199
Replies
Jy is fknn an??
jyy sit my af?
Iemand is duidelik streng besig met legdays???
stalker much ???
Squats werk vir jou?
uhm ? ouky?
Is jy goeie vriende met ansie?
sy verstaan my ♥️ so jah .
maar goeie is n understatement??♥️
Sien jy kuier nou saam ouer mense wat van my??
wat van jou ?
Ekt jou vandag inni mall gesien?
geluk ?
Dis nou n baie dom stelling maar ek wens so om jou te ken ons ouderdomme gaan dit vreemd maak
jys doodreg , dit is dom jah.
ouderdom maak mos nie n verskil nie , tensy jy 50 is , dis weird.
Jy het so n mooi persoonlikheid maar ek dink ni jy sal ooit my so sien nie
ekt n nuwe bril.
dm my dan kyk ons ?
Ek dink nog altyd jys mooi maar ek sien jou onlangs net nog meer raak
kom praat net met my ?
ek byt nie ??
Ek haat dat jy so mooi binne en buite kan wees dis baie unfair
dankie ??❤
Hoe voel jy oor n age gap ??
eyy as dit werk , werk dit ??♀️
jig ek waardeur jouu en ek kan nie vir n beter iemand vra nie? j_nika
ek weet neh ?
jk. ily❤
jy bring my innerlike gaans uit ???
Moet ni dat di wereld juw anders vertel ni jy is beeldskoon?❤
planete kan nie praat nie.?
maar dankbaar??❤
In watse skool is jy ?
die een in rustenburg.
Jy het meer as 1000 followers op instagram, maar jy kry nie meer as 130 likes op ń foto nie ? Hoe werk dit ? Het jy jou followers gekoop ? ?
want my account kom nou al van 2015 af en baie van die accounts wat my follow word nie meer gebruik nie. ??
Oor wat is jy die heel meeste spyt in jou lewe ?
spyt gaan niks verander nie , maar vriende/verhoudingskeuses ??
Jys letterlik die definisie van perfek ❤❤
en jys steeds anoniem??
Bliksem?? Jou recent ?
dammit , dankie x
Daai meerkat is baie cute?
my soul animal??
Vir so n klein lyfie het jy baie om af te show?
uhm?
Hoe neem jy sulke mooi fotos ??
google "camera"
Hoe lank is jy ?
jah die weer is lekker hier bo.
nee ek speel nie touchers met vliegtuie nie.
jah dis great om na die bokant van almal se koppe te kyk.
ek is heelmoontlik langer as jy ??
What made you happy today? 100+
kos ?
What should people stop buying?
happiness.
its something you build x
Ek hoor julle wil weer ietsie probeer
hou op stront in jou ore druk.
Mis jy ooit vir Roelf
kan honde bestuur ?
...
nou jah , daars jou antwoord ??
What makes you happy?
???
Ek dink ek like jou
oulik. dit sal weggaan , dont stress x
Ek wonder wt besiel juw om so naïef te wees j is di mooiste meisie wt ekal ooit gesien ht en ek weet j ken my nie maar ek kan ni sien hkm jy nog single issi
seker omdat ek jou nie ken nie ?
Wat het met die groepie gebeur ? Is julle nou nie meer maatjies nie ?
en dit het wat presies met jou te doen ?
Jys moerse hot ??
jys anoniem
lang maaitjiiiieeee ?❤❤ Chane18x
daaasss meeeee❤❤
Piece of advice - hou aan slaayyy
Jou haters is klaar jou motivators ❤❤❤
beste advies ooit ❤
ek like jou anoniem ??
Sal jy mer iemand uitgaan in Lichtenburg??
daars baaaiieee mense in lichtenburg .
meer spesifiek ?
Ek hoor jy en maynard ??
jys dalk doof
Jyt rrg baie verander en ek weni of dt goed of sleg issi want jy lyk soveel vroliker mar jy prt nie meer memy nie ?
dit sê iets , of hoe ?
Hoekom die nuwe houding ?
hoekom nie ?
Lyk my jy ken mense regoor SA ?
jy kan so sê ?
Wanneer post jy weer ???
wanneer ek tyd kry
Gaan dit weird wees as ek sê jyt stront mooi geword
neewat maar ouky dankie?
Hkm gaan kuier jy nooit meer ni ?
jys seker genooi x
What is the smartest thing you've ever done?
myself eerste gesit ???
Teeggss , jys oulik ❤️
More se atletiek thoo , ek hoop hy bring n vriend ❤️
ahh ek weet wie jyy iss❤
ditt gaan great wees ?
hy het gese hyy sal ??❤
Gaan jy superinter toe saterdag ek wil jou so graag ontmoet ?
yess eks daar , dm my net dan reel ons iets x
Jy ht sooo mooi gelyk gister ek wens eintlik ek ht jou gevra??
dankie baiee ?
hkm dra jy altyd lang broeke is jy bang mense spot jou oor jou lang maer bene??
omdat ek daarvan hou ?
hoekom steek jy jou naam weg , is jy bang om jou stupid opmerkings in my gesig te sê ??
Jaloers? ?
definitief nie ek nie x
Jou vriendekring is kak ekt nou al meer stories oor jou by hulle gehoor as enige ander plek
Julle is inelgeval die fakeste groep in die skool
Sheim ekt gelag toe julle pouse wil kerk speel maar by elke kuier is julle eerste om verkeerde keuses te maak of hoe
en jy het sopas oor die verkeerde lyn getrap .
aangesien jy so baie van ons af weet noem ons jou ook seker n vriendin ?
ooh en natuurlik sal jy ook dan presies weet na watse kuiers toe ons gaan en wat ons pouses doen x
siestog asseblief gaan kry n lewe buiten jaoers wees want hier het/gaan jy nêrens kom nie x
Saaxyyyy A$$ beassttt??
waarrss janika nouu?❤?
Hallo Tegan hoe gaan dit ??
Hallo jy..
goed dankie en met jou ???
Ekk miss jouuu - jys so distant - as iets pla is ekk nog hierr?
ahhh jyss oulik x
dankie baie , ek sal like om te weet wie jy is tho?
Jyt rrg vimy baie mooi geword vanaf die laerskool johhh???
dankiee ?
dm myy asb ??♀️
Liefde ?
daars ń iemand?❤
Who is the most famous person you have met?
ek kan nie eens onthou watse kos het ek gisteraand gehad nie ??♀️
Hello Tegan van Broers?
hii daar Brendan van broers?
Ek wil vir my ou n gedig gee ??
Ek kort hulp jy ken baie mense kan jy my help?
as jy my Dm is is ek doodseker ons kan iemand vind x??
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
certain people
paying for things
"responsibility"
Shame al hierdie Qoohs oor Roelf lyk my die sht is so juicy al wat kort is popcorn en een van jul om die storie te vertel ?
Care to share my dear?
Ster-kenikor is in die mall "dear" ?
Letterlik ALMAL is oor die storie , why not join the crowd ?
Jy ken my al klaar so dit help nie ek DM nie. So ek se manet elk geval jys oulik?
danke danke ?
sou nogsteeds nice wees om te weet wie die persoon agter die skerms is ??
Jys great rrg !!
ah dankie vreemdeling? , weet jy wat sou ook rerig great wees ?
n DM toe ✋?
What's the rudest thing a guest has done at your house?
maak my wakker as hulle wakker word ?
klere.letterlik.everywhere?
Moenie dat hulle jou afbring nie ?
Hulle weet nie wat jy voel nie ❤
Hulle weet net van die stories wat dwaases versprei, hulle is laer as jy. ?❤
die wereld het meer van jou nodig ??
dankie anoniem❤
Roelf is amazing nhe ?
??❤
Hoe kry jy dit reg om vir roelf so lank te hou
Hy is so perfek en ek is mal oor hom
Ek weet net nie hoeom met hom te praat nie
gesels net met hom hys n great ou met n mooi hart ??
ek weet ek weet ek ook , hys cool
Jys beeldskoon
dankkiieee❤
Hyt jou gebreuk ? Hoe is jy nog lief vir hom ?
My huis , dit maak nie saak nie , niemand is perfek nie ❤
What is the dumbest thing you have done today?
gese eks vol na iemand meer melktert aangebied het?
Dalk moet jy daai bril n vee gee en besef jy verdien beter ?
is dit so ?
of se jy maar net so omdat jy hom wil he ?
Was jy gister aand by roelf se huis?
well aangesien my lewe jou soo intereseer en jy klaar duidelik soveel weet , sê jy my ?
hoe gaan dinge nog met coffee killer se koue 2-uur-die-oggend-koffie ? ?❤
agh jy weet mos , ons gaan voort en die koffie word net beter ❤?
Girls dis n voorreg?❤❤
jyy is soovveeeelll mooiiiieerrr ???❤❤
ek is baie dankbaar ons is vriendinne ??❤? Janikadb
ek glo ons het n kuier nodig , ek miss my girls ❤❤?
jy is soo spesiaal ??? Janikadb
amper so baie soos jy ??❤❤
teegzzzieee ???? Janikadb
Bouuddiikaaaaa????
Het jy n crush
maybe aye ?♀️❤
dont fall in love , just fall asleep
What is the worst decision you ever made?
om oop te maak vir sekere mense
lief te hê
te vertrou
ek dra nie make up nie skat ❤️ nicolee_x
dalk moet jy dit try ?
en in die vervolg , as jy so agteraf en kinderlik wil wees , hide net jou naam ??
Skat ❤
Van watse Donovan prt j nu wat so bja respek ht v meisies?
dis ouky as jy hom nie ken nie , you're loss , hy weet wie hy is ???
So Donovan is belangrik vir jou?Sal julle dalk in die toekoms saam wees?
ek weet nie wat die toekoms inhou nie , maar hys n kickass vriend ???
Sal jy ooit vir Donovan gaan?
hys nog altyd daar vir my gewees en nog altyd n great persoon wat so baie respek het vir meisies ? Cheers op Donovan?
What did your last relationship teach you?
Mens eet altyd leuens as jou hart honger is vir antwoorde .. Kommunikasie is top prioriteit
Moet nooit ander in n verhouding in betrek nie
Die is n fdup wereld
Liefde verdwyn nie oornag nie
Roses are red, violets are blue, i have 5 vingers and the 3rd ones for you.
Ek moet ook seker net dankbaar wees dat jy tyd uit jou verskriklike besige dag gevat het om dit vir my te tik , moet ek spesiaal voel ?
Ek hoop jy vrek en kry wat jy verdien.
Sjoe dis seker moeilik om elke oggend jou twee gesigte te makeup ??
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
Die maan-landings is fake , daar kan nie n skaduwee op die maan wees nie want daar is dan nie gravitasie nie ?♀️??
Brag about yourself. What are you really good at doing?
being part of the anti-social-social-club?
talking alot ?
making horrible jokes✖
eating?
What misconception about you would you like to clear up ?
leer my ken voor jy my judge ??
What thing did you do that ruined a relationship/s?
I trust / open up too easily - people like to think I'm a doormat ??
Why do you think people like/hate you?
maybe because I'm a laughing food enthusiast , with a lot of hope .
Honestly don't really care ??
What's something that took you way too long to realize?
dont put too much hope into some people , trust needs to be earned
What makes you uncomfortable?
an empty fridge ?
someone saying - "remember the time you...."?
VIEW MORE