemand met minder as 800 followers gaan niks followers vir my inbring Dan kry net die persoon meer followers en ek niks...dis hoekom mense met min followers mekaar kan shout en as julle dan genoeg het kan julle Dan grooter shouts Kry ons almal was op n tyd daar
Hoekom is jy n doos??
Hoekom is jy so bang om jou Naam te wys?
Jy het sopas my dag gemaak love hier page ?????
Hehe dankie ❤
Antwoord jy DM’s of nie??♀️??
Ja soms hang af
Hoekom kan ons nie meer di group cht join ni??♀️
Haha deleat Sal Ander dag nuwe een maak
As ons vids wil stuur wat ons dink snaaks sal wees moet dit klaar geedit wees of stuur ons dit net met n opskrif en jy edit dit?
Ek sal dit edit en jou Dan mention in dit ?
Hoe weet jy 'n ou like jou?
As hy jou like seker soos aandag aan jou gee ens?
Kyk na die signs?
Wat is die wildste ding wat jy ooit gedoen het?
Baie?
Wats jou regte naam
Diets
Kyk jy Riverdale? En wat dink jy daarvan?
Is nogal awe
julle is nogal fokken snaaks julle maakmy dag elke dag ??????
Ek weet ni eintlik wat om te vra maat op jou insta story se jy qooh me en toe wou ek jou net ondersteun soo daar
ek het jou ge qooh???????????
Haha dankie man legend??
Breek my V toe! ??
Jy weer nie eers Wie is ek
Hu groot ju piel
Groot genoeg om die werk te kan doen
Soooooooooo
Sweepy sweep jyt 3 raaie wie ek kan wees???
Daar gaan jy.
Marco
Ricardo
Sarel?
Hkm praat jy nooit meer met my nie??
Jy praat seker nie met my
Hou jy van my?
Dm my en ek sal jou se?
Diiiiiieeetttttsss ek like jou maar jy dink eks te jonk?? sdg.
??haha oky raak ouer dan
Wie is wilder ek of jy???
Die woestyn
Beste drank?
Eenige drank?
Wat dink jy van ooh_isit se memes?
Ek moet Se vir n "pligie" is dit nogal goed
The last lie you told ?
Weenie
Who did you kiss last ?
Sulke ander bird by n kuier
VIEW MORE