86
Replies
Sien jy nog jou sussie
Nie regtig nie het ha 2 naweke terug laas gesien
Wie jy op die oog
niemand regtig nie
talk to meโค๐
who's this
Het julle krugersdorp toe getrek?
Nee maag gaan amper
Do you still live in Randfontein?
yess but not for long
iemand in die oog?
nee wat eks ma blind ๐๐
Gaan jy na die vondsinsameling toe gaan?
๐๐๐nee wat wil ek da maak
Wies die blondekop meisie wat jy altyd by die skool gegroet het n ruk terug en was julle saamยฟ
nee ek weet nie van wie jy prt nie
Joh. Die mense moet net chille, as jy se jys oor sinead moet hulle ook oor dit Kom sheeee
ag wat pla my nie eers meer nie ek weet mos eks oor ha so weet nie hoekom hulle nog aan gaan nie ๐
Hoekom ek ek gedink jy Sal vir sinead matriek afskeid toe vra
nee dankie
Hoe gaan iemand van "my alles" na nie eers Meer weet wat in die Ander een se lewe aangaan nie?
Maklik fok net op
Jy kon maar groet by die matriek afskeid hoor, ๐๐ปโโ๏ธ๐๐ปโโ๏ธsien hoe raak dinge
weet nie eers wies jy nie
Jy was noggals ftap met my en het dinge op n slegte manier gelos. Maar is awe
wie die
Wat hoor ek
nee ek weet nie ek wil ook hoor please
Was jy en Christelle toe saam matriek afskeid toe, want nie een van julle het fotoโs saam gepost nie
ja ons was๐ as jy die foto wil sien dm my net
Mis jy vir C
en wies C ๐ค
Jys rrg n fantastiese mens. Ons moet kuier
Dm my dan maak ons planne
Soo vrydag jy se๐๐๐
jaa jaa dalk kuier ons saam ๐๐
Het jy n oogie op iemand?
ek hou ma my opsies oop
Ek waardeer jou
wil die selfde se ma weet nie wies jy nie
wat gaan aan tussen jou en D?
hoekom wil jy weet
Getting lonley without your company for weeks now ๐ญ
wies jy
Wie gan saam jou matriekafskeid toe?
Christelle Vosloo
If you really love someone youโll go and get them. No matter what
what's it worth you talk everyday you meet her parents she meets yours and the the one day come where one of u don't feel it anymore and leaves
Enige iemand onlangs jou hart gesteel?
oohhh neee ๐๐
Is die after party by jou huis?
oooo neee nie weer nie 40days was hier by my huis en nee dankie
Jy en caitlin sal oulik saam wees
sy en ha ou is net so oulik saam
Eks bly jy en S probeer darm nooit weer nie. Haar verhoudings hou nooit lank nie! ๐น
en wat het die met my te doen ๐ค
Hoekom is liefde vir jou dood?
want daar is nie n punt nie liefde gee jou niks nie vat net van jou af weg en maak jou net seer
You don't even answer all of them
I know because some is just stupid
Awooi broeder much love โค๏ธโค๏ธMis jou moet bietjie kom kuier๐ค๐ปโค๏ธFok jou jy nooit opgeklim na dit geupdate het nie๐คฆ๐ป๐โค๏ธ
aweee my boets mis jou okk โคโคsal kom kuier promis ๐โคja want dis kak om op n foon te speel jy weet dit dan ๐โค
Wat is die meisie se naam wie jy meer gepraat het vandag in Planet Fitness
neee ek net met dante austin en dylan gepraat ๐คจ
Top 5 graad 8s
๐คท๐ปโโ๏ธ
Enige iemand spesifiek waarvan jy hou ?
nee wat liefde vir my is ma dood jong
Loving was easy
Leaving was hard
true words right here
Is sinead en vian uit ?
nou hoe sal ek weet huh
Do u stil have feelings for Caitlin
yeah
Fav graad 11girls ?? Jan viljoen en Riebeeck๐ค
jan Viljoen niemand ken hulle nie rrg nie
riebeeck- christell
ansune
Caitlin
ken nie die res nie
Gr 10 girls saam wie jy nog wil kuier?
wel dis moeilik kom ek se jou ma net saam wie ek weer wil kuier
nicolene J
nicolene VD
lee aan
Bianca
mande lee
madii
Dominque
karla
elze
megan
What happend between you and sinead
vra ha jy sal n beter antw kry
Wat het met jou en Caitlin gebeur julle was kak oulik saam
sy het nou n ou en hulle is gelukkig saam so ja โฆ. ma as jy wil weet vra ha maar
Is daar nie vriendskap wat jy mis nie
da is baie maar hulle is uit my lewe uit vir n rede
Soms kan ek jou net Wil vasgryp maar soms dink ek nee
Dm my dan se ek jou my antw
Your last 4 posts you're wearing the same shirt. I guess it's your fav
Jaa is ma my kuier hemp en al 4 daai posts was of op die selfde dag of n paar weke uit mekaar uit
Well. Soryy vir almal jys myne nou(almost)๐๐ญโค๏ธ
Dm me and we will see because I dont know who you are
All you did was leave me when all I did was love you
well to start off I dont know you so yeah
Whiskey glasses - this song will describe your point of view ๐ I'm here for you mah boy
thanks mah boii Dm me
As daar iets in jou verlede is, wat jy Sal Verander, of terug vat, wat Sal dit wees?
die hele laaste 3jaar van my lewe
Het op 'n tyd' n baie groot crush op jou gehad but jy nie belang gestel in my nie ๐
sorry
wies jy tho
Beste dans partner ๐นx
you know your the best x๐น
Kom ons gaan sokkieee ๐ Meggss_usher_
asseblief ons kort dit weer ๐
Real hoe that ex of yours omg
no comment
Is julle iets
nee eks niks met niemand
Ooiii antw jou qoohs
nahhh
Stuur die meisie se tens vir my sodat ek haat kan uitkak
dm my
Jy en sinexd_ was poes oulik gewees!
Weet nie hoe om haar naam te se nie askies
wel ons gaan nie meer so oulik wees nie
I don't think she is happy in her new relationship. I honestly do not picture you guys with anyone else except each other
well get use to it it's life
Does the 0602 have meaning or is it just your favorit number
06-is my rugby number
02-is just the year I was born
Wanne kuier ons? ๐๐ผโโ๏ธ Megggaannn
wanneer jy weer eendag met my prt
Heyyy, kan ons meer praat asseblief?
yes dm my
Heyyy, kan ons meer praat asseblief?
Dm my dan
Jy sรช ons kuier binnekort Ty?๐๐
just say when ๐
Beste sokkie partner! ๐นx
jys byvere die beste sokkie partner moet dit weer doen en vinnig x๐น
โคmy hele hartjie
who this
Moenie reply nie. Niemand het gese ek worry nie.
oo worry jy ma jy het n dag na ons uit wasn niwe ou some๐คฃ๐คฃ
Wie het jou hart gebreuk
so ander meisie wat nie n hart het nie en al 3jaar vir my lieg
26 November 2018 ๐
hoekom moet ek worry oor daai datem as jy nie kan worry oor my nie huh
What happens when the one who broke your heart is the only one who can fix it?
no thanks
Jy moet net gehoor het wat sy gese het, jy sou nie kwaad wees vir haar as jy net Langer gebly het nie
๐
Why are you over love?
people that break your heart and treat you like sht and tells you everyday they love you then you break up and then 5min after that she got a new guy
Jys so nice โบ๏ธ
dankie ๐ค
Like jy iemand
Eerlik
ek weet nie eks vir nou oor liefde
Jys n nice mens met n goeie hart x
ag dankie baie ek kan dink jys ook x
Favv gr9
elze
karla
anica
dolla
ruan
juan
Jys baie nice
Dankie ek sal se jy ook ma weet nie wie jy is nie
Jou dom tollie๐๐โค๏ธ xneyq.ii
ag fack off ๐
โค
Heyyyy jou lekke
En wies dit
Jou boelie๐dankie vir jou๐ค
is nie wa is ek jy het dan geen bewyse nie ๐
dankie vir jou ek wardeer jou ๐ค
Jys rrg amazing wens ons kon nog prt๐ฅบ
Dm my net ??
Jyt my sommer manet afgeskryf en begin ignore vir geen rede nie ๐ฅบ๐
Dm my dalk kan ek reg maak
VIEW MORE