31
Replies
Hey j!! Hkm j so still op bbm???
Hey.. My bbm werk ni so lekke ni.. Weet ni hkm ni ma dt s*ck hehe*
Hay do you miss me at all ?
Hey.. Depends on who u are.. Ping me and I\'ll answer you ..
Wat maak jy...??
Luister musiek soos altyd ! :)
Hey Chante wil Manet vra.... Wanneer gaan onz Graad 7 klas weer by mekaar kom ,,, Nino , Krynauw, Khyra, Micheala, jy, en RayGay
Ek weet nie ek wil dt graag doen miss jul almal SO bja!!
Wie het jou heel laaste gevra om saam baan toe te kom op 'n saterdag aand?
Herlu'Q??? :)
So wat is die kaanse dat ek jou weer by die ysskaats baan kan kry? ;) :P
Well dt hang af wi j is.. ;)
Jy reply nooit my bbm's ni
Wie is dt?! Ping my dan sal ek.. Asb*
Wazzup chante!!!!just here to say you are awesome!!!!and the most crazy one out of us 3!!!haha loads of crazy love from the craziness we call ourselves!!!and you know who this is:Plol!!
Hehe thanx!! Love u my crazy buddy!!** our muffin madness clan .. We r awesum!!** Chanté,shani, and robyn..=Craziness!!*
Wat het julle in daai muffins gesit???? jys nou nog maller as ooit haha en nou is arme Shani ook soo mal (-?_???-?)?
Haha dis hoekom dt muffin MADNESS genoem word!! Lol..*
Wie is jy in lief vir
Ek hou van so ander ou (maar dis my secret).. Hys so oulik!! Haha.. En snaaks.. :)
Het j van 'n ou gehou in matriek die jaar?
Vra my op bbm dan sal ek ju antwoord...
Wat sal jy die graagste will he vir Kersfees? N geskenk Of net n lekker daggie met familie? :-)
N daggie saam my fam.. Ek sal ni my fam ruil vir di wereld ni.. Love hul sme bja!!* :) :)*
Mmmmmm!! Wat om te vra?
Enige its! Hehe *
Hey, hkm praat ons nie meer so baie nie? Ek mis dit!! ;)
Hey... Well oz kan dt gou gou fix.. Ping my nt :)*
Hey :-) Just wanted 2 say that you're a really awesome person :-p
Awwhh..** thanx!!* do me a fav... Tell me who u r plz.. :-)?!
Is jy jaloers ??
Nee....hkm mut ek wees.. Ek is happy mt wi ek is... En mt my lewe..da is ni rede vi jaloesie ni :)*
Wat dink jy van die skool waar jy nou is en wie is jou beste vriendin?
My skool is awesome!!* :) !! En my beste vriendin is my crazy twin!! Shani!!!* love ha bja!! :) :)*
Who is your crush ?
Someone special..**
SoO jy en jp! Is jul al pelle van kleins af of wat?
Nee... Ni van kleins af ni.. Oz ken mekaar nou al 4 jaar.. :)*
Jy is 'n AWESOME en Mal MuFFiN Twin!!! Liefies!!! Shani
Hehe my crazy muffin twin...* liefies ju bja!!* My mai'Q..*
In what school R ya*?
Curro Serengeti..** :)
Chante ♡ek mis jou baie :D van -Shano-Lee
Miss ju nt so bja my mal mai'Q!!** liefies ju!! Oz moet plan maak om bitji te gan yskaats!!**
Wie was joU besTe maaiQ in GR.6?**
Shano'tji..** :)
Ht Karlise en Tyron n regte verhouding gehad
Ja!!*
Ek een j was nou al friende van die bgin vani jaar af nou praat oz ni eers ni oz confoz is akward een oz altwee het anbweeeeg ek wil net weeet of j ok is en hoe gan dit ......*
Hey ...Àsb ping my op bbm sodat oz dt kan fix.. * ASB !!!!
Shoe size? Hehehehehe*
LOL!! 5..
Ek is liefe vir jou !!!!
Umm oky...wtevr...wies dt
Yeah Buddy!! Hkm praat ons nie meer so baie ni? Het ek iets verkeerds gedoen? As ek het, wat wAs dt?
Hey Herlu..* jmr oor dt... En nee j het nx verkeerd gedoen ni.. :)**
Hey hey!:P*
Hehe hey hey..*
VIEW MORE