profile img

Natasha

Tasha.78

Vra maar_!

251 Replies

Kom ons gaan tan, ons het dit nodig?

Ooppsss, dalk het ons ñ bietjie te lank gelê???. Maar ohhwell, hopelik raak ons brein soos ons droom??❤

Ooeehhh jaaa!? kom ons gaan verbrand gou onsself want ons sal mos nie brand nie!???
Lief vejou!?❤

Tasha.78 replied 2505 days ago 1

Soo jy en Casper?????

Complicated!?

Tasha.78 replied 2505 days ago

Is jy en Zilke baie close?? want julle lyk soos besties??***??

Jaaa ons is baie close!??❤

Tasha.78 replied 2505 days ago

Wanneer kuier ons weer???
Want Vrydag aand was ???!!!!

Uhmmm, as jy ñ kuier reël, enige tyd!??
Maar ekt nie vrydag gekuier nie tho???

Tasha.78 replied 2505 days ago

Kan ek n foto van jou neem en dit vir my ma stuur, want dis wat ek soek vir kersfees??

Jy moet vinnig neem, kersfees is amper verby!??
Maar ahw, jys oulik!??

Tasha.78 replied 2507 days ago 2

Tasha jys beeldskoonn ❤️? Sammy_Nel

Sammy!? jys pragtig verby!?❤

Tasha.78 replied 2509 days ago

Hallo

Heyyss!?

Tasha.78 replied 2510 days ago

So you don't fight for what you love?

Ja, natuurlik sal ek baklei, maar 'if it's meant to be, it will be!'❤

Tasha.78 replied 2511 days ago 1

As ek jou gehad het sal ek jou nooit laatgaan nie??

Eks bly om dit te hoor!? Laat ek nou hoor wie is jy??

Tasha.78 replied 2511 days ago

Beste❤ Simi.Didi

Ek mis jou?❤

Tasha.78 replied 2511 days ago

Wat sou jy doen as jou beste vriendin vir die ou gaan waarop jy verlief is ?

Ek sou kwaad gewees het? Maar as hulle 2 meant to be is, en ek en hy nie, is dit seker maar so?

Tasha.78 replied 2511 days ago 2 1

Jy is amazing, ek wens net j kon my raaksien?

Ahw baie dankie? Dm my??

Tasha.78 replied 2511 days ago

Beste sussie ooit?❤ Zilks16

Kan nie vir beter vra nie!?❤

Tasha.78 replied 2512 days ago 1

As jy verkeerd was of seer gemaak het, sou jy jammer sê??

As ek verkeerd was, sou ek definitief ja!⚘?

Tasha.78 replied 2512 days ago

Enige regrets??

Nooit?❤

Tasha.78 replied 2513 days ago
VIEW MORE