Teané Bezuidenhout
Teane.bezzie
31
Replies
What thing did you do that ruined a relationship/s?
Listen to others and not the person ..
Waar gaan jy Desember wees? ??
In my vel ??
Ek mis jooouuuu ?
~?
Weet nie wie jy is nie ??♀️?
Asemrowend ?
~?
Dankie ? wie jy?
Duncan maak nie reg nie , hoop hy besef dit want mens hanteer nie n meisie so nie . As jy n meisie het comment jy nie op die ander se fotos nie , jou meisie moet jou alles wees . Ek sal wat gee om jou as my meisie te he
~ ?
Wie jy? ?
Jys vrek mooi ?
Dankie ?☺️
Hkm lewer hy op al wat n meisie is se fotos kommentaar en hartjies en goed?
Hy is manet vriendelik ???♀️?
Pla dit jou nie dat hy op ander meisies se fotos goed comment wat mens eitlik net vir jou meisie se ?
?
Duncan Verwey?
My liefde ?❤️
Why do you think people like/hate you?
Don’t know ??♀️?
Is jy nie dalk moeg ni want jy hardloop heeltyd in my gedagtes rond ??
Goeies ??? ja jho eks mal onfiks , my longe klap ☺️ Dm asb ??
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Go to my happy place ♥️
What type of people annoy you the most?
??♀️
Lekker om te sien jy smile nog aldi pad?
Dankie jy ❤️?
Daai lang captions van jou maak my dag ❤️
Awww mens ❤️ Eks bly dit het iemand se dag gemaak ☺️
Jys n insperasie
Sien myself nie so nie , maar dankie jy ? Asb DM my
Jou captions ?❤️
Awwww spank you ?
Ek mis jou ?
Dm my asb ??
Cuttteeee verby ???????
Dankie ❤️
What do you never trust?
Mense wat nie kos deel nie ?
JY is ongelooflik cute???
Ek wil sooo graag mt ju prt biekie maaa j gan 10 to 1 dink dis biekie weird maa ja??
Nee man x dm my net ☺️
Do you think worms need bow's and arrows to defend themselves from birds ? ???
Yes of course, shame ??
Teané , jys oulikkk xx liefde Bernice
Jyyyy ❤?
Baie dankie x jys die oulike ene ❤ much love
What makes you genuinely happy?
Good,fun people
Hello babe raai wies dit
Eks swak in raai raai speel ?
Dm my x
Hey jou koei eks lief vir jou❤
Poephol ❤ baie liefde vir jou
VIEW MORE