S.u.n.k.i.s.s.e.d☀️
Later hater❤
2002 btch?
82
Replies
is jy nog n virgin ??
Ofcourse
Eks ni so slet soos wat jyh isi...
Grappie??
Jy lyk entresant
Nou leer my ken...
Dm my?
Baie mense noem jou n slet begin te dink dat dit waar is
Moet ni glo wt j hoor ni wnt die storie kan net so fake wees soos die btch wat dit vertel het?
Jys gemaak want plastiek, fake?
En jyh maak ni sin ni...glo my as ek gemaak was van plastiek neh sou ek vandag gesmelt het wnt dis moer warm vandag?
Kyle hou nie eeers van ju nie?
Is jyh seker?
Gaan jy pearly toe saam met kyle? ?
Yeah?
ruhan het baie better verdien as j
Ek dink dis anders om?
Antwoord asb ju Qooh’s ? is jy bang om te antwoord of wat ?
Nee ek antwoord ni kak qooh's ni poplap?
Jy en kyle soos officially saam?
Nog nie?
Dm my?
wanne gaan j saam Kyle pearly tu?
4de❤
Dm my?
Jys rerig fake x ??♀️ Thank u next btch??
Dis rrg snaaks dat jyh n song kort om vir my te se wat jyh dink van my?dm my??
i miss you♥
I miss you too❤
Dm my?
hkm is j so two faced teenoor jane?
Kyk ek isi two faced ni?
Hkm is jyh so bang om my te vra op WhatsApp?
Instagram name please
Tatania.__
Kan ek weer terug op my dieët gaan ????❤
Neee...hkm wil jyh op dit wees jyh kort dit ni?
Net jy kan Kyle se goed sien skat
Van watter kyle praat jyh skat?
Jys fokken mooi?
En jys sweet?
Kyle het n meisie ?
As hy n meisie het hkm post hy goed van my op sy status?
Praat ons van die selle kyle hier? Dm my?
jhy en kyle iets aan?
Dm dan se ek jou?
tana, ek het die laaste van SA son ingekry en lyk soos n donderse kreef. Ek wonder wat die mense in Nederland gaan dink. Lol♥
Oh fok tog❤stuur daar n bietjie fotos?laat ek kan sien hoe my kreefie lyk?ily girl❤
Hi daar my horror mens ???jy weet eie dit is?❤ Kyle.C744
Jy daaar my oulik❤ jah ek weet?❤
J verdien meer?
Ek weet ek doen?
Fok ruhan hys blind man
Hys kak dom om iemand soos jy weg te gegooi?eks liefa jou
Uhhh wie is jyh
dm my soos ASAP?
Hoe is lewe ?
Dis good?en daar?
Nog feels vir Ruhan xx
Jahh ek het nog en wat het dit met jou te doen....
hoe voel j daaroor dat een vn ju beste vriendinne (nedine) en ruhan vi mekaa hartjies stu?
Uhhh ok?
Dm my asbbb dan praat ons oor dit❤
Jys een bad A$$ btch?daai wt jy gister by valley gedoen het ne,gurl jys n legend?ek sweer daai ou het n blou oog na dai skoot?
Ag danki nicky?
Is ok hy moet n blou oog mah he wnt gee ou vat aan my as ek ni gese het hy magi?ek haat n perv?
ek gaan nie vir jou n qooh me stuur nie want jy is dit nie werd nie??
Jys kak stupid brahhh rrg soos jyh se jyh gaani vir my n qooh stuur ni nou wat de fok noem jyh dit dan?#KakVertraag?
Nou kon ek sien by valley dat jy regtig n slet is??jou klein teef?
Ag oulik❤danki maar kom se dit in my gesig?en hou op agter qooh.me weg kruip....dm my of is jyh bang?
gisteraand??
Wat van dit?
Danki vir gister❤jys rrg gorgeous?
Mp xx en danki xx
Hou op my ou op jou fotos tag goeie godd?
Lyk my iemand is bang ek vat haar ou af?ek sal dit nog reg kry ook?kyk kom se di kak in my gesig?
Jys n ritch btch!!!
Jys vkn malllll om 12 000 vir 2 honde te betaal?♀️
Eks ni n ritch btch ni!!!
En dis my ouers se fkn geld en as hulle dink hulle wil 12000 spandeer om my happy te maak so be it...jealous much?
gaan jy skole skuif ?
Ek dink nog daar aan jahhh?
Wil jy my date wees vir valley???????
Nee danki xxx
Mis jy vir ruhan xx
Stil bly is ook n antwoord?
Hoeveel was jou twee honde saam?
R12 000 maar hulle is volbloed boerboele en hulle het hulle papiere?
ek mis jou Tana♥
Wie is dit?
Se my en ons praat dit uit❤
Hoekom ry jy al die pad joburg to vir n hond??♀️stupid as jy my vra??♀️?♀️
Wel het ek jou gevra?Nee ek dink ni so ni?en ons ry al die pad want my pappa is baie lief vir my en hy weet ek wil graag n boerboel he,probleem?
Ek smaak jou,sal jou by valley kom se wie ek is??
Se my nou dan praat ons dit uit??
Sal jy my pull??
Se my wie jy is dan sal ek jou se?
No jokes i would smash u?
But who are you?
valley kan maar kom?❤️ blah2.8
Omw yess wil jou graag ontmoet❤?
Jys vkn obsessed?
Ok skat gaan kyk gou die verskil tussen obsessed en attached dan praat ons weer❤?
Ek wil iets confess!!!
Ek wens ek was jyhhhhhhhhh☺
Uhhhh,eks speachless?
Bruh dm my en ons praat oor dit
Jys beautiful ?
En jy is nice??
Jys n obsessed pshyco btch ?
Bly j dink so...mah se my gou met wat is ek nogal obsessed huh?
Kom se dit in my gesig..toe asb ek dare jou❤
Opinion op ruhan
Ek gaan eerder niks se?
Jys cute kan ek dalk jou nr kry?☀️?
Danki
0123456789?
Wil jy meet by valley?
Sure maar as jy my gaan ontvoer dan nee?ek grap....sure,dm my?
Smaak jou rrg niks ?
Word ek wakker elke dag om jou te inpress? Nee dinki so ni...al wie ek moet inpress is die here....
Insta username?
Tatania.__
Jys fkn gorgeous?
Awww cute?dm my
Jy en dean
Is vriende jah
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
Umm yes
Jou btch xx
Ag sies tog xx kom se dit in my gesig?
Vok almal wat dink jy is sleg want jy isi hulle het net vokkol om met hulle kinderagtige kak lewe te maak nie ?? jy is perfek tana ??? dankie vir vandag tho ? love youuu
Weet sommer wie dit is??love you too❤jys rrg special vir my??
Most beautiful girl I've ever seen ? like really if I was anywhere close to good enough for you I would love to date you or maybe just be really good friends, but you're way out of my league sooo and I might not be your type? stay beautiful ??
Omg your so sweet?like dm me?
Omf girl u look good??❤
Oh thx?
boyfriend?
Nee ni opi oomblik ni,why?
hoop jy word gou groot ?
Ag danki skat?
Omg your so gorgeous ??
Aww and your so sweet?
Fokit jys mooi?
Uhhh danki☀️
Jys rerig mooi ❤❤
Awww dankii❤
I love you so damn much❤
Ek weet sommer dadelik wie dit is?eks net so lief vir jou Nick☀️danki vir ons sushi dates wt ons altyd het jys n great pell❤
gurlll, wil manet se niemand like ju rerag ni? ju naam is sleg in bje skole
liefde x
Ag baie danki❤jys so oulik weet jy dit...kyk hier ek gee ni om ni...teminste weet ek dat ek ni agter qooh.me moet weg kruip om iets te se ni,unlike you?
Jys rrg mooi xx
Awww danki❤
thanks vir vandag♥
Mp❤message my en ons sal oor dit prt?
ten minste het ek regte vriende wat omgee
Ag sies tog?is dit ni te oulik ni dat jy sulke vriende het ni ?stuur my n regte boodskap of is jy bang moet jy ook soos jou vriende agter qooh.me weg kruip?
Tanaaaaa!!!!!!!? Ily
-Svennie
Awww oulik❤ily so much
Hkm is jy so fkn fake?
Oh regtig? Glo my eks eerder fake as stupid?
VIEW MORE